Page 3 - Good News September 2011 paper
P. 3

aar was lank gelede 'n boer    saad met sy bure deel.                Indien ek goeie mielies wil hê, moet   van ander.
                wat  wen-mielies  gekweek      “Hoe  kan  jy  dit  bekostig  om  jou   ek  my  bure  help  sodat  hulle  ook   DIT IS MOONTLIK OM WEG TE GEE
          Dhet.  Elke  jaar  het  hy  sy       mieliesaad  te  deel  met  jou  bure   goeie mielies verbou.”              EN STEEDS RYKER TE WORD! Dit
          mielies  by  die  Landbouskou        terwyl hulle ook elke jaar inskryf vir   Die boer was terdeë bewus van die   is  ook  moontlik  om  te  styf  vas  te
          ingeskryf en soos klokslag het hy    die ‘beste-mielie-kompetisie’?” vra   mens  se  interafhanklikheid.  Sy    hou  en  alles  te  verloor.  Ja,  die
          die blou roset vir die beste mielies   die verslaggewer aan die boer.      mielies  kon  nie  verbeter  tensy  sy   vrygewige  man  sal  ryk  wees!
          in die distrik gewen.                “Maar meneer,” sê die boer “het jy    bure se mielies nie ook verbeter het   Deurdat hy aan ander water gee, les
          Een  jaar  het  die  joernalis  van  die   nie  geweet  nie?  Die  wind  tel   nie.                             hy ook sy eie dors.
          plaaslike  dagblad  'n  onderhoud    stuifmeel op van die rypwordende      So  is  dit  ook  gesteld  met  ons
          met  hom  gevoer  en  iets  baie     mieliekoppe  en  waai  dit  van  saai-  lewens. Die wat in vrede wil lewe,   “Daar is een wat ruim uitdeel en nog
          interessants  geleer  rondom  die    land  na  saailand.  Indien  my  bure   moet ook hul bure help om in vrede   meer kry, en een wat terughou meer
          boer  se  manier  van  mielieverbou-  mielies van minderwaardige gehal-    te lewe. Die wat gelukkig wil wees,   as wat reg is, maar tot sy gebrek.
          ing.                                 te  verbou,  sal  kruisbestuiwing     moet  ook  ander  help  om  geluk  te   Die siel wat seën, word versadig; en
          Die  verslaggewer  het  te  wete     stadig maar seker die kwaliteit van   vind,  aangesien  die  welstand  van   hy wat laaf, word self ook gelaaf”
         gekom dat die boer sy aanplanting-    my mielies nadelig beïnvloed.         elkeen verbind is aan die welstand   (Spreuke 11:24-25).
   1   2   3   4   5   6   7   8