Page 3 - Good News August 2012 paper
P. 3
anneer ons op 'n plek en
tyd in ons lewe kom waar
Wons drome aan skerwe lê
en ons gekonfronteer word met
tye van verbysterende seer en
wanhoop, ervaar ons tussen die
seer en chaos bystand van kos-
bare vriende wat ons seer en pyn
ligter gemaak het.
Indien jy 'n lys moes maak van
hierdie kosbare vriende, sou
Jesus bo aan jou lys gewees het?
Of voel jy soms Hy het jou ver-
geet? Hy was nie daar toe jy Hom
die nodigste gehad het nie? pad met ons lewens! Soos met
Noami, wat haarself Mara genoem
Getsemane: Verlate in Sy pyn het, wat “bitter” beteken. Sy kon
Jesus was in die Tuin van Getse- nie verder sien as haar stukkende
mane in Sy grootste nood en drome nie, maar deur dit alles
benoudheid alleen en sonder Sy heen was God aan die werk en
kosbaarste dissipels wat saam later is haar kleinseun, Obed,
met Hom moes waak en bid! gebore. Obed beteken 'n “seun is
vir Naomi gebore.” Nuwe hoop,
Nadat Jesus drie maal gebid het, nuwe vreugde!
het Hy opgestaan uit hierdie siele-
smart en pyn en die lydenspad Wanhoop word Hoop
begin stap met 'n vaste geloof en Jesus het in Sy donkerste uur in
vertroue dat SY Vader se plan met gebed met smeking en trane na Sy
SY lewe volmaak is en dat SY Vader gegaan. Daarna was Hy van
Vader volkome in beheer is! God verlate aan die kruis, sodat
óns nooit weer van God verlate
Ons stryd hoef te wees nie! Na Sy donkerste
Waarheen gaan ons wanneer uur het die dag gebreek en is die
stukkende drome en wanhoop duisternis oorwin!
ons wil oorweldig? Gaan jy na jou
Tuin van Getsemane om daar in Hou vas aan Hom, hou aan bid,
gebed met jou Vader te praat? hou aan klop en soek. Hy sál ant-
Gestroop van alles, sonder woord. Laat Hom toe om wanhoop
woorde, net in gebrokenheid aan in hoop te laat oorgaan. Hy is jou
Jesus se voete. beste Vriend en sal jou nooit
begewe en jou nooit verlaat nie!
Gebrokenheid en desperaatheid
is NIE 'n lekker plek om te wees Mag jy deur jou stukkende drome
nie, maar dit is 'n goeie plek. Want en smeekgebede, God se Stem
dit is 'n plek waar al die ander hoor wat sê:
stemme van die wêreld en van “Wees dus sterk en hou goeie
vriende stil word. Ook ons eie moed, julle almal wat julle
planne en ons eie stem - sodat vertroue in die Here stel.”
ons daar by Sy voete, Sy Stem kan (Psalm 31:25).
hoor!
En ook: “Ek was in die rou, maar U
Ons kan nie deur ons trane sien het my van vreugde laat dans. U
nie en kan nie deur die geklop van het my rouklere uitgetrek en vir
ons pyn God se Stem en SY plan my feesklere aangetrek!”
herken nie, maar God is besig om (Psalm 30:12).
die dekor op te stel en ons voor te - Susan Foord
berei vir SY volmaakte plan en mawico@mweb.co.za