Page 6 - Good News April 2017 paper
P. 6

(Jes. 41:13)
                                                                                                 (Jes. 41:13)

                                                             at 'n pragtige belofte om elke dag mee te begin -
                                                             Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand.       Is daar
                                                   Wgroter trooswoorde as juis hierdie vier? Kom ons
                                                   luister  na  Sy  Stem:  "Is  daar  ‘n  tekort  aan  een  of  ander
                                                   noodsaaklikheid in jou lewe? Ek vat jou hand       - niks sal jou
                                                   ontbreek nie. Is jy uitgeput en moeg na siel en liggaam? Ek
                                                   vat jou hand   en lei jou na waters waar rus is - Ek verkwik
                                                   jou siel. Sit jy vasgevang in die diepste duisternis? Moenie
                                                   bang wees nie - kyk, Ek is met jou. Ek vat jou hand.          Ek
                                                   vertroos jou. Hier is My stok en My staf, gebruik dit, en Ek
                                                   sal jou uit die duisternis in die lig inlei. Is jou hart in stukke
                                                   gebreek en sit jy bedroef en moedeloos langs die pad, glad
                                                   nie lus om een tree verder te gee op jou lewenspad nie?
                                                   Kom, vat My hand.     Vir geen oomblik sal Ek jou begewe of
                                                   verlaat nie - Ek vat jou hand     en stap saam met jou die
                                                   onbekende toekoms in. Die son sal jou bedags nie steek
                                                   nie, nog die maan by nag, want Ek is elke oomblik aan jou
                                                   sy.  Kyk, Ek vat jou hand!"
                                                   Vat my hand, Heer, en hou dit styf vas!









                                                                                                                            Miederpark
                                                                                                                            Miederpark



                                                                                                                            Apteek
                                                                                                                            Apteek
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11