Page 2 - Good News November 2019 paper
P. 2

DIE AAND VÓÓR






                 DIE KRUISIGING





            n Johannes 13-17 staan opge-       geweldige voorbereidings vir die      liefgehad as die liefde wat Jesus
            teken  wat  Jesus  nét  vir  Sy    Paasfees: die rituele slag en voor-   hom  aangebied  het.  Hy  stap  die
          Idissipels  gesê  het  die  aand     bereiding  van  die  lam,  sous,      duisternis in. “En dit was nag…”
          voor  Sy  kruisiging.  Hierdie  brood, wyn en bekers. Petrus en
          gebeure vind plaas aan die einde     Johannes  is  gestuur  om  hierdie    Toe Judas vertrek, sê Jesus dat
          van  die  laaste  week  voor  Sy     voorbereiding te gaan doen.           Hy nog 'n klein tydjie by hulle sal
          kruisiging  waar  Hy  ook  nog                                             wees. Hy gaan weg, en dat hulle
          gewikkel was in redevoering met      Toe die voetwassing. Wie sal dit      Hom sal volg. Weer eens reik Hy in
          die  Joodse  geleerdes.  Dit  het    doen? 'n Slaaf? En as Jesus dit       liefde  na  hulle  uit  en  sê  dat  Hy
          bekend  gestaan  as  stryd-          doen, watter betekenis hou dit in?    hulle 'n nuwe gebod gee dat hulle
          gesprekke.                           Toe  Petrus  aanvanklik  weier,  sê   mekaar moet liefhê soos Hy hulle
                                               Jesus vir hom: “As Ek jou nie was     liefgehad het. Hierop sê Jesus dat
          Die  gesprekke  met  Sy  dissipels   nie, het jy geen deel aan My nie.”    Hy gaan sterwe en dat almal Hom
          was egter dringend. Baie belang-     Waarop  Petrus  daarop  aandring      sal verlaat, waarop Petrus heftig
          rik. Intens, gegrond op Sy oorwel-   en vra dat Jesus nie net sy voete     raak en sê dat hy wat Petrus is,
          digende,  onmeetlike  liefde.  Dit   nie, maar ook sy hande en sy hoof     Hom NOOIT sal verlaat nie! Jesus
          was Sy laaste intieme lering voor-   was! Maar sy voete was genoeg-        sê dat die haan drie keer sal kraai
          dat Hy van hulle afskeid geneem      saam, want hy het klaar deel aan      voordat Petrus Hom sal verloën!
          het.  Hierna  is  Hy  op  pad  na  die   Jesus  gehad.  Die  boodskap  van   Later sal ons sien dat hy dit wel in
          Tuin  van  Getsémane,  en  dan  na   geestelike  reiniging  is  hierin  die binnehof van die hoëpriester
          die kruis. Hier berei Hy hulle voor   opgesluit.  Daarmee  saam  kom       doen  nadat  Jesus  gevange
          vir  Sy  dood  aan  die  kruis,  Sy   ook die boodskap van vergifnis,      geneem  is  en  Hy  in  die  nag
         opstanding  en  hemelvaart.  Hy       en ook van nederigheid. Daar mag      verskillende verhore moes deur-
         was hulle voete, stel die Nagmaal     geen  ruimte  vir  selfverheffing     maak.  Na  die  verloëning  het
         in, praat met hulle oor Judas wat     wees nie! Deur hierdie voorbeeld      Petrus  uitgegaan  en  bitterlik
         Hom  sou  verraai  en  Petrus  wat    van Jesus leer Hy Sy dissipels 'n     geween! Hy het Jesus gefaal!
         Hom sou verloën. Daarna praat Hy      geweldige  les:  'n  Kenmerk  van
         met  hulle  oor  Sy  Wederkoms,       God se diensknegte en Sy kinders      Die  liefde  van  Jesus  kom  tot
         hulle verbondenheid met Hom en        is  nederigheid  en  om  mekaar  te   vervulling  na  die  opstanding  in
         die Heilige Gees wat Hy in Sy plek    vergewe  sodat  ons  heilig  kan      Johannes 21 waar Hy vir Petrus
         sou stuur. Dan rond Hy dit af met     wees en om ander hoër te ag as        vra of hy Hom waarlik liefhet (met
         Sy Hoëpriesterlike gebed. Alles in    jouself. Dit gebeur slegs wanneer     agapé  =  Grieks),  waarmee  ook
         één aand, die aand voordat Hy op      jy liefhet soos Jesus liefhet.        God  se  liefde  beskryf  word.  ('n
         die kruis sou sterf. Na Sy opstan-                                          Opofferende  liefde  waar  jy  selfs
         ding sou Hy nog aan hulle verdere     Wat  van  Judas?  Hy  kry  ook  'n    vir iemand sal sterf). Of was dit net
         opdragte gee vóór Sy hemelvaart.      kans om om te draai en af te sien     bloot met 'n vriendskaplike liefde
                                               van sy plan van verraad. En Jesus     (Grieks  =  filia)?  En  toe  Petrus
         Donderdag  is  die  dag  van  die     sê:  “Hy  wat  gewas  is,  het  niks   wéér bitterlik ween, sê Jesus vir   gedoen  het?  Sal  jy  bereid  wees
         laaste  Paasfees  en  die  daarop-    anders nodig as om die voete te       hom: “Pas My skape op, laat My       om Sy liefde te aanvaar, of soos
         volgende instelling van die eerste    was  nie,  maar  is  heeltemal  rein;   lammers wei, laat My skape wei.”   Judas  Hom  die  rug  toekeer  en
         Nagmaal. Hierna sou Paasfees tot      en  julle  is  rein,  maar  nie  almal   En  Petrus  hét  heelwat  later  vir   wegstap die duisternis in?
         vervulling  kom  en  sou  die  Kerk   nie.”  Dan  vervolg  Johannes:  Jesus gesterf, Onderstebo. Aldus
         dikwels  Nagmaal  vier  “tot  Sy      “Want Hy het geweet wie Hom sou       tradisie. Want só lief het hy Jesus   Wat vra Jesus van ons? Hy vra dat
         gedagtenis.” Daar is verskillende     verraai” (Joh. 13:10-11).             gehad!                               ons ons lewe vir Hom sal oorgee.
         verklarings  vir  die  viering  van                                                                              In  Joh.  1:12  verklaar  Johannes:
         hierdie dag. Was dit gehou op die     Tog  reik  Jesus  nogeens  uit  na    Ja,  Jesus  het  weggegaan,  maar    “Maar almal wat Hom aangeneem
         Woensdag,  Donderdag  of  enige       Judas.  Hy  bedien  aan  hom  die     Hy kom weer om Sy geliefde Bruid     het, aan hulle het Hy mag gegee
         ander dag? Die klem val egter nie     Nagmaal  met  liefde.  Judas  kry     te  kom  haal.  Is  jý  gereed  vir  Sy   om kinders van God te word, aan
         soseer op die DAG nie, maar op        kans om deel te hê aan die liefde     wederkoms?  Hoe  lief  het  jý  hulle wat in Sy Naam glo.” Hy het
         die  gebeure  wat  daarop  volg  en   van Jesus wat vir ons leer om ons     Jesus?   Sal  jy  opofferend  liefhê   Sy lewe vir jóú gegee. Wat gee jy
         dat  Jesus  hierna  gekruisig  is.    vyande lief te hê. Maar Judas keer    soos Petrus, of Hom dalk verloën     vir Hom?
         Hierdie dag is voorafgegaan met       Hom die rug toe. Hy het geld méér     soos  wat  Petrus  aanvanklik  © Dr. J J Venter



            T
             T THE WHYS OF THIS WORLDHE WHYS OF THIS WORLD
             THE WHYS OF THIS WORLDHE WHYS OF THIS WORLD




            n  this  wilderness  we  call  past and the pain we still do not  give  us  our  full  rights  as  His  thinking.  The  hope  He  gave  us
            "home",  suffering  will  cross  understand.  Paul  writes  to  the  adopted  children,  including  the  has substance. It's as real as all
          Iour  paths  from  time  to  time.  Romans, "if we are to share His  new bodies He has promised us"  the promises and guarantees of
          And  we  start  questioning.  And  glory,  we  must  also  share  His  (Romans  8:23).  But  our  Father  His  Word.  The  best  news,
          yet, to many of these questions  suffering.  Yet  -  what  we  suffer  has thoroughly equipped us for  Beloved, is this: "The Holy Spirit
          we  will  never  be  given  expla-   now is nothing compared to the  this  "meantime"  (mean  time  helps us in our weakness" (verse
          nations.  In  all  probability  we  glory  He  will  reveal  to  us  later"  really).                           26). What's more, "We know that
          would not understand or accept  (8:17,18).                                                                      God  causes  everything  to  work
          the reasoning behind it all.                                               Paul writes, "We were given this  together  for  the  good  of  those
                                               Suffering  helps  us  to  look  hope  when  we  were  saved"  who love God" (8:28).
          That  is  WHY  God  gave  us  His  forward  with  ever  increasing  (Romans  8:24).  Hope  is  a  gift
          precious  Word  -  imbued  and  hope to that glorious freedom of  from  our  Father  to  urge  our  This  much  is  guaranteed:
          infused  with  comfort  and  hope.  Earth's  death  and  decay.  Even  hearts  and  minds  upward  and  "Nothing  can  ever  separate  us
          God's  Word  always  points  the  planet Earth groans in pain under  onward.  Hope  makes  heaven  from God's love" (Romans 8:38).
          way  forward  and  nudges  us  her  unbearable  suffering.  Paul  real, brings it closer and anchors  Nothing!
          Homeward. We do not please Him  says,  "We,  too,  wait  with  eager  our hearts to the very Throne of
          by  constantly  referring  to  the  hope for the day when God will  God.  Hope  is  not  wishful  Helen du Plessis, 083 332 0895
   1   2   3   4   5   6   7