Page 5 - Good News October 2010 paper
P. 5

“God… ry deur die hemel om jou te kom          instruksies. Ons sou dit nooit daarsonder
          help” (Deut. 33:26, NAV).                      gemaak  het  nie.  Julle  het  ons  lewens
          Steve Anderson en sy vriend Joe was op         gered!”
          pad na Steve se siek skoonma in Joe se         Die kontroleur het nie geweet waarvan hy
          tweesitplek-vliegtuig.  Toe  hulle  die        praat  nie.  Die  beheertoring  het  kontak
          lughawe  nader,  het  hulle  deur  dik  mis    verloor  net  nadat  hulle  die  eerste  keer
          gevlieg en die beheertoring het hulle laat     kontak  gemaak  het  en  was  doodverbaas
          weet  dat  die  lughawe  gesluit  is.  Hulle   oor die perfekte landing.
          brandstof was egter baie min en Steve het      As die kontroleur hulle dan nie gelei het
          gebid.                                         nie,  wie  het?  Daar  is  geen  logiese
          Skielik  het  'n  stem  gesê:  “Goed,  ons     verklaring  vir  wat  gebeur  het  nie,  maar
          grondpersoneel is besig om voor te berei.      slegs  op  'n  bomenslike  vlak:  “God…  ry
          Maak gereed vir 'n noodlanding.” Terwyl        deur die hemel om jou te kom help… Sy
          hulle  besig  was  om  te  daal,  het  die     arms is altyd onder jou” (Deut. 33:26-27,
          kontroleur skielik geroep: “Trek op! Trek      NAV).
          op!” Deur 'n gat in die mis kon hulle die      Die  Psalmdigter  het  geskryf:  “Hy  sal  Sy
          besige  snelweg  onder  hulle  sien  en  dat   engele opdrag gee om jou te beskerm waar
          hulle net-net 'n brug sou mis!                 jy  ook  al  gaan”  (Ps.  91:11,  NAV).  Steve
          Die kontroleur het voortgegaan en gesê:        Anderson beaam dit: “Ek glo dat God 'n
          “Luister  na  my  en  ek  sal  sorg  dat  julle   engel gestuur het om ons veilig tot op die
          veilig land.” Hy het kalm bevele aan hulle     grond te lei.” En Hy sal dieselfde vir jou
          gegee totdat hulle uiteindelik geland het.     doen!
          Joe het die radio in die hand geneem en vir    [Uit:  Die  Woord  vir  Vandag,  Uitgawe
          die  beheertoring  gesê:  “Dankie  vir  julle   4/2008].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9