Page 8 - Good News September2007 paper
P. 8

Vervolg van p. 5ervolg van p. 5  reën en weerligstrale van bo af los   nie; dit sal jou teleurstel. In eeue   5:7). "Ja, stort julle hart voor Hom
                  V
           al die kruise wat jy moet dra.      te laat. 'n Boompie het skuins uit    oue woorde, en tog so nuut soos      uit"  (vgl. Ps. 62:9).
          'n Man het eenmaal 'n kompetisie     die rots gegroei, en het op een of    die nuus in vanoggend se koerant,    Sê iemand dít mooier as Luther?
          geloods waarin kunstenaars gevra     ander wonderlike manier die krag      sê die digter dit:                       "As  jy  iets  kortkom,  wel,  dis
          is om 'n voorstelling van vrede te   van die storm weerstaan. Een van                                               goeie raad om jou hart voor die
          maak.  Dit  het  die  verbeelding    die takke het só uitgesteek asof dit     Mense is verganklik,                  Here uit te skud, vrylik daaroor
          aangegryp,  en  talle  kunstenaars   die  water  wou  uittart.  In  die  mik   mense is niks:                       te kla, niks vir Hom te verberg
          het  hulle  pogings  vir  oorweging   daarvan,  enkele  sentimeters  van      op  'n  skaal  wys  hulle  geen       nie. Wat dit ook al is, werp dit in
          ingestuur.                           die  stortvloed  verwyder,  was  'n      gewig nie,                            hope  voor  Hom  neer,  soos
          Op die dag van die bekendmaking      voëlnessie  met  'n  voëltjie  daarin    saam is hulle minder as niks.         wanneer jy jou hart geheel en
          van  die  wenner  het  honderde      wat  houtgerus  met  toe  ogies  op      Moenie op geweld vertrou nie;         al  teenoor  'n  goeie  vriend
          mense  in  die  saal  bymekaar-      haar  eiers  gesit  het.  Dít  was  die   roof  sal  jou  niks  in  die  sak   oopmaak.  Hy  hoor  dit  graag,
          gekom  waar  die  kunswerke  van     wenner. Dís vrede.                       bring nie.                            wil ook graag help en raad gee.
          die finaliste met doeke bedek was.   Ek vind by U vrede, rus…selfs in         As jou rykdom toeneem,                Moenie  skaam  wees  vir  Hom
          Die uitbeeldings van vrede is die    storms of watervloed.                    moenie dat dit jou                    nie  en  moenie  dink  dat  dit  te
          een  na  die  ander  onthul, en  elke   Maar  hoe?  Ongelukkig  bestaan       te na aan die hart lê nie             groot of te veel is nie.
          keer het die mense uit waardering    daar nie 'n tienpuntplan of 'n resep     (Ps. 62:10, 11).                      Kom getroos uit daarmee, ook
          hande  geklap.  Uiteindelik  was     wat  hierdie  vrede  waarborg  nie.                                            al  sou  dit  ydel  sakke  vol
          daar  net  twee  oor.  Die  afwagting   Maar  tog  is  daar  'n  aantal  Moet veral nie op jouself vertrou          gebreke  wees.  Kom  uit  met
          was  voelbaar.  Die  man  wat  die   doelbewuste  keuses  wat  jy  moet    vir vrede en rus nie, vlug ook - en      alles; Hy is groter, en kan en wil
          kompetisie  georganiseer  het,  het   maak,  jy  moet  jou  daadwerklik    dit  is  die  tweede  doelbewuste        ook meer doen as ons gebreke.
          self die doek van een afgetrek. Die   beywer  om  in  daardie  rus  in  te   keuse  wat  jy  moet  maak  -  van     Moenie  vir  Hom  net  brokkies
         mense het na hulle asem gesnak.       gaan  (vgl.  Heb.  4:11).  Anders  -    jouself  af  weg  na  die  Here  toe.   gee nie, want Hy is nie 'n mens
         Dit  was  'n  paradysmooi  skildery   verskriklike moontlikheid - kan jy    Soos Bonhoeffer doen wanneer hy          aan  wie  jy  maar  net  soveel
         van 'n spieëlgladde meer, omring      dit dalk misloop!                     bid:                                     smekinge en sorge kan voor-
         met  lowergroen  bome  en  skape      Die eerste keuse wat jy moet maak,       In my is dit aanddonker,              dra nie. Hoe meer jy bid, hoe
         wat  op  die  welige  gras  onder  'n   is om weg te draai van die ander       maar by U is lig.                     meer wil Hy na jou luister. Skud
         sagte  blou  hemel  gewei  het.  Dit   sg.  bronne  van  vrede  en  rus,       Ek is bang,                           net  geheel  en  al  alles  uit,  nie
         moes  tog  sekerlik  die  wenner      bronne  wat  die  wêreld  of  mense      maar U versterk my.                   net druppeltjies of bietjies nie.
         wees, of hoe?                         voorgee  om  aan  jou  te  bied.         Ek is eensaam,                        Want Hy sal ook nie net drup-
         Die man het die doek van die laaste   Trouens - 'n bietjie sinies gesê - as    maar U is by my.                      peltjies  en  bietjies  oor  jou
         skildery  afgetrek.  Vir  'n  oomblik   mense dinge aan jou belowe, moet       Ek is rusteloos,                      uitgiet nie, maar 'n stortvloed.
         was daar 'n doodse stilte, want op    jy die gevaarligte sien flikker, want    maar by U is vrede.               'n Stortvloed van seën binne-in die
         die skildery was 'n uitbeelding van   ons hart is bedrieglik bo alle dinge     In my woed daar bitterheid,       stortvloed  van  die  storm.  Waar
         oënskynlike onrus. Toe bars daar      (vgl. Jer. 17:9, OAV). Nét God kan       maar by U is berusting.           anders in die wêreld vind jy dít as
         egter  applous  los.  Wat  hulle      vertrou word, want net Hy ken ons        U  weë  gaan  my  verstand  te    net by God?
         gesien  het,  was  die  volgende:  'n   hart, en net Hy kan uiteindelik oor    bowe,                             Gebed:
         waterval,  só  realisties  uitgebeeld   ons doen en late oordeel (vgl. Ps.     maar  U  ken  die  regte  pad  vir   Here, ek is onrus. U is rus. Laat ek
         dat jy byna die koue klammigheid      62:13). Moenie op mense of magte         my.                               vrede vind in U.
         teen jou vel kon voel, met wolke      of  rykdom  of  roem  of  enigiets    "Werp al julle bekommernisse op      [Uit:  Het  God  'n  Handvatsel?
         wat gedreig het om enige oomblik      anders vertrou om jou rus te gee      Hom, want Hy sorg vir julle" (1 Pet.   Johan Cilliers, CUM, 2003].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13