Page 5 - Good News Okt2007 paper
P. 5

"Here, oral waar ek gaan
                       laat ek vingerafdrukke na.
                     Op die hande wat ek aanraak,
                       op borde, mure en boeke.
                     Daar is nie wegkomkans nie.
                              Waar ek vat,
                  plaas ek 'n teken van my identiteit.

                            "Help my Here,
                    om vandag waar ek ook al gaan
                        hartafdrukke na te laat.
              Hartafdrukke van regverdigheid en deernis,                En as iemand sou sê:
                          van begrip en liefde,                    "Jou aanraking het my vandag
                van barmhartigheid en belangstelling.                         versterk,"
               Hartafdrukke van hartlike vriendelikheid            Laat hulle agterbly met die wete
                    en van opregte betrokkenheid.                        dat dit U liefde was
                  Mag my hart 'n ander hart aanraak                   wat hul in my ervaar het."
                     en 'n afdruk van U liefde laat."                       - Oorgeneem






                 nce  there  was  an  old  and   I'm from everyone is very close and
                 very  wise  man.  Every  day   always  willing  to  lend  a  helping
          Ohe  and  his  granddaughter         hand. I really hate to leave it."
          would sit outside a gas station in   The old man smiled and said, "You
          his rocking chair, waiting to greet   know,  that's  a  lot  like  this  small
          tourists  as  they  passed  through   town."
          his small town.                      After  the  family  had  left,  the
          One day a tall man who surely had    granddaughter  looked  up  and
          to  be  a  tourist,  began  looking   asked,  "Grandpa,  when  the  first
          around as if he were checking out    man came why did you tell him that
          the area for a place to live.        this was a terrible place to live? Yet
          "So what kind of town is this?" he   when  that  family  came,  you  told
          asked. The old man replied, "Well,   them  it  was  a  wonderful  place  to
          what kind of town are you from?"     live?"
          The  tourist  said,  "One  where     The old man looked down into his
          everyone  is  very  critical  of  each   granddaughter's  wondering  blue
          other. It's a real negative place to   eyes  and  said,  "No  matter  where
          live." The old man said "You know,   you go, you take your attitude with
          that's just how this town is."       you.  And  that's  what  makes  it
          Later,  a  family  passing  through,   terrible  or  wonderful."  Yes,  life  is
          also stopped. The father stepped     what you make it!
          out and asked the old man, "Is this   "ALWAYS  FULL  OF  THE  JOY  OF
          a good place to live?"               T H E   L O R D ,   A N D   A LWAY S
          "Well, what about the town you're    THANKFUL." - COLOSSIANS 1:11-
          from? The father said, "In the town   12 TLB.

           In  Johannesburg  woon  Oom  Eric  (66),  'n  voltydse  evangelis  onder  die
           uitgeworpenes. Hy het die pad gekruis van 'n ou man van 80 wat  deur sy
           kinders  verwerp  en finansieel bedrieg is. Hierdie  man  was  terminaal  en
           bedlêend in die agterbuurtes van Hillbrow. Oom Eric het dit sy taak gemaak
           om vir maande die ou man daagliks te versorg en met die Evangelie te
           bedien. Toe die ou man sterf, het hy as kind van die Here in Oom Eric se arms
           heengegaan. Daar is baie voorbeelde van sy onbaatsugtige ywer vir die
           saak van die Here en die sieleheil van sondaars. Hy het hom ook ontferm oor
           'n weeskind by beskutte arbeid, vir wie hy sorg en huisvesting bied.
           Oom  Eric  was  onlangs  op  die  Geldenhuiswisselaar-snelweg  (tussen
           Alberton en Germiston) in 'n motorongeluk betrokke. Hy was onskuldig,
           maar sy voertuig is verfrommel. Hy het nie geld om die wrak te herstel nie en
           ry dus nou met die skedonk sonder ruite in die reën na sy sendingveld!
           Kan iemand asb. help met 'n voertuig? Dit kan maar 'n ou model wees,
           solank dit darem net redelik betroubaar is. Baie dankie. Mag die Here u self
           oortuig van die meriete van die saak.  Skakel my gerus of kom sien my tuis
           indien u meer inligting verlang. Hannes de Villiers (018) 294 5556.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9