Page 5 - Good News September 2011 paper
P. 5

Annetjie Kemp van Potchefstroom      Nog 'n baie groot keuse is om oor     hulself  en  andere  nie.
          skryf:                               sonde  te  heers:  “Is  daar  nie     Ongeag  wat  goed  of
          Elke  mens  moet  elke  dag  talle   verheffing as jy goed doen nie? En    sleg is in die oë van die
          besluite  neem  en  talle  keuses    as jy nie goed doen nie - die sonde   Here, sal 'n rebel slegs
          maak. Een van die grootste keuses    lê  en  loer  voor  die  deur,  en  sy   iets prysgee wat hyself
          waarvoor 'n Christen te staan kom,   begeerte  is  na  jou;  maar  jy  moet   as sleg beskou.
          is  om  gehoorsaam  aan  God  te     daaroor heers” (Genesis 4:7 OV).      'n Rebel plaas altyd die
          wees,  aldan  nie.  Maar  Samuel     Daar  is  egter  baie  mense  wat  in   skuld op iemand anders
          antwoord: “Is brandoffers en ander   opstand  leef  teen  God.  Ons  kan   en  bevraagteken  altyd
          diereoffers  net  so  aanneemlik  vir   hulle “rebelle” noem. Tog behoort   die gesag van enige ander persoon (vgl. Matt. 21:23). Niemand moet aan
          die  Here  as  gehoorsaamheid  aan   ons  onsself  te  toets  om  seker  te   hom uitwys wat reg of wat verkeerd is nie.
          Sy bevel? Nee, gehoorsaamheid is     maak dat ons nie óók rebelle is nie!  'n  Rebel  is  hardkoppig  en  onleerbaar,  vol  hoogmoed  en  eiewaan.  In
          beter as offerande, om te luister is   Rebelle wil nooit doen wat vir hulle   Jakobus 4:6 lees ons egter: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan
          beter  as  die  vet  van  ramme”                   gesê word om te doen nie en hulle   nederiges gee Hy genade.”
          (1 Sam. 15:22 NV).                   is  nooit  ten  volle  eerlik  teenoor   Mag elkeen van ons met 'n opregte en nederige hart voor die Here wandel!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9