Page 5 - Good News August 2005 paper
P. 5

E van der Merwe (073 177 3069)            wonderlikste  vreugde  denkbaar  oor-
                                                                  Graag deel ek my getuienis met lesers  weldig het!
                                                                  van “Goeie Nuus”.                              Dieselfde week vra ek die Here om aan
                                                                  Ek  het  in  'n  normale  huisgesin  my te toon hoe groot en magtig Hy is.
                                                                  grootgeword. My pa het hard gewerk en  Hy  moet  my  verlos  van  hierdie  groot
                                                                  goed vir ons gesin gesorg. My ma was  liefde en verslawing van my - my kind
                                                                  altyd in die huis, besig met dit wat sy die  se  pa  -  waaroor  ek  skaam  is,  wat  my
                                                                  beste kan doen - vrouwees en mawees!  hartseer, teleurgesteld en 'n mislukking
                                                                  Ons het elke Sondag kerk toe gegaan  laat voel. En God verrig die eerste groot
                                                                  en  ons  kinders  was  aktief  in  die  wonderwerk in my lewe!
                                                                  Sondagskool betrokke.                          Die einde van daardie week, maak ek
                                                                  Op  18-jarige  ouderdom  het  ek  begin  een aand die deur vir hom oop met die
                                                                  werk. Ek het verlief geraak op 'n ma se  groot besef in my hart en ook duidelik
                                                                  grootste nagmerrie - 'n getroude man!  op my gesig sigbaar: Ek haat jou nie, ek
                                                                  Hy was baie ouer en wyser as ek en sy  verwyt jou nie, ek is nie kwaad vir jou
                                                                  kennis  en  wysheid  het  geen  perke  nie,  maar  ek  het  jou  beslis  nie  meer
                                                                  geken nie. Na jare van leuens, bedrog  nodig nie, en het jou ook nie meer lief
                                                                  en  ontrou  teenoor  myself,  is  my  kind  nie! Gaan terug na jou gesin wat nag na
                                                                  gebore. Ek was 22, ongetroud, met 'n  nag  op  jou  wag.  God  het  my
                                                                  baba, en my ouers wat my bygestaan  vrygemaak! Wat 'n wonderwerk!
                                                                  het. Hulle was baie goed vir my en my  Hierna  het  ek  nog  baie  keer  die
                                                                  kind. Geen verwyte nie, net liefde.            wonderwerkende  krag  en  liefde  van
                                                                  Ek het saam met 'n vrou gewerk wat die  God  beleef.  Die  grootste  wonder  van
                                                                  Here gedien het, maar ek wou niks van  almal  vir  my  is  dat  my  buite-egtelike
                                                                  haar hoor nie. Een middag het sy my  kind se geloof nog groter is as myne. Hy
                                                                  egter oortuig dat God my liefhet en dat  is net 11 jaar oud, maar sy kennis van
                                                                  ek kosbaar is vir Hom ten spyte van my  God is baie diep.
                                                                  foute, mislukkings en sondige lewe. Ek  Ek  prys  en  eer  die  Here  dat  Hy  my
                                                                  het met berou die Here aangeneem en  begenadig het, vir alles wat Hy vir my
                                                                  my  hart  vir  Hom  gegee.  In  'n  klein,  gedoen  het  -  en  steeds  doen.  Mag  u
                                                                  bedompige  stoorkamertjie  het  ek  bemoedig  word  deur  my  getuienis,
                                                                  geboorte  gegee  aan  'n  geloof  in  my  want wat God vir my gedoen het, kan Hy
                                                                  Skepper en Saligmaker wat my met die  ook vir u doen!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10