Page 6 - Good News November 2018 paper
P. 6

en aand lê ek en dink aan al   onwaarhede  verkondig,  mense         te wees nie.) “I will rescue them
                die leiers van die Bybel wat   onder  die  verkeerde  indruk  out of all places where they have
          E'n volk moes lei in tye van         gebring.  Ek  wil  'n  verbond  met   been  scattered  in  the  day  of
          oorlog. In die eerste plek het die   julle sluit. Ek wil julle Man wees.   clouds  and  thick  darkness.”
          volk tot God genader vir uitkoms     Weer soos in die dae in die Tuin      (Ezek.  34:12b  Amplified  Bible).
          deur te vas en te bid. Die Here het   van Eden wil Ek met julle wandel.    Hierdie Skrifgedeeltes pas aan by
          hulle  verhoor  en  'n  leier  geroep   Ek wil julle in 'n lieflike land bring -   my droom wat ek gehad het. Eseg.
          om die volk te lei. Daarna het die   'n land wat oorloop van melk en       34:13 in die Lewende Bybel lees
          Here vir hulle 'n strategie gegee    heuning.  Ja,  julle  is  uit  die  Tuin   as volg: “Ek sal hulle weer tussen
          om uit te voer en hulle was almal    a.g.v. rebellie. Rebellie om nie My   die ander volke en uit die ander
         gehoorsaam!                           Woord  te  aanvaar  nie,  deur  te    lande  gaan  haal  en  hulle  terug-
                                               luister  na  leuens.  Net  soos  die   bring na hulle eie grond toe...”
          Daardie selfde nag droom ek dat      slang  vir  Adam  en  Eva  met  'n
          ek in 'n digte mis staan. Die mis    halwe waarheid mislei het, moes       Die  terugdraai  na  God  sal  die
          was so dig, dit was byna tasbaar!    hulle  daarna  die  grond  vol  herstel van ons land beteken!
          Die  Here  vra  my:  “Wat  voel  jy   dorings en distels bewerk. Met die
          wanneer  jy  in  so  'n  digte  mis   sweet  van  hulle  aangesig  moes    Dis  nie  net  die  land  wat  met
          staan?”  Ek  kry  die  gevoel  van   hulle hul brood verdien, terwyl Ek    dorings en distels besaai is nie,
          toekomsloosheid,  rigtingloos-       julle Voorsiener wil wees, asook      maar ook ons eie harte. Wat is in
         heid,  kan  nie  sien  nie;  dus  julle  Geneesheer,  Raadsman  en          jou hart? Haat, bitterheid, onver-
         geestelike  blindheid  met  geen      Leidsman,  maar  julle  het  gekies   gewensgesindheid  of  vrees?                   Elsie Koeleman
         vooruitsig  nie.  Ek  voel  of  ek  wil   om  na  die  slang  te  luister.  Keer   Maar  God  gee  die  oplossing:
         tou opgooi. Ek is onseker en weet     terug,  en  luister  na  My  Woord.   “Braak  vir  julle  'n  braakland  en   (Kyk  asb.  op  YouTube  wat  die
         nie waarheen of wat om te doen        Moenie die leuens langer glo nie.     saai  nie  onder  die  dorings  nie.   Here  sê  oor  wedergeboorte!  -
         nie.  Weet  nie  herwaarts  of  der-  Kom  na  My  toe!  Ek  wil  julle  by   Besny  julle  vir  die  Here  en  ver-  “She  died,  went  to  hell  and
         waarts nie en voel verward!           waters bring waar daar rus is. Vra    wyder  die  onbesnedenheid  van      heaven,  then  woke  up  at  the
                                               My  aangaande  die  toekomstige       julle  hart…  dat  my  grimmigheid   morgue”).
         Omdat daar nie Christelike leiers     dinge en vertrou die werk van My      nie soos 'n vuur uitgaan en brand
         is wat in beheer van die land is nie,   hande aan My toe.”                  sonder dat iemand kan blus nie,      Dawid  het  vir  Goliat  'n  “onbe-
         is dit net so goed soos 'n basuin                                           weens  die  boosheid  van  julle     snede  Filistyn”  genoem.  Hy  het
         “wat 'n onduidelike klank gee, wie    Die Here sê verder: Dan sal “ELKE     handelinge” (Jer 4:3b-4).            gesê:  “Jy  kom  na  my  met  'n
         sal  klaarmaak  vir  die  oorlog?”                                                                               swaard en met 'n spies en met 'n
                                               WAPEN WAT TEEN JOU GESMEE
         (1 Kor.14:8).                         WORD,  NIKS  UITRIG  NIE!”  (Jes.     Net soos vuur maklik brand waar      lans, maar ek kom na jou in die
                                               54:17a)  “WANT  JOU  MAKER  IS        daar onkruid en lang gras in die     Naam  van  die  Here  van  die
         Verder  sê  die  Here:  “Blaas  die   JOU  MAN,  HERE  VAN  DIE  land is, so brand Sy grimmigheid                leërskare…” (1 Sam. 17:45). Ons
         basuin in die land! Roep hardop       LEËRSKARE IS SY NAAM, EN DIE          in 'n onbesnede hart. Dit is jou eie   kan net na God gaan met 'n skoon
         en  sê:  “Kom  bymekaar…!  HEILIGE  VAN  ISRAEL  IS  JOU                    verantwoordelikheid om jou hart      gewete.  Dis  hoekom  ons  weder-
         (Jeremia 4:5).                        VERLOSSER” (Jes. 54:5). God wil       te  bewaak.  Hoe  word  jou  hart    gebore moet wees, en die doop is
                                               'n “ewige verbond met ons sluit”      bewaak? Deur die sondige vlees       dan 'n bede tot God om 'n skoon
         Die  Here  waarsku  altyd  voordat    (Jes 55:3).                           af te lê deur besnydenis van die     gewete, 'n innerlike vrede (1 Pet.
         daar  iets  gaan  gebeur  sodat                                             hart.  “In wie julle ook besny is met   3:21).
         mense hulle sal bekeer. Die Here      Wat  is  dus  die  strategie  wat  die   'n besnydenis wat nie met hande
         gee  'n  duidelike  opdrag  sodat     Here  vir  ons  gee?  “As  jy  jou    verrig word nie, deur die liggaam    As ons harte ons dan nie veroor-
         mense  dit  sal  hoor,  asook  'n     bekeer,  Israel,  spreek  die  Here,   van die sondige vlees af te lê in die   deel nie, het ons vrymoedigheid
         duidelike  klank  (basuin)  sodat     bekeer  jou  tot  My;  en  as  jy  jou   besnydenis van Christus, omdat    voor God. Want die gebed van die
         niemand  kan  sê  hulle  het  nie     verfoeisels  van  my  aangesig  af    julle saam met Hom begrawe is in     regverdige  verhoor  Hy.   Daarom
         geweet of gehoor nie!                 verwyder,  hoef  jy  nie  rond  te    die doop, waarin julle ook saam      sê  die  Here:  “Die  stryd  behoort
                                               swerwe nie” (Jer. 4:1). (Jy hoef nie   opgewek is deur die geloof in die   aan die Here, en Hy sal (hulle) in
         DIE HERE SÊ:                          langer  'n  onseker,  twyfelagtige    werking van God wat Hom uit die      ons hand gee!” (1 Sam. 17:47b).
         “Vir  te  lank  het  die  Kerk  ook   swerwer in vreemde lande oorsee       dode opgewek het” (Kol 2:11-12).     - Elsie Koeleman  084 500 3833.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9