Page 8 - Good News September 2015 paper
P. 8

V
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  werklikheid van Wie Hy is, en dit   geweld  van  die  Duitse  militêre   date openlik gehuil het. "God, my
          God  mettertyd  sekere  vaaghede     was asof ek nou vir die eerste keer   masjien en was binne enkele dae      troue  Heer,  het  my  terugge-
          invul,  dat  daar  geen  maklike     die  Boodskap  verneem  het.  Wat     volkome  uitgelewer  aan  die  bring,"  het  sy  te  midde  van
          antwoorde  is  nie,  en  dat  die    dit  alles  in  'n  lewe  beteken  in   genade van die veroweraar.         aandoenlike  tonele  oor  en  oor
          patroon  na  verloop  van  jare  terme van ongekende bevryding -                                                herhaal.
          dikwels  makliker  te  verstaan  is,   ruimte - blydskap, en aan algehele   Op  aandrag  van  haar  ministers
          was 'n sprong in haar geestelike     ommekeer,  kan  nie  maklik  in       moes Wilhelmina die land verlaat     Hierna het die groot taak van die
          ontwikkeling  wat  die  grond  vir   woorde uitgedruk word nie."           om vanuit Engeland 'n regering in    heropbou  van  haar  land  gewag.
          verdere wonderlike ervaringe met                                           ballingskap  te  lei.  Voor  haar  Sy was reeds ná aan die sewentig
          God  voorberei  het.  Met  haar  Hierna  het  vir  haar  'n  tyd  van      vertrek het sy saam met haar hele    jaar oud en nadat sy haar volk oor
          gebedshouding van "wag op God        sware beproewing gevolg, onder        personeel op haar knieë gegaan       die  ergste  gehelp  het,  het  sy
          totdat Hy kom," het sy die venster   meer  die  heengaan  van  haar        en  ernstig  vir  haar  vaderland    besluit om afstand te doen van die
          van haar hart wyd oopgemaak en       moeder en die skielike dood van       gepleit.   Daarna  het  sy  hulle  troon  ter  wille  van  haar  dogter,
          kon  die  fris  wind  vanuit  die    haar  geliefde  eggenoot,  prins      gegroet,  self  haar  koffertjie  Juliana. Met haar tipiese nugter-
          ewigheid inwaai.                     Hendrik  van  Mecklenburg,  "'n       geneem  en  statig,  deur  en  deur   heid het sy beplan om te abdikeer
                                               man in wie die Christelike liefde     koningin, na die wagtende motor      enkele  weke  voordat  die  vyftig-
          In die veelbewoë oorlogsjare van     soos 'n heilige vuur gebrand het",    gestap wat haar na die Hoek van      jarige jubileum van haar regering
         1914 tot 1918 het sy haar land se     soos sy van hom getuig het. "Ons      Holland sou neem.                    sou  aanbreek.  Sy  wou  geen
         neutraliteit ten strengste gehand-    het  albei  die  geloofsekerheid                                           verering  vir  haarself  hê  nie,  en
         haaf  en  al  die  menigvuldige  gehad dat die dood die ingang tot          "Dit het vir my duidelik geword,"    nadat sy die volk op die beroemde
         probleme  wat  daarmee  saam-         die ewige lewe is en daarom het       skryf sy oor hierdie donker dae,     Dam  aan  hulle  nuwe  koningin
         hang,  die  duisende  Belgiese  ons  mekaar  belowe  dat,  in  die          "hoe Job langs die énigste weg,      voorgestel het, het sy die magtige
         vlugtelinge,  die  verwagte  Duitse   geval een van ons te sterwe sou       die weg van beproewing, die ware     skare  voorgegaan  met:  "Leve
         offensief  en  die  daaglikse  diplo-  kom,  dit  'n  wit  begrafnis  sou   instelling teenoor God en die lewe   onze  Koningin!"  As  prinses
         matieke knope, kalm en beheers        wees. Volgens hierdie belofte het     moes  leer."   En  sy  haal  die  Wilhelmina sou sy haar laaste jare
         gehanteer. In tye soos hierdie is 'n   ek nou gehandel." Die wit begraf-    Nederlandse Gesangvers aan:          op  haar  landgoed  Het  Loo  in
         regeerder eensaam. "Maar," skryf      niskoets,  getrek  deur  agt  wit        Nooit kan't geloof te veel ver-   sobere  eenvoud  deurbring.  Hier
         sy, "die groot eensaamheid in dié     perde, en die familie almal in wit       wachten,                          het  sy  haar  lewensverhaal
         dae  was  my  kans  met  God.         geklee, het 'n onuitwisbare indruk       Des  Heilands  woorden  zijn      geskryf.
         Gedurig, as die probleme van die      gemaak  op  die  duisende  Neder-        gewis.
         stryd my aandag opgeëis het, het      landers  wat  in  stilte  langs  die     't Faalt aardse vrienden vaak     "Ek  is  eensaam,  maar  ek  is  nie
         my  gedagtes  uiteindelik  by  die    strate  gestaan  het  as  laaste         [dikwels] aan krachten,           alleen nie," het sy gesê, "Christus
         'stry  van  die  goeie  stryd'  uit-  eerbewys aan 'n geliefde prins.          Maar  nooit  een  Vriend  als     is met my." Die slothoofstuk van
         gekom."                                                                        Jesus is.                         haar  boek  is  'n  aangrypende,
                                               Maar  die  uur  van  Wilhelmina  se                                        byna ekstatiese verheerliking van
         Ná die oorlog, in die twintigerjare,   grootste  beproewing  was  naby.     In ballingskap het sy vir haar volk   Christus en van God se hoë plan.
         sou  sy  'n  kennelike  geestelike    Diplomatieke koeriers het veront-     'n simbool van verset geword, van    "Maar,"  het  sy  bygevoeg,  "die
         verdieping  ondergaan.  Sy  het       rustende  berigte  uit  Nazi-         hoop, van geloof, van oorwinning     Plan gaan voort, net soos my taak.
         kennis gemaak met die geskrifte       Duitsland gebring. Reeds in 1938      en van krag.  Gereeld het sy hulle   Want  my  taak  gaan  mee  in  die
         van  die  beroemde  Indiese  het sy begin insien dat oorlog in              oor die radio toegespreek in die     nuwe  lewe  wat  op  my  wag,
         Christen, Sadhu Sundar Singh, en      Europa onvermydelik was, en dat       taal van 'n stryder wat weier om te   wanneer Christus my na Hom toe
         sy  oproep  tot  'n  ware,  lewende   Hitler  nie  tevrede  sou  wees  gaan lê. Sy het haar volk, geknel         roep."
         verhouding  met  Christus.  Haar      voordat hy baas was van die hele      onder die juk van die veroweraar,
         studie  van  die  Skrif  het  haar  in   Europa nie. Toe die kwade dag in   aangemoedig  om  die  stryd  Op  29  November  1962  het  sy  in
         hierdie dae bewus gemaak van 'n       1939 aanbreek, het sy, soos in die    ondergronds voort te sit, om nie     haar Here ontslaap. Soos vir prins
         groot  geestelike  honger  in  haar   vorige  oorlog,  'n  beleid  van  met die oorwinnaar saam te werk          Hendrik baie jare gelede, het haar
         binneste,  van  'n  verlange  om      stiptelike neutraliteit gevolg.       nie, om te hoop op God.              bedroefde  volk  vir  haar  'n  wit
         intiemer  met  God  te  wandel.                                                                                  begrafnis gegee.
         Geleidelik het sy begin insien dat    Maar Hitler was nie die Keiser nie,   In die najaar van 1944 het die gety
         daar  'n  aansienlike  verskil  is    en Holland was te belangrik vir sy    begin  draai.  Die  dag  van  ver-   Toe die wit koets met agt wit perde
         tussen  die  verneem  van  die  Blitzkrieg om hom aan neutraliteit          lossing was in sig en vroeg in die   vooraan  haar  stoflike  oorskot
         waarheid  en  om  dit  jou  eie  te   te  steur.  Sonder  die  minste  lente  van  1945  kon  sy  weer  na       grafwaarts  gevoer  het,  was  die
         maak.                                 waarskuwing het Duitse pantser-       haar  vaderland  terugkeer.  By  boodskap  aan  almal  duidelik:
                                               divisies  die  Nederlandse  grens     Eede aan die Nederlandse grens       Wilhelmina leef! Sy leef vir ewig!
         "Christus het my gelei," skryf sy     oorgesteek  en  honderde  val-        aangekom,  het  sy  haar  bestuur-
         in  haar  outobiografie  Eenzaam      skermtroepe  is  oor  Den  Haag       der versoek om stil te hou. Te voet   [Uit: 'n Vrou en haar God, I L de
         maar  niet  alleen,  "na  die  bele-  neergelaat. Die klein laelandjie by   het  sy  die  grens  oorgesteek,     Villiers,  NG  Kerk-Uitgewers,
         wenis  van  die  oorweldigende  die  see  het  gesteier  onder  die         terwyl geharde Nederlandse sol-      1976].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13