Page 5 - Good News August 2012 paper
P. 5

‘n Duitse prediker en teoloog in     dissipelskap  het  hom  uit  sy  Dit is nog steeds so. Hy roep, en         word met die ondersteuning van
          die  oorlogsjare,  Dietrich  Bon-    bepaalde sekuriteit uitgeneem na      ons het die keuse om te gehoor-      Sy  kragtige  hand  om  hierdie
          hoeffer,  het  gesê:  “Christianity   absolute  onsekerheid  -  ‘n  lewe   saam.                                voorneme, hoe vas ook al, uit te
          without  discipleship  is  always    van  volkome  afhanklikheid  van      Om vir God beskikbaar te wees,       voer.
          Christianity  without  Christ”.   So   Jesus, waar hy algehele en groter   beteken  om  voortdurend  met  Dissipelskap  is  daaglikse
          was  die  oorgawe  van  Levi  in     sekuriteit gevind het.                Hom in gebed te wandel. Gebed is     gehoorsaamheid  aan  God  se
          Markus 2:14 volkome: “En toe Hy      Niks anders was meer van belang       die voortdurende versterking van     stem.  Elke  dag  verg  opnuut  ‘n
          verbygaan, sien Hy Levi, die seun    nie. Al betekenis wat sy lewe nou     ons  geloof  wat  ons  in  staat  stel   wilsbesluit en ‘n keuse van ons.
          van Alféüs, by die tolhuis sit en    gehad het, was dit wat hy in Jesus    om altyd vir Hom “Ja” te sê. Selfs   Kom  ons  kies  om  God  gehoor-
          sê  vir  hom:  Volg  My.  En  hy  het   gevind het.                        só ‘n gebedswandel met Hom is ‘n     saam te wees en bekend te staan
          opgestaan en Hom gevolg”. Toe        Wanneer  die  Here  roep,  laat  Hy   vrye keuse.                          as ware dissipels van Christus.
          hy die roepstem van Jesus hoor,      egter ruimte vir ons eie wil en vrye   ‘n  Vrye  keuse  moet  opgevolg     - Dr. JJ Venter

          het  hy  alles  verlaat en  Jesus    keuse.  Hy  dwing  niemand  nie.
          gevolg.                              Wanneer  ons  verkeerd  kies,  sal
          Dit het hy gedoen, nie om voor-      ons self die gevolge daarvan dra.
          deel daaruit te trek nie, maar ter   Indien ons reg kies, sal ons ook
          wille van die roeping. Eers toe hy   die vrug van hierdie regte keuse
          alles van sy ou lewe verlaat het,    pluk. Dit was altyd so, selfs ten tye
          kon hy waarlik bestaan in ‘n nuwe    van die Wet, dat niemand gedwing
          lewe  -  ‘n  lewe  van  dissipline  in   was om die Wet te onderhou nie.
          Jesus Christus. ‘n Lewe wat Hom      Maar  indien  hy  dit  gedoen  het,
          alleen  kon  behaag.  Sy  ou  lewe   was daar seën. Indien hy daaraan
          het  hy  agtergelaat  en  homself    ongehoorsaam was, sou hy moes
          volkome oorgegee aan Jesus. Sy       sterf.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9