Page 2 - Good News November 2018 paper
P. 2

SIT NOG HOUT OP DIE VUUR!






                aulus  was  'n  skipbreuke-    hulle op die eiland uit, en ook die   kwaad  doen  nie;  op  siekes  sal
                ling  op  die  eiland  Melíte   eilandbewonders moet die Woord       hulle  die  hande  lê,  en  hulle  sal
          P(Handelinge  28:1-10).  Dit         van  God  hoor  en  aanneem  om       gesond  word”  (Mark.  16:17-18).
          was 'n afgesonderde gebied. Kom      gered te word (Lees gerus die hele    Die  orde  van  die  opdrag  is:  Jy
          ons kyk na die scenario: Dit was in   verhaal van hulle ontberinge met     moet éérs self glo; dan gaan jy uit
          die  dae  toe  daar  nog  nie  'n    die skipbreuk in Handelinge 27).      en vertel aan ander die goeie nuus
          posdiens  was  nie.  Mense  het      God  maak  egter  alles  Sy  diens-   van Jesus se verlossing!
          gebruik  gemaak  van  posdraers      kneg. Hy gebruik selfs óns nega-
          wat  uitgestuur  is,  dikwels  vir   tiewe  omstandighede  om  Sy  Daarna word hulle genooi om na
          kilometers, om 'n brief af te lewer -   positiewe doel te bereik. Hy maak   die hoof van die eiland, Públius, te
          soos  Paulus  ook  sy  sendbriewe    ons minus Sy plus!                    gaan waar hy hulle (Paulus en die
          uitgestuur het. Daar was ook nog                                           276  skipbreukelinge)  vriendelik
          nie moderne maniere van kommu-       Kyk  net  wat  verder  gebeur:  Die   herberg vir drie dae lank gee. Nou
          nikasie nie. Daar was nie telefone   eilandbewoners  het  aan  hulle       wag daar nóg 'n taak op Paulus.
          nie.  Daar  was  nie  televisie  nie.   “buitengewone mensliewendheid      Públius se pa was siek met “koors
                                               bewys.”  Hulle  het
          Daar  was  nog  nie  selfone,                        'n  groot  vuur       en buikloop.”  Hy kon dalk gesterf
          e-posse,  SMS'e,  WhatsApp's,  of    gemaak  om  hulle  warm  te  hou      het, want daar was nie 'n dokter in
          enige  moderne  kommunikasie-        “weens die reën en die koue.” Die     die omgewing, soos ons dit van-
          middels nie. Daar was net Jesus      vuur moes aan die brand gehou         dag  ken  nie.  En  Paulus  het
          se Groot Opdrag aan Sy dissipels:    word,  en  Paulus  lewer  ook  sý     ingegaan na hom toe en vir hom
          “Gaan  die  hele  wêreld  in  en     bydrae.  Hy  maak  'n  klomp  droë    gebid en hom die hande opgelê en
          verkondig  die  evangelie  aan  die   hout byme-kaar om nog hout op        hy  was  gesond!  Nog  'n  wonder-
         ganse mensdom.” (Mark. 16:15).    die vuur te sit,   maar 'n adder kruip    werk  van  God!   (Hand.  19:11-12;
         Maar  hoe?  Gebruik  die  middele     uit die hout vanweë die hitte van     Jak. 5:113-15). “En hierna het ook
         tot julle beskikking!  Loop met die   die vuur en byt hom aan die hand!     die ander wat siektes gehad het
         voet, reis met 'n esel, perd, wa of                                         op die eiland, na hom gekom en is
         selfs skip om oorsee te kom!          Die  eilandbewoners  is  verstom,     genees. En hulle het ons ook baie
                                               want  hulle  wéét  wat  dit  kan      eerbewyse betoon, en toe ons sou
         Ons neem kennis van Paulus wat        meebring. Hulle kén die gif van 'n    afvaar, ons van die nodige voor-
         op 'n skip was op pad na Rome.        adder!  Hulle  verwag  dat  Paulus    sien”  (Hand.  28:9-10).  “Mission
         Die  skip  vergaan  egter!  Maar  'n   skielik  gaan  opswel  en  dood      accomplished!”  Daarna  is  hulle
         engel van God verskyn aan hom         neerval.  Maar  Paulus  was  besig    weer  op  weg  na  Rome,  want
         in die nag en sê: “Moenie vrees       om God se plan uit te voer en hy      Paulus  moes  ook  dáár  die
         nie,  Paulus;  jy  moet  voor  die    skud die adder in die vuur af en      Evangelie verkondig!
         keiser staan, en kyk, God het aan     kom niks oor nie. 'n Wonderwerk
         jou geskenk almal wat saam met        van God! Want Jesus het met Sy        Wil jy jou ook tot beskikking van
         jou  vaar.  Daarom,  hou  moed,       Groot Opdrag waar Sy volgelinge       God  stel?  Sit  nog  hout  op  die
         manne; want ek glo God dat dit so     uitgaan  om  Sy  Koninkryk  se        vuur!   God  se  vuur  moet  helder
         sal  wees  soos  aan  my  gesê  is”   boodskap te verkondig, verklaar:      brand,  sodat  ander  hulle  ook  in
         (Hand.27:24-25). In hierdie angs-     “En vir die wat geglo het, sal hier-  die lig en hitte daarvan kan verbly!
         tige en beklemmende omstandig-        die tekens volg: in My Naam sal       Jou  lamp  moet  op  die  staander
         hede,  verkondig  hy  eers  die  hulle  duiwels  uitdryf,  met  nuwe        geplaas word, sodat almal die LIG
         Evangelie  aan  die  bemannings-      tale  sal  hulle  spreek,  slange  sal   kan sien (Luk. 8:16). Jou lig moet
         lede  in  hulle  nood,  en  bring  so   hulle  opneem;  en  as  hulle  iets   helder skyn vir Jesus!
         redding  vir  hulle.  Daarna  spoel   dodeliks drink, sal dit hulle geen      © Dr. J J Venter










                k raak met tye baie melan-     ware geluk.                           val dan doodmoeg op my bed.
                kolies. Ek staan op en dan     Hierdie  besef  bring  soveel  Dalk kyk U ook snags - soos ek -
          Ewil  ek  sommer  dadelik  verligting  en  laat  my  behaaglik             na my kinders. Met liefde, deernis
          weer  gaan  lê!  Daar  is  geen  sug  van  vrede.  Dankie,  Here!          en 'n intense verlange om hulle oë
          besondere rede daarvoor nie; ek      Dankie dat daar oneindig méér is      te  sien  oopgaan,  hulle  helder
          sien net nie kans om my arms op      en  ek  moet  nie  net  na  hierdie   stemmetjies  te  hoor  lag,  en  'n
          te tel nie. Dinge wat my voorheen    tydelike dinge kyk wanneer ek my      stywe drukkie met 'n "ek is lief vir
          vreugde gegee het, wil ek nie eers   seëninge  tel  nie.  Nee.  Ek  moet   mamma'' te voel.
          aan dink en of moeite mee doen       dink aan U genade, U vreugde, U
          nie. Alles voel so leeg...           vrede.  Aan  U  -  Vader,  Seun  en   Daar  het  ek  nou  vier  volle  dae
                                               Heilige Gees. Aan U vryspraak...      gemors  met  my  melankolie!
          Eintlik behoort ek net dankbaar te   My identiteit in U is ver groter en   Nutteloos, met 'n verharde hart…
          wees.  Ek  het  'n  gesonde  lyf,  'n   wonderliker  as  wat  ek  ooit  in
          warm bed en bad, kos op my tafel     woorde  sal  kan  sê!  Ek  sal  Nou  kan  ek  weer  ánders  kyk  na
          EN  in  my  yskas.  'n  Wonderlike   voortaan aanhou dankbaar wees         die dinge wat ek sien, want ek kyk
          man en pragtige kinders. Daarby      oor  U  genade  en  liefde  -  tot  in   anders  na  die  dinge  wat  ek  nie
          het  ek  'n  werk,  'n  motor  en    ewigheid! Hoe kan ek ophou om U       sien nie.  Vergewe my, Here! Maak
          vriende.  Wat  meer  kan  'n  vrou   te loof oor elke wonderwerk uit U     my hart sag, maak my ore en oë
          vra? Wat meer kan ék vra?            Hand? Nou sal ek my seëninge tel      oop - fisies oop, maar veral ook
                                               wanneer ek aan U voete sit. Ek sal    elke  geestelike  sintuig  van  my.
          Maar eintlik het ek oneindig meer!   rus teen U bors en besef: dis dít!    Beskerm  die  mense  rondom  my
          As  ek  net  vaskyk  in  hierdie     My melankolie was net omdat ek U      as  ek  melankolies  raak.  Ook  vir
          aardse  dinge,  is  ek  die  gemis het. U is net hier. Bý my. Net          my. En laat my weet by U is méér,
          bejammerens-waardigste  van  hier,  maar  U  forseer  nie  ons             oneindig meer!
          alle  mense.  Paulus  sê  mos:  verhouding nie. U gesels, maar ek          1  Kor.  15:18  -  "As  ons  net  vir
          wanneer  'n mens dink dat net dít    hoor nie omdat ek nie luister nie.    hierdie lewe ons hoop op Christus
          wat jy kan sien, jou vreugde moet    U skryf liefdesbriewe dwarsdeur       vestig,  is  ons  die  bejammerens-
          gee,  is  jou  pers-pektief  totaal   my  dag  en  ek  sien  dit  nie  eens   waardigste van alle mense."
          verkeerd  en  mis  jy  die  dieper   raak nie, want ek kyk nie daarvoor    - Marise van Rheede van Oudts-
          waarheid van die oorsprong van       nie. Ek jaag en stoom en blaas en     hoorn, 082 842 0338
   1   2   3   4   5   6   7