Page 4 - Good News April 2017 paper
P. 4
ie son het Joppe wakker Petrus raadpleeg God en draai
gemaak net soos enige hom dan na die liggaam:
Dander dag. Die huisies "Tabita, staan op!" God het die
het hulle verkneukel in sy strale snikkende vroue raakgesien en
en die rustigheid het nog oor hulle innig jammer gekry. Hy
alles toegevou gelê. het die onmisbare Dorkas aan
Stelselmatig is die stilte egter hulle teruggegee!
deur die alledaagse geluide ver- VANDAG is daar steeds 'n
breek en almal het hulle begin sugtende mensdom. 'n Wêreld
gereed maak vir die pligte van woes en bar, gestroop en
die dag. geplunder deur die vyand.
Net in die huis van Dorkas het 'n Neergeboë en lewensmoeë
verslae groepie mense byeen- kinders wat deur volwassenes
gekom. Dit was asof hulle mishandel en misbruik word.
denke benewel was. Hulle wou Hongeriges en soekendes...
nie aanvaar dat sy nie meer Skraal, honger vingers
daar was nie! Tabita, Dorkas, krap in asblikke rond
wildsbokkie - vol vreugde en Krap op soek
skoonheid en deernis wat vir na stukkies kos
hulle soos 'n moeder gesorg vir die mond...
het, was weg. Vir altyd weg! Menige siel vroetelvinger
Oor en oor het hulle die woorde in lewensdoolhowe rond
van haar getuigskrif uit Hande- Soekend na een
linge 9:36 vir mekaar herhaal: enkel volmaakte stond...
"Sy was oorvloedig in goeie Sal ons dan nie vandag gehoor
werke en aalmoese wat sy gee aan Jesus se Roepstem
gedoen het." Ja. Sy was altyd nie: "Gee julle vir hulle iets om
besig om goed te doen en die te eet..." Dorkas het. En haar
armes te help. lewe het betekenisvol en
Stuur dadelik na Petrus in onmisbaar geword in Joppe.
Lidda! Hy móét net help! Hulle Elke kind van God het iets om
het van die wonderwerke aan hierdie wêreld te gee. Laat
gehoor wat hy daar verrig het. ons dan barmhartig wees en
En sonder Dorkas kon hulle net instrumenteel in die Hande van
nie klaarkom nie! Hulle oorval God om die hongeriges en
Petrus met bewyse van Dorkas noodlydendes te voed - lig-
se liefde en diens. Die klere wat gaamlik en geestelik!
sy vir hulle gemaak het... © Huegene Venter