Page 7 - Good News March 2019 paper
P. 7

arty  Christene  is  soos  die   van  God  af  te  weet  nie,  sal   ander bekend te maak, en ek glo      uiteindelik  self  die  Beeld  van
                selfversekerde farao wat by    uiteindelik  verveeld  raak  met  dat  'n  mens  dit  doen  deur  jou      Christus aan die wêreld uitdra.
          PMoses  wou  weet:  “Wie  is         “godsdiens”.  Want  hulle  opper-     kennis van God só duidelik uit jou
          die Here na wie se stem ek moet      vlakkige  insig  kan  nooit  hulle    lewe te laat spreek dat almal dit    'n  Dieper  gebedslewe  lei  onver-
          luister?”  (Eksodus  5:2).  Baie  verbeelding  aangryp  nie  en  kan       sal sien.                            mydelik  tot  'n  meer  volwasse
          gelowiges vra dieselfde vraag, of    daarom ook nie die vuur in hulle                                           geestelike lewe en bediening. En
          gee deur hulle houding te kenne      harte aansteek nie!                   Daar is krag in hierdie “soet geur”   as  ek  praat  van  'n  “dieper
          dat  hulle  wil  weet  Wie  God  dan                                       van God se Teenwoordigheid in 'n     gebedslewe,”  bedoel  ek  nie  net
          nou eintlik is dat Sy kinders Hom    Daarom is dit só belangrik dat die    mens se lewe.  Dit verhef jou lewe   dat jy meer tyd aan gebed moet
          moet  gehoorsaam.  Dis  waarom       Kerk  die  onvergelyklike  heer-      tot  'n  hoër  vlak  of  dimensie.  Dit   afstaan  nie.  Om  langer  te  bid,
          die Kerk vandag met soveel pro-      likheid van God moet sien, ken en     laat  jou  hart  sag  word,  sodat  jy   beteken  nie  noodwendig  dat  jy
          bleme  sit:  dis  as  gevolg  van    ontdek! 'n Mens wat die hart van      méér  liefde  betoon,  makliker  met die regte gesindheid bid nie.
          onkunde,  gebrekkige  dissipel-      God in al sy volheid en heiligheid    vergewe  en  meer  deernis  met
          skap  en  “halwe”  gehoorsaam-       gesien  het,  sal  nóóit  weer  kom-  ander sal hê. Jy leer ook om meer    Nee, jou hart moet reg wees. Jy
          heid. Al die jare van passiwiteit en   promieë  met  die  sonde  kan  sensitief vir die Gees van God te         moet jouself volkome oopstel vir
          onverskillige kompromieë het hul     aangaan nie en sal tot 'n heilige     wees, en om méér soos Jesus te       God, uitreik na Hom en sensitief
          tol begin eis. Die Kerk praat al die   passie  vir  God  aangevuur  word.   word!                               wees vir Hom, byna soos 'n blom
          eeue van gehoorsaamheid, maar        Die  mens  wat  Jesus  intiem  en                                          wat  sy  gesiggie  na  die  son  toe
          sit vandag met die wrange vrugte     persoonlik ken, sal te alle tye aan   Om  geestelik  volwasse  te  kan     draai  om  sy  lig  en  warmte  te
          van ongehoorsaamheid.                Hom gehoorsaam wil wees.     Géén     word, móét jy die Vader intiem leer   absorbeer.
                                               mens wat 'n intieme verhouding        ken.  Daarom  is  die  openbaring
          Die  Kansas  City  Chiefs  van  die   met Jesus het, sal ooit met Hóm      van  Sy  Teenwoordigheid  en  Sy     Daar is 'n ontsettende behoefte en
          VSA het 'n groot aanhang onder       verveeld kan raak nie.                heerlikheid  onlosmaaklik  deel  nood  in  die  Kerk  om  hierdie
          voetballiefhebbers.  Sommige                                               van  elke  gelowige  se  lewe,  sy   kwaliteit opnuut te ontdek. Ons as
          mense raak só opgewonde as dit       Die kern van Jesus se bediening       bediening en taak op aarde.          gelowiges  moet  terugkeer  na
         by hulle span kom, dat hulle géén     was om die Naam van God bekend                                             Jesus se fokus op die bediening.
         moeite, tyd of onkoste ontsien om     te  maak  -  dis  hoe  Hy  dit  Self   Om waarlik 'n volwasse Christen     Ons  moet  ons  ten  doel  stel  om
         alles   van  hulle  helde  af  te  weet   beskryf het. En dit is my doel om   te kan wees, moet jy 'n “spesiale   God se heerlikheid aan die wêreld
         nie.  Hulle  ken  al  die  nuutste    mense  te  laat  verstaan  dat  'n    tyd met God” hê waarvan ander        te openbaar, en Sy Naam bekend
         stories en kan elke wedstryd tot in   bediening meer behels as dit wat      mense  nie  bewus  is  nie.  Elkeen   te maak!
         die fynste detail beskryf.            in vergaderings gebeur, meer as       wat in gebed met Hom verkeer, Sy
                                               voorbidding, of goeie raad. Ek glo    Woord  bestudeer  en  oordink  en    [Uittreksels  uit:  My  Vader,  My
         Gelowiges wat nie met dieselfde       ook  dat  enige  bediening  daarop    hom afsonder om die wonder van       Vriend!,  Mike  Bickle,  VG  Uit-
         toewyding daarna strewe om alles      gefundeer moet wees om God aan        Sy  heerlikheid  te  ontdek,  sal    gewers, Springs, 1994].
   2   3   4   5   6   7   8   9