Page 8 - Good News August 2012 paper
P. 8
Fariseërs, wat dink julle van Christus? “Waarlik, U is die Seun van God” (Matteus
“Hy eet saam met tollenaars en sondaars” 14:33).
(Matteus 9:11). Paulus, wat dink jy van Christus wat jy
Pilatus, wat dink jy van Christus? vervolg het?
“Ek het in Hom niks gevind wat die dood “Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die
verdien nie” (Lukas 23:22). uitnemendheid van die kennis van Christus
Judas Iskariot, wat dink jy van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles
vir wie jy vir dertig silwerstukke verraai prysgegee het en as drek beskou, om
het? Christus as wins te verkry” (Filippense
“Ek het gesondig deur onskuldige bloed te 3:8).
verraai” (Matteus 27:4). Engel, wat van die hemel neergedaal het
Hoofman oor honderd, wat dink jy van met 'n boodskap aan die skaapwagters, wat
Christus wat julle bewaak het? dink jy van die Christus?
“Waarlik, Hy was die Seun van God” “Kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van
(Matteus 27:54). groot blydskap wat vir die hele volk sal
Duiwels, wat dink julle van Christus? wees, dat vir julle vandag in die stad van
“Wat het ons met U te doen, Jesus, Seun Dawid gebore is die Verlosser wat
van God?” (Matteus 8:29). Christus, die Here, is” (Lukas 2:10,11).
Johannes die Doper, wat dink jy van Salomo, wat dink jy van Christus?
Christus? “…Hy is geheel en al die lieflikheid self…”
“Dáár is die Lam van God wat die sonde (Hooglied 5:16).
van die wêreld wegneem” (Johannes Onse Vader, wat in die hemel is, wat alle
1:29). dinge weet, wat dink U van Christus?
Apostel Johannes, wat dink jy van “Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n
Christus? welbehae het. Luister na Hom!” (Matteus
Hy is “die Alfa en die Omega, die begin en 17:5).
die einde, wat is en wat was en wat kom,
die Almagtige” (Openbaring 1:8). LESER, WAT DINK U
Petrus, wat dink jy van Christus? VAN CHRISTUS?
amuel Chadwick, one of God's great
men of past years, taught that
SSatan's greatest aim is to destroy
our prayer lives. Satan is not afraid of
prayerless study, prayerless work or
prayerless religion - but he will tremble
when we pray.
If Chadwick was correct (and many other
great men of God have said similar
things), then we have a problem. If there is There are some beautiful
any part of our church life that seems to be exceptions of course,
in trouble, it is the prayer meeting. In fact, but they are few by com-
in an increasing number of churches for parison. I sometimes
all practical purposes, there is no such wonder whether another
meeting at all. challenge or message
There is no lack of books on prayer, and on prayer will do any
most pastors preach on prayer every now good. The hour has
and then. But if there is any doctrine to come for us to pray,
which we pay only lip service in our pray, pray! Let us put the
churches, it has to be the doctrine of prayer meeting back into
prayer. I have ministered in thousands of the life of our churches.
churches in Europe, North America and [From: Drops from a
around the world and I have never ceased Leaking Tap, George
to be surprised at the neglect of true, Ve r w e r, A u t h e n t i c
heartfelt, corporate prayer. Books, 2008].