Page 11 - Good News September 2015 paper
P. 11

"Toe dit al aand begin word, het Sy   mense  honger  en  onversadig        veronderstel  is  om  Sy  werk  op   die  Kerk  verloor  en  op  die  ver-
          dissipels vir Hom kom sê: 'Dit is 'n   wegstuur nie! Jesus se opdrag geld   aarde voort te sit.                 keerde plekke en in die verkeerde
          afgeleë  plek  en  dit  het  al  laat   vandag steeds: "Gee julle vir hulle   Indien  die  honger  skare  daardie   dinge - in dwelmmiddels en selfs in
          geword. Stuur die mense terug dat    iets om te eet."                      dag geen voedsel ontvang het nie,    okkultiese  praktyke  -  tevergeefs
          hulle vir hulle kan gaan kos koop in   Ja,  ek  praat  van  fisieke  honger,   sou hulle elders moes gaan soek na   gaan soek na iets om die leegheid
          die dorpe.' Maar Jesus sê vir hulle:   maar  ook  van  geestelike  honger.   kos.  Sommige  sou  dalk  langs  die   in hulle lewe te vul nie? En in die
          'Hulle hoef nie weg te gaan nie. Gee   Mense wat na eredienste of ander    pad  beswyk  het.  Is  dit  nie  ook  in   proses is daar soveel wat geestelik
          julle vir hulle iets om te eet.' Hulle sê   geestelike  byeenkomste  gaan,   geestelike  sin  van  die  Kerk  van   van  die  honger  sterf  en  verlore
          toe vir Hom: 'Ons het hier net vyf   doen  dit  dikwels  omdat  hulle  'n   vandag waar nie? As ons nie mense   gaan!  Die  Kerk  van  Christus  kan
          brode  en  twee  visse'"  (Matteus   geestelike honger of behoefte het.    se  geestelike  honger  stil  en  die   met baie dinge besig wees, maar as
          14:15-17).                           Maar  is  ons  die  naam  "Kerk"  en   leegheid in hulle hart nie vul met die   ons nie die honger en behoefte van
          Ek  wonder  of  hierdie  woorde  van   "Christen"  waardig  as  mense      liefde  van  Christus  nie,  wat  word   mense  kan  stil  nie,  mis  ons  ons
          Jesus aan Sy dissipels nie ook op    tevergeefs na ons kerke toe kom op    dan van hulle?                       doel en roeping!
          die  Kerk  van  vandag  van  toe-    soek  na  saligheid,  liefde,  versor-  Waar moet hulle dan gaan soek? Is
          passing is nie. Die Kerk mag nooit,   ging en die aanraking van die Here?   dit nie waarom baie mense, en veral   [Die  Jesus  Bybel,  Isak  Burger,
          soos  die  dissipels  wou  doen,     Ons  is  immers  Sy  Liggaam  wat     ons jeug, dikwels belangstelling in   Carpe Diem Media, 2010].
   6   7   8   9   10   11   12   13