Page 2 - Good News September2007 paper
P. 2

AAR WORD VERTEL van 'n         terugkom?" vra die nar verder.
                hofnar wie se werk dit was     "Ek  sal  nie  weer  terugkom  nie,"
          Dom  die  koninklike  huis-          was die koning se antwoord.
          houding met sy grappe en fratse      "En  het  my  heer  voorbereidings
          te vermaak. Die koning het hom 'n    getref vir die reis?" vra die nar.
          staf gegee met die opdrag om dit     "Helaas, nee.... ek het nie.... en ek
          te hou totdat hy iemand teëkom       is  baie  beangs!"  sê  die  koning,
          wat 'n groter gek as hy self is.     vreesbevange.
          Op 'n dag het die koning skielik     Terwyl  die  nar  by  die  bed  kniel,
          ernstig  siek  geword  en  sy  toe-  plaas hy die staf in die koning se
          stand het vinnig verswak. Die nar    hande. "My heer," sê hy, "u is 'n
          het dit te hore gekom en hom na      groter gek as ek, want u gaan op 'n
          die koning se siekekamer gehaas      lang  reis  waarvandaan  u  nie  sal   rekening  te  laat.  Maar  die  ewig-
          om sy heer op te beur.               terugkeer  nie,  en  u  het  geen     heid wag iewers vorentoe op die
          Die koning was egter nie lus vir     voorbereidings getref nie!"           pad,  en  elkeen  van  ons  moet
          grappies  nie.  "Helaas!"  het  hy   Daar  is  geen  groter  gek  as  die   vroeër  of  later  daardie  lang  reis
          angstig uitgeroep, "ek gaan op 'n    persoon  wat  versuim  om  voor-      onderneem.
          lang reis."                          bereidings  te  tref  vir  sy  ewige   Hoe wonderlik dat God in Sy Seun
          "Waar gaan my heer dan heen?"        bestemming  nie.   Hierdie  lewe  is   alles tot ons beskikking gesteI het
          wou die nar weet. "Ek weet nie,"     so volgepak met dinge waarmee         wat nodig is om ons vir die reis
          antwoord die koning met 'n sug.      ons  heeldag  besig  is,  dat  dit    voor te berei!
          “En  wanneer  sal  die  koning  maklik  is  om  die  ewigheid  buite       - Oorgeneem
                                                                                      GELOOFSBELYDENIS

                                                                                       (Verwerk deur dr. Hannes de
                                                                                            Kock, 082 885 5163
               Hoe om Jesus                         God se Woord                      Ek glo in God drie-enig.
                                                                                      Ek  glo  in  die  Vader  -  Skepper
                aan te neem:                          verseker ons                    van alles wat is en leef. Onder-
          1. Erken jou behoefte (Ek is 'n             van redding                     houer van alles in die hemel en
          sondaar).                            As  jy  die  gebed  in  die  kolom     op  aarde.  Vader  van  verlostes
          2.  Wees  gewillig  om  van  jou  langsaan  gebid  het,  sê  die            wat  kinders  van  God  genoem
          sonde weg te keer (Bekeer jou).      Bybel:                                 word  deur  Jesus  Christus,  die
                                                                                      enigste Seun van God die Vader.
          3.  Glo  dat  Jesus  Christus  vir  "Elkeen wat die Naam van die            Ek  glo  in  Jesus  Christus,  my
          jou aan die kruis gesterf het en  Here aanroep, sal gered word"             Verlosser,  my  Hoëpriester,  my
          dat  Hy  ook  uit  die  dood  (Romeine 10:13).                              Leidsman  en  my  Herder  -  dié
          opgestaan het.                       "Want uit genade is julle gered,       LIG  vir  die  wêreld.  Seun  van
          4.  Nooi  Jesus  Christus  deur  deur die geloof, en dit nie uit            God wat gebore is as 'n mens
          gebed  om  in  jou  hart  te  kom  julleself nie: dit is die gawe van       sonder  sonde  en  die  gestalte
          woon  en  jou  lewe  te  beheer  God;  nie  uit  werke  nie,  sodat         van  'n  dienskneg  aangeneem
          deur  die  Heilige  Gees  (Neem  niemand  mag  roem  nie"                   het.
          Hom  aan  as  jou  Heer  en  (Efésiërs 2:8-9).                              Ek  glo  dat  Jesus  die  Weg,  die
          Redder).                             "Hy wat die Seun het, het die          Waarheid en die Lewe is vir 'n
                                                                                      verloregaande wêreld.
                 Wat om nou                    lewe; wie die Seun van God nie         Ek  glo  aan  Sy  plaasvervang-
                                               het nie, het nie die lewe nie. Dit
               hardop te Bid:                  het ek geskrywe aan julle wat          ende  sterwe  aan  die  kruis,  Sy
                                                                                      opstanding  uit  die  dood  en
          Liewe Here Jesus,                    glo in die Naam van die Seun           daarmee  saam  die  oorwinning
          Ek weet dat ek 'n sondaar is en      van God, sodat julle kan weet          oor die ewige doodsmag van die
          U  vergifnis  nodig  het.  Ek  glo   dat julle die ewige lewe het en        sonde.
          dat U vir my sonde gesterf het.      kan  glo  in  die  Naam  van  die      Ek glo dat Jesus Christus Self
          Ek wil van my sonde wegkeer.         Seun van God"   (1 Joh. 5:12-          die  waarborg  is  vir  die  ewige
          Ek nooi U nou om in my hart en       13).                                   lewe vir diegene wat in Hom glo.
                                                                                      Ek  glo  dat  Jesus  Christus
          lewe in te kom. Ek wil u vertrou     "Maar  almal  wat  Hom  aan-           teruggekeer  het  na  die  Hemel
          en U volg as my Here, Redder         geneem het, aan hulle het Hy           waar  Hy  'n  ereplek  inneem  en
          en Saligmaker. Amen.                 mag  gegee  om  kinders  van           gekroon is met  eer  en heerlik-
          Datum:                               God te word, aan hulle wat in          heid.
          Handtekening:                        Sy Naam glo" (Joh. 1:12).              Ek  glo  aan  'n  nuwe  hemel  en
                                                                                      nuwe  aarde  wat  God  Self  sal
                                                                                      skep vir al Sy kinders.
                                                                                      Ek glo dat Jesus Christus weer
                                                                                      sal kom en finaal sal oordeel oor
                                                                                      die  wat  lewe  en  die  wat  reeds
                                                                                      gesterf het.
                                                                                      Ek glo in die Heilige Gees wat
                                                                                      lewend  in  my  woon  en  my
                                                                                      daagliks teen die bose bewaar.
                                                                                      So bewaar dat niks en niemand
                                                                                      my ooit uit Sy hand sal kan ruk
                                                                                      nie.
                                                                                      Ek glo dat die Heilige Gees ook
                                                                                      my gedrag van elke dag en elke
                                                                                      oomblik wil bepaal. My gedrag
                                                                                      so binne my wil inrig dat dit net
                                                                                      dié LIG - Jesus Christus - na die
                                                                                      wêreld om my sal weerkaats.
                                                                                      Ek  glo  in  die  Vader,  Seun  en
                                                                                      Heilige Gees wat een God is en
                                                                                      ook die enigste. Hy is my God en
                                                                                      my vaste hoop vir die ewigheid.
   1   2   3   4   5   6   7