Page 4 - Good News September 2015 paper
P. 4

k het eenmaal gehoor van 'n    letterlik  moet  afstand  doen  van
                                                                                           jong  huisvroutjie  wat  baie   materialisme.  Nie  al  ons  besit-
                                                                                     Emin  tyd  gehad  het  om  die       tings  en  geld  weggee  nie,  maar
                                                                                     huis  aan  die  kant  te  maak.  Sy   van  die  liefde  daarvoor  en  die
                                                                                     besluit  toe  om  alles  sommer  so   liefde  vir  die  gemak  wat  dit
                                                                                     voorlangs skoon te maak. Al die      meebring,  afstand  doen.  Ons
                                                                                     goed wat rondlê, word sommer in      moet  God  méér  liefhê  as  ons
                                                                                     kaste  geprop.  Kinders  se  speel-  besittings. Dan sal Hý ons Goud-
                                                                                     goed  word  woerts-warts  êrens      erts wees.  Gouderts moet gedelf
                                                                                     ingegooi,  en  daar  word  gestof-   word.  Ons  sal  diep  moet  delf  in
                                                                                     suig  dat  dit  'n  naarheid  is,  ons verhouding met God om die
                                                                                     behalwe  onder  die  beddens  en     rykdom  van  geestelike  skatte  te
                                                                                     agter  die  kaste.  En  siedaar!  Die   bekom. Dit word nie sommer so
                                                                                     huis is aan die kant!                voorlangs en op die grond rond-
                                                                                     Is  dit  nie  wat  ook  soms  op     gestrooi nie. Hierdie rykdom moet
                                                                                     geestelike  gebied  gebeur  nie?     "gekoop" word! Petrus verklaar:
                                                                                     Ons  het  'n  behoefte  om  ons      "…sodat  die  egtheid  van  julle
                                                                                     geestelike lewens in orde te bring   geloof  getoets  kan  word.  Julle
                                                                                     en  pas  'n  kitsresep  toe  soos  'n   geloof  is  baie  kosbaarder  as
                                                                                     vinnige  maerword-dieet.  Dan  goud, goud wat vergaan. Selfs die
                                                                                     verwag  ons  die  wonderlikste  suiwerheid  van  goud  word  met
                                                                                     resultate! Maar God wat onder die    vuur getoets, en die egtheid van
                                                                                     bed en agter die kaste kan sien, is   julle  geloof  moet  ook  getoets
                                                                                     nie tevrede met ons flou pogings     word, sodat dit lof en heerlikheid
                                                                                     om ons geestelike lewens aan die     en eer waardig mag wees by die
                                                                                     kant te kry nie.                     wederkoms van Jesus Christus"
                                                                                     Jesus het met Johannes oor die       (1 Petrus 1:7).
                                                                                     Eindtyd-Kerk gepraat toe Hy gesê     Nou die WIT KLERE. Ons moet in
                                                                                     het: "Ek raai jou aan om van My te   gebed  voor  Hom  kom  met  die
                                                                                     koop goud wat deur vuur gelouter     wete  dat  nét  Hy  ons  kan  reinig
                                                                                     is, sodat jy kan ryk word; en wit    deur  die  bloed  van  Jesus. Alles
                                                                                     klere, dat jy jou kan aantrek en die   wat skeiding maak tussen ons en
                                                                                     skande  van  jou  naaktheid  nie     Hom sal uit die weg geruim moet
                                                                                     openbaar word nie; en salf om jou    word. Soos die huisvrou soms die
                                                                                     oë te salf, sodat jy kan sien. Almal   pot met skuurdraad moet skuur,
                                                                                     wat  Ek  liefhet,  bestraf  en  tugtig   sal ons vir God moet vra om ons te
                                                                                     Ek.  Wees  dan  ywerig  en  bekeer   verlos  van  dinge  wat  so  vas-
                                                                                     jou. Kyk, Ek staan by die deur en    gegroei het in ons karakter dat dit
                                                                                     Ek klop. As iemand My stem hoor      as't ware deel van ons persoon-
                                                                                     en  die  deur  oopmaak,  sal  Ek     likheid geword het. En tog, as dit
                                                                                     ingaan na hom toe en saam met        verkeerd  is,  moet  ons  daarvan
                                                                                     hom maaltyd hou, en hy met My."      verlos  word.  Hy  moet  'n  diep
                                                                                     (Openbaring 3:18-20).                reinigingswerk in ons doen. Ons
                                                                                     Ons  moet  drie  dinge  van  Hom     moet  wit  klere  by  Hom  kom
                                                                                     koop: goud, wit klere en salf vir    "koop"!
                                                                                     die oë sodat ons geestelik vooruit   En dan die SALF om ons oë mee te
                                                                                     kan  gaan.  Ons  moet  dit  "koop".    salf dat ons kan sien! Net God kan
                                                                                     En  koop  beteken  ons  moet  dit    daardie salf gee. In ons eie oë lyk
                                                                                     teen 'n prys bekom. Dit kos ver-     ons lewe skoon en reg totdat God
                                                                                     ootmoediging  en  selfontlediging    ons  aan  onsself  openbaar  om
                                                                                     in gebed sodat Hy ons met Hom-       onsself te sien soos Hý ons sien.
                                                                                     self kan vul.                        Die  "salf"  van  ons  eiegereg-
                                                                                     Kom  ons  kyk  so  'n  bietjie  na   tigheid sal net ons oë toesmeer,
                                                                                     GOUD. In Job staan geskryf:          sodat  ons  nie  kan  sien  nie.  'n
                                                                                     "As jy tot die Almagtige terugkeer,   Ander se opinie sal ook nie help
                                                                                     sal jy gebou word; as jy die onreg   nie, want as een blinde 'n ander
                                                                                     verwyder uit jou tent. En gooi die   blinde lei, sal albei in die sloot val.
                                                                                     gouderts in die stof en tussen die   Ons moet by God uitkom om die
                                                                                     rotse van die spruite die goud van   geestelike  salf  te  "koop"  sodat
                                                                                     Ofir.  Dan  sal  die  Almagtige  jou   ons  werklik  sal  kan  sien,  omdat
                                                                                     gouderts wees en stawe silwer vir    ons  dan  deur  Sy  Gees  gelei  sal
                                                                                     jou.  Want  dan  sal  jy  in  die  word. Laat ons dan nie voorlangs-
                                                                                     Almagtige  jou  verlustig  en  jou   mense wees nie, maar by God die
                                                                                     aangesig tot God ophef. Jy sal tot   goud, die wit klere en die salf kom
                                                                                     Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en   "koop"  sodat  ons  "skoonmaak"
                                                                                     jy  sal  jou  geloftes  betaal"  (Job   deur Hom goedgekeur kan word.
                                                                                     22:23-27).                           Dán sal ons lewe Hom behaag.
                                                                                     Dit  kom  daarop  neer  dat  ons  ©     Dr. JJ Venter
   1   2   3   4   5   6   7   8   9