Page 7 - Good News September 2011 paper
P. 7

Leandré Esterhuizen            nagmerrie!                            Hy het my genees! 'n Wonderwerk
          Hoeveel keer vra 'n mens jouself     'n Paar maande later het ek begin     het met my  , maar net 'n gewone

          die volgende vrae: “Sien God my      opmerk my oë se wit begin geel        mens, gebeur!
          raak?”  of  “Is  ek  spesiaal  vir   voorkom.  Terug  dokter  toe  en      Wat  my  skeppingsdoel  nou  is,
          Hom?” Die antwoord is JA! God        dadelik is ek weer in die hospitaal   weet ek nog nie. Maar ek weet wel
          het nie voorvereistes nie. As Hy     opgeneem  met  lewerversaking!        dat iets groots vir my in die toe-
          jou wil seën, gaan kyk Hy nie hoe    Dis die laaste plek waar ek wou       koms voorlê. Satan wou my kom
          jou huis lyk, watter soort motor jy   wees.  Ek  kon  nie  meer  slegte    slag. En as ek alleen was, het hy
          ry, hoe suksesvol jy is, of wat jou   nuus hanteer nie. Ek het gevoel ek   dit dalk reggekry. Maar God is aan
          ouers doen nie.                      is uitgehuil, uitgeglo en uitgebid.   my kant!
          Ek  is  ook  net  'n  gewone  mens,   As  dit  nie  vir  my  familie  se   As God dit vir mý kon doen, dink
          maar ek is 'n geseënde mens. So      ondersteuning was, en mense wat       net wat Hy alles vir jou kan doen!
          dikwels  sien  'n  mens  nie  al  jou   my gemotiveer het nie, is ek nie   Niks is té klein of té groot vir Hom
          seëninge raak nie.                   seker waar ek vandag sou wees         nie. Alle  eer  aan  God  die  Vader.
          Drie  jaar  gelede  is  ek  gediag-  nie.                                  Mag  Sy  Naam  geheilig  word  en
          noseer  met  antifosfolipied-        Drie weke lank in die hospitaal is    mag almal sien hoe GROOT is my
          sindroom  ('n  toestand  waar  jou   genoeg om enige mens twee keer        God!                                        Leandré Esterhuizen
          are  verdun  en  bloedtoevoer  aan  alles  te  laat  dink.  Hoekom
          verhoed).  Dit  was  hospitaal  toe   gebeur dit met my? Hoekom word
          met my en 'n reeks medikasie is      ek nie gesond nie? Is daar iets wat
          aan  my  toegedien.  'n  Jaar  en  'n   ek mis? 'n Boodskap wat ek dalk
          half later is ek gediagnoseer met    nie kry nie? Ek het die volgende
         glomerolonefritis (SLE - Lupus is     woorde een aand iewers gehoor
         ook genoem). Weer hospitaal toe       en dit het my baie lank laat dink:
         en nóg medikasie.                     “Your mess will be your message
         Later het floutes my dikwels oor-     and  your  test  will  be  your
         val.  Dit  was  as  gevolg  van  die   testimony.”   Was  hierdie  my
         verskillende  soorte  medikasie  toets?
         wat teen mekaar begin werk het        Vandag  is  dit  agt  maande,  baie
         en my liggaam kon dit nie meer        trane,  en  baie  gebede  later.  Ek
         hanteer nie. Die laaste opsie was     gebruik  geen  medikasie  nie.  Ek
         chemopille.                           het meer hare as wat ek nog ooit
         Vir  'n  jong  meisie  is  voorkoms   gehad het. Die dokter kan amper
         baie belangrik. My lyf was alreeds    nie sy oë en die toetse glo nie - die
         baie  opgeswel  van  al  die  korti-  siekte is so te sê weg! Ek begin
         soon wat ek moes inneem. Dit was      besef  dat  ek  geseënd  is  met
         nie lank voor die chemopille ook      wonderlike mense in my lewe. Ek
         sy tol begin eis het nie. My hare     het ook geleer dat God my raak-
         het begin uitval. Enige meisie se     sien en dat ek vir Hom spesiaal is.
   2   3   4   5   6   7   8   9