Page 3 - Good News Okt2007 paper
P. 3

ANGUS BUCHAN IN POTCH!





                                                                        he  excitement  around  the  City  those sitting on the lawn. The gates will
                                                                        Wide  Outreach  at  Olënpark  in  open at 12:30 and seating is on a first
                                                                  TPotchefstroom  with  Angus  come, first serve basis, except for VIP
                                                                  Buchan  (Saturday  20  October  at  and  Special  Guests.  Food  and  cold
                                                                  14h00), is growing tremendously. It is  drink  stalls  will  be  at  the  side  of  the
                                                                  no surprise though, say the organisers  Stadium. Those who wish to sit on the
                                                                  from Christian Fellowship. The ministry  lawn must bring their own blankets. No
                                                                  of  Angus  Buchan  is  building  up  chairs will be allowed!
                                                                  momentum  in  South  Africa  at  a  The organisers appeal to Christians to
                                                                  tremendous rate. The number of people  bring non-Christian friends along. One
                                                                  that  attended  outreaches  has  grown  police  officer  has  already  invited  131
                                                                  from  10  000  in  Stellenbosch  on  11  friends  as  an  example  for  others  to
                                                                  March this year to over 15 000 people in  follow.
                                                                  Bloemfontein  on  1  September.  The  Everyone  in  the  region  is  invited  to
                                                                  Mighty Men's Conference on his farm is  participate  in  this  event.  For  more
                                                                  expected  to  grow  from  7  000  men  in  information  contact  Pastor  Anton
                                                                  April 2007 to 22 000 in 2008. Buchan has  Myburgh at 018 293 1608. Those who
                                                                  booked  the  biggest  tent  in  the  world,  would like to contribute financially can
                                                                  "The  Super  Structure",  for  the  2008  use  the  following  bank  details:
                                                                  Conference.                                    Christian  Fellowship  Special  Events;
                                                                  The Olënpark Rugby Stadium can hold  FNB  Potchefstroom; Account  number
                                                                  a maximum of 35 000 people including  62107824626, Branch code 240438.
                                                                                               Sponsored by TG TRADERS
                                                                                               Sponsored by TG TRADERS









            AS IEMAND EERSTE WIL WEES...




          "As iemand die eerste wil wees, moet hy die   Wil jy meer soos Christus wees? WEES DAN
          heel  laaste  en  almal  se  dienaar  wees"   NEDERIG!
          (Markus 9:35).                                Dr. Paul Brand was een van die 20ste eeu se
          Nederigheid  is  nie  net  'n  karaktereienskap   mees gesiene geneeshere, te danke aan die
          nie - dit is veel meer!  Onthou twee dinge:   werk wat hy onder melaatses gedoen het. Sy
          1) Alhoewel dit 'n eienskap van 'n Christen   liefde vir Indië se "minste van die minstes",
          behoort  te  wees,  word  nederigheid  selde   het  hom  gelei  om  pioniersnykundige
          verstaan of beny.                             tegnieke te ontdek wat vandag steeds deur
          Vandag is daar heelwat leierskapmodelle wat   dokters  gebruik  word  wanneer  hulle
          dit vreemd vind as die persoon aan stuur van   ortopediese rekonstruksies doen. Hy was 'n
          sake dikwels nederig is. Om neer te buig en   briljante dokter, mediese opvoeder, skrywer,
          iemand anders te help of om jou swakhede te   spreker, en 'n kampvegter vir verdruktes.
          erken,  word  beskou  as  dinge  wat  jou     Philip  Yancey  skryf:  "Toe  ek  dr.  Brand
          kwesbaar en weerloos maak.                    ontmoet het, het ek besef dat ek nederigheid
          Te veel leiers beskou hulself as mense wat    verkeerd  gedefinieer  het  as  'n  negatiewe
          gedien moet word, behalwe vir kort periodes   selfbeeld. Paul Brand het beslis geweet wat
          wanneer  dit  voordelig  kan  wees  wanneer   sy gawes is. Hy was regdeur sy akademiese
          ander  sien  dat  hulle  diensbaar  is  -  maar   loopbaan eerste in sy klas, en het heelwat
          darem nie vir te lank nie!                    toekenningsbankette bygewoon wat ter ere
          Sulke mense is verder versigtig om hulself    van sy prestasies gehou is. Tog het hy sy
          nie te maklik te assosieer met diegene wat    gawes  erken  as  slegs  'gawes'  van  'n
          moontlik laer as hulle op die "suksesleer" is   liefdevolle  Skepper,  en  hulle  gebruik  in
          nie,  want  dit  mag  dalk  net  skade  aan  hul   Christelike diensbaarheid.
         posisie  berokken!  Hulle  is  bang  dat  hulle   "Toe ek hom die eerste keer ontmoet het, was
         straks  die  respek  kan  verloor  van  diegene   Brand nog besig om aan te pas by die lewe in
         onder hulle - asook bo hulle - as hulle te veel   die  Verenigde  State.  Daaglikse  luukshede
         verantwoordelikheid  vir  'n  swak  besluit    het  hom  ontsenu  en  hy  het  gesmag  na  'n
         aanvaar. Hierdie houding mag egter nooit die   eenvoudige  lewe  na  aan  die  aarde.  Hy  het
         geval  wees  wanneer  jy  'n  volgeling  van   presidente, konings en bekendes persoonlik
         Christus is nie. Vir Christene is nederigheid   geken; tog het hy selde van hulle gepraat. Hy
         nie  net  'n  geloofseienskap  nie  -  dit  is  'n   het openlik gepraat oor die kere wat hy gefaal
         lewenswyse!                                    het en altyd die eer vir sy sukses aan die Here
         2) Ons waardeer nederigheid in ander, maar     en sy vennote gegee.
         wil dit selde self hê. Die prys is dalk te hoog   "Wat my die meeste beïndruk het, was dat die
         om te betaal. Nederigheid is nie iets wat ons   wysste en briljantste man wat ek geken het,
         vooruitgang in die lewe kan gee nie, en as     so 'n groot deel van sy lewe gewy het aan van
         ons  eerlik  daaroor  nadink,  hou  ons  van   die laagste mense op aarde."
         nederige  mense  rondom  ons,  omdat  hulle    Mense wat werklik nederig is, sal altyd eerste
         ons nie bedreig nie.                           omsien  na  diegene  rondom  hulle.  Hulle  is
         Nederige  mense  is  veilige  mense  met  'n   ook baie seker van hulself. Hulle is bewus
         vreemde eienskap wat hulle op die kantlyn      van  die  eienskappe  wat  hulle  suksesvol
         laat staan, terwyl ons spartel om die hoogste   maak  in  dit  wat  hulle  doen.  En  daardie
         sport  van  die  leer  te  bereik.  Ons  kan  dit   sekerheid  -  daardie  eerlike,  gesonde
         bekostig om nederig te wees nadat ons tot      selfondersoek  -  veroorsaak  'n  nederige
         koning  gekroon  is.  Selfs  Christus  se      houding.  'n  Houding  wat  weer  uitloop  op
         dissipels het hulle daaraan skuldig gemaak:    aksies  wat  raakgesien  word,  aksies  wat  'n
         "Hulle het ... met mekaar gepraat oor wie die   verskil maak en 'n lewenswyse wat ons sal
         grootste is. En toe Hy gaan sit het, ... sê (Hy)   wil navolg.
         vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet   [Uit: "Woord vir Vandag", 'n Publikasie van
         hy ... almal se dienaar wees," (Mark. 9:34  35).   Radiokansel, Sept. 2007].
   1   2   3   4   5   6   7   8