Page 5 - Good News November 2018 paper
P. 5

G
            GOD VAN WONDERWERKE!OD VAN WONDERWERKE!



          E     k  bevind  my  in  ’n  wag-    stuur word en dan die beskadigde      gewerk  het  van  die  lies  af,  was
                                                                                     verkalk en toe kon hulle nie steke
                tydperk...
                                               klep  uitdruk  deur  ?  ballonnetjie
                                               op te blaas oor die ou klep om dit
                                                                                     insit nie. Hulle moes toe 10cm van
          Die opehartoperasie wat ek moet      dan met 'n nuwe klep te vervang.      die  aorta  uitsny  en  op  ?  ander
          ondergaan,  kos  R250  000  maar     Dit klink na ? wonderlike oplos-      manier heg. Terwyl hulle daarmee
          het veel meer risiko's en ongerief   sing om opehartklep-operasies te      besig  was,  ontdek  hulle  nog  ?
          as wat ons besef het, en ek neem     vervang  met  heelwat  minder  vernouing hoër op in die aar en
          veel langer om te herstel. Omdat     risiko's,  maar  dit  kos  ?  alle-   toe het hulle nog ? stent daarvoor
          my  hart  beskadig  en  verswak      mintige R360 000. Die prys het al     ook ingesit.
          was, durf die kardioloog nie die     heelwat afgekom, maar bly steeds
          risiko  neem  nie.  Sonder  'n  enorm  hoog.  Die  meeste  Sieke-          Die  aanvanklike  3-uur-operasie
          operasie is my lewensverwagting      fondse wil dit nie betaal nie; dus    het toe 6 ure geword. Wat een dag
          uiters ? jaar omdat ek meer skade    sit ons hier met ? probleem. Ek       in  die  Hoësorgeenheid  moes
          as normaal het. Die ergste is dat    het deur ? absolute wonderwerk        wees, het toe 7 dae geword. My
          hartversaking  gaan  toeneem  by ? Siekefonds, Fedhealth, aan-             lyf, bene en arms het begin swel                Gretha le Roux
          totdat dit my dood gaan kos.         gesluit  sonder  wagtydperk  of       na  die  operasie  as  gevolg  van   oorbly, is om Hom te vertrou vir ?
                                               terugbetaling  en  hulle  sou  die    hartversaking  en  my  regter-       wonderwerk - fisies en finansieel.
          Natuurlik  kan  God  my  sonder      hospitaalkoste en R55 000 van die     bobeen van die knie tot in die lies   Ek glo dat Hy dit kan doen.
          operasie  genees  en  daarvoor       stent betaal.                         was  morsdood  en  dik  geswel.
          vertrou  ek  Hom  volkome.  Ek                                             Maar Goddank, elke dag was daar      Intussen het daar soveel gebeur.
          spreek elke dag genesing uit met     Die kardioloog en Mediese Skema       'n  bietjie  vooruitgang!   Glad  nie   Kardioloog  Vorster  het  met  my
          die  nodige  Bybeltekste,  veral     probeer  die  beste  plan  uitwerk.   lekker  om  met  soveel  drade  en   Mediese  Skema  se  dokter
          “deur  Sy  wonde  is  ek  genees”.   Die res moet ek egter self betaal.    buise aan jou bed vasgekoppel te     gepraat en gevra om my saak te
          Solank my toestand nie verbeter      Die  dokter  sê  Siekefondse  sloer   wees nie! Daar was ? tros van 5      heroor-weeg. Na 2 weke ontvang
          nie, gaan ek aanhou om Hom te        maar om tot ? slotsom te kom en       buisies in my nek en nog ? tros      ek die wonderlike nuus dat hulle
          vertrou  al  moet  ek  deur  die     intussen  word  my  suurstof  al      elk in my arm, hand en lies. Die     inge-stem  het  om  ook  vir  my
          tweede  beste  opsie  gaan  van  ?   minder,  omdat  die  klep  steeds     nuwe  klep  het  onmiddellik  sterk   TAVI-operasie te betaal, behalwe
          stent met 'n nuwe hartklep.          meer toekalk. Die eerste sonar het    begin werk en my asemnood was        vir ? bybetaling van R44 135 op
                                               23%  gewys.  ?  Week  later  in       weg - prys die Here!                 die  klep  wat  R218  500  kos.  Die
          Ek  is  presies  daar  waar  Dawid   Pretoria 22% en nog 2 weke later                                           fonds  betaal  R174  365  daarvan!
          was in Ps.131:2 - “Ek maak my nie    is dit net 19% suurstof en bloed      Ondertussen  het  ek  op  30  Dit  was  fantastiese  nuus,  nadat
          besorg  oor  groot  dinge  nie,  wat deur die hartklep gaan. Daar-         Augustus  van  die  Siekefonds       hulle  die  TAVI  tevore  afgekeur
          DINGE WAT BO MY VERMOЁ IS.           om moet ek my uiters stil gedra;      gehoor,  maar  glad  nie  wat  ek    het!
          Ek het rus en kalmte gevind soos     nogal baie moeilik vir iemand wat     verwag het nie. Hulle het die hele
          'n  kindjie  wat  by  sy  moeder     altyd so aktief by alles betrokke     hartprosedure afgekeur, maar ek      Die operasie is verby en ek sterk
          tevredenheid gevind het, so het      was  en  baie  hard  kon  werk.       weier om my te ontstel. My Pa is     goed aan en net soos die Lente
          ek  tevredenheid  gevind.”  My  Gelukkig maak die medikasie vir            nog  steeds  die  Koning  van  die   nuwe  lewe  voorspel,  so  is  ek
          Vader  hou  my  rustig  en  ek  leer   my  vel-uitslag  my  lomerig  en    Heelal  en  ek  vertoef  steeds  in   Goddank ook op pad na 'n nuwe
          weer  eens  om  Hom  onvoor-         slaap en rus ek tog te heerlik.       Ps.131 en ondervind Sy vrede! Ek     lewe!
          waardelik te vertrou.                                                      hou vas aan Sy belofte dat ek sal    - Gretha Le Roux   (018 290 1802
                                               Presies op die regte tyd voorsien     leef en God sal verheerlik. Al wat   of  082 607 7198).
          Eers  moes  ek  toe  wag  vir  my Hemelse Vader ? datum vir die
          kardioloog  Badenhorst  wat  my      TAVI en kon ek net oorstap van die
          na  kardioloog  Vorster  verwys.     een hospitaal na die volgende een
          Daarna wag ek vir dokter Vorster     in Pretoria. Dinsdag die 25ste is
          wat maande vooruit volbespreek       ek ingeboek by Unitas, die Hart-
          is, maar kry Goddank ? kansel-       hospitaal in Centurion, vir toetse
          lasie-afspraak  vir  21  Augustus    en die volgende dag het die TAVI-
          2018  by  Unitas  Harthospitaal.     operasie  plaasgevind.  ?  Span
          Intussen het my dogter, Annelize,    dokters van 10 moes die operasie
          op  internet  meer  uitgevind  assisteer, waarvan een ? kardio-
          omtrent  dokter  Vorster  en  ?      loog van Kaapstad was. Hy, asook
          interessante  onderhoud  gesien      nog  ?  vrou  wat  die  klep  op  die
          wat hy oor die TV gevoer het en      stent  moes  monteer,  moes
          waar hy 'n kort verduideliking en    spesiaal vir die operasie van die
          illustrasie  van  die  taamlik  nuwe   Kaap af vlieg. Die klepvervanging
          proses gegee het.                    was  ?  groot  sukses,  maar  daar
          Dis ? nuwe hartklep in ? stent wat   was  heelwat  komplikasies.  Die
          deur  die  lies  in  die  aorta  opge-  plek  in  die  aorta  waardeur  hulle
   1   2   3   4   5   6   7   8   9