Page 6 - Good News September 2015 paper
P. 6

G E N A D E   O N B E S K RY F L I K   terwyl ek daar sou wag.             gepen, aangesien hy na my kant
          GROOT  het  God  ons  Vader  aan                                           toe  oorgeval  het.  Ek  was  heel-
          ons  bewys  op  Maandag  18  Mei     Uiteindelik het hy gekom en by my     temal vasgekeer onder sy gewig.
          2015!                                stilgehou. Rooie was te moeg om       Ek  huil  en  roep  weer:  "Liewe
                                               uit te klim en my te help om my       Jesus, asseblief tog, help! Ek kan
          Ek  is  deur  plaaslike  neuroloë    rolstoel  in  die  motor  te  sit.  Ek   nie  meer  nie!"  Ons  jaag  teen  'n
          verwys  na  Baragwanath  Hos-        moes  dit  toe  self  vinnig  doen,   verbysterende  snelheid  en  pyl
          pitaal  in  Johannesburg,  waar      want ons was haastig om te ry. Ek     reguit  op  'n  vragmotor  af...  Ek
          senuwee-geleidingstoetse op my       besef nou dat ek híér alreeds nie     swaai uit... terug in linkerbaan. So
          gedoen  moes  word.  My  neef,       meer "self gedoen" het nie, maar      gaan dit vir kilometers!
          Rooie (soos almal hom ken), het      dat ons Hemelse Vader reeds aan
          my  daarheen  geneem.  Toe  ons      die werk was.                         Skielik  voel  ek  my  regtertarm  is
          hier  vertrek,  het  hy  die  GPS                                          los. Ek gryp Rooie aan sy broeks-
          ingestel  om  met  snaakse  om-      Ons het so om en by 15:30 by die      pyp en na die derde pluk kom sy
          paaie te ry, sodat ons verkeer sou   terrein uitgery en ek merk toe dat    voet van die pedaal af. Die motor
          vermy en vinniger by die Hospi-      Rooie nie weer die GPS instel nie,    se spoed verminder en ons kom
          taal sou aankom. Ons het 08:00       maar  wel  die  Snelweg  van  tot  stilstand  -  aan  die  linkerkant              Annetjie Nienaber
          daar  gearriveer  en  baie  ver  van   Johannesburg  na  Parys  neem.      van die pad, binne die geel streep
          die ingang parkering gekry. Ek is    (Hier begin God se genadewerk.)       - so 50 kilometer duskant Parys.     naam  is  Mark  -  na  my  gestuur.
          in  'n  rolstoel  vervoer,  en  die                                        Die grootste besef tref my: Ek kon   Mark  het  alles  wat  nodig  was,
          terrein was baie rof en stamperig.   Ons kom by die Grassmere Plaza,       niks hiervan self gedoen het nie!    gedoen.  Hy  het  die  paramedici,
          Ek het hom jammer gekry omdat        betaal  die  tolgeld  en  ry  verder.   Ek was magteloos en té gedaan.    die  polisie,  my  kinders,  en  ook
          hy my in die rolstoel moes stoot     Rooie vra koue water en drink. Ek     Dit was JESUS! Hy was in beheer!     Rooie  se  broer  en  suster
          en het hom kort-kort gevra om stil   vra of alles reg is en hy sê weer hy   Net  Hy  kon  ons  deur  al  hierdie   gekontak.  Die  paramedici  het
          te staan. Dan het ek probeer om      is baie moeg en kry warm.             verkeer  neem  en  tot  stilstand    Rooie ondersoek en vir my kom
          self te loop met die rolstoel as my                                        bring sonder 'n groot ongeluk.       sê  dat  hy  'n  massiewe  hart-  of
          stut voor my - soos 'n loopraam.     Ons het nie ver gery nie toe hoor                                          beroerteaanval gehad het.
                                               ek hy haal snaaks asem. Dadelik       Ek huil. Ek snik en strek my arms
          By die Hospitaal was alles maar      besef ek hier is iets ernstigs ver-   omhoog en dank God ons Vader         Ek was stomverslae, want hy het
          baie  deurmekaar.  Na  etlike  ure   keerd. Rooie se asemhaling klink      vir Sy groot genade!                 nooit oor pyn gekla nie. Hy het net
          het ek 'n lêer in my hande gehad     of hy snork en hy hyg na asem. Ek                                          hoë  bloeddruk  gehad  waarvoor
          en  moes  soek  na  die  afdeling    sit die noodligte aan en voel my      Skielik  voel  ek  dat  my  sitplek-  hy  gereeld  medikasie  geneem
          waar  ek  vir  die  toetse  moes     linkerhand is op die stuur. Rooie     gordel los is... Self kon ek dit nie   het.
          aanmeld.  Hierdie  toetse  is  toe   se  hande  het  van  die  stuur  af-  losmaak nie, want Rooie het oor
          eers laatmiddag gedoen. Dit was      geval.  Eers  die  een  en  toe  die   my  gelê.  Ook  dít  het  Jesus  Ek het skielik begin ruk en bewe
          vir ons 'n baie vermoeiende dag.     ander een. Toe lê hy terug op sy      gedoen! Ek pluk my deur oop en       van die skok, en vir Mark gesê dat
                                               sitplek. My oë is voor my op die      hardloop blindelings die snelweg     ek nie kan glo wat alles gebeur
          Ek het gesien dat alles nie pluis    pad. Ek praat met hom en smeek        in, my hande in die lug en roep:     het nie. Hy antwoord: "Tannie is
          was  met  Rooie  nie  en  het  hom   hom dat hy nie so vinnig moet ry      "Kom help asseblief!"                by my ook verby en ek het gesien
          telkens  gevra  wat  fout  is.  Elke   nie.  Oor  en  oor  roep  ek  en  vra:                                   dat  daar  groot  fout  moes  wees.
          keer het hy gesê dat hy moeg is      "Haal  tog  net  jou  voet  van  die   'n Wit bakkie hou by my stil en 'n   Ek het toe 160 km/h gery om net
          en dat hy baie warm kry.             petrolpedaal af!" Maar hy reageer     man kom na my toe aangestap. Hy      by Tannie-hulle te kon bybly."
                                               nie.                                  het die gesig van 'n engel gehad
          (As ons tog maar net geweet het!                                           en sy hare was glansend silwer-      Ek  besef  nou  dat  ek  gespaar  is
          Ons was juis by 'n hospitaal waar    Ek kon nie in sy rigting kyk nie,     blink.  Sy  stem  was  sag  en  om  hierdie  getuienis  wêreldwyd
          daar professionele mense is wat      want ons snel voort teen 'n baie      gerusstellend toe hy vir my vra:     te  kan  vertel.  Ek  moet  nou
          moontlik  'n  diagnose  kon  maak    hoë spoed, swaai uit vir verkeer      "Tannie, wat is verkeerd?" Ek vra    vorentoe kyk - sonder selfverwyt
          waarom hy so ontsettend moeg         voor ons, en peil dan weer op 'n      toe  vir  hom  om  asb.  tog  net  te   omdat  Rooie  my  in  die  rolstoel
          was.)                                voertuig  af...  Ek  swaai  weer  en   gaan kyk want my neef sit agter     rondgestoot het, want ons tyd is
                                               weer uit!                             die stuurwiel van die motor en ek    nie God se tyd nie en ons wil is nie
          Rooie  het  gesukkel  met  hoë                                             dink hy is bewusteloos.              God se wil nie.
          bloeddruk.  Ons  was  albei  baie    Nou roep ek na Jesus - ek pleit:                                           Onse  Vader,  U  genade  is  so
          moeg van 'n uitputtende dag en       "Asseblief  tog,  Here,  help  ons!"   Na  'n  hele  rukkie  kom  hy  terug-  onbeskryflik groot! Nog nooit het
          ek was in erge pyn. Ons wou net      My linkerhand klou die stuurwiel      gestap na my en gesê: "Tannie, ek    ek so klein, so nederig, so diep
          by  my  motor  kom.  Ek  het  na  'n   vas (wat onder God se beheer is).   is  so  jammer,  die  oom  is  nie   dankbaar  en  begenadig  gevoel
          portier  gestap  en  gevra  om  tog   My oë bly op die pad vasgenael.      bewusteloos nie, hy is weg."         nie. DANKIE JESUS!
          maar  vir  Rooie  met  die  "hulp-   My sitplekgordel is nog vas en my                                          - Annetjie  Nienaber,  Vierfontein,
          karretjie"  na  die  motor  te  neem   regterhand  is  onder  Rooie  vas-  God  Self  het  hierdie  man  -  sy   018 441 0285 of 076 594 8627.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11