Page 5 - Good News December 2009 paper
P. 5

eurgrond  my,  o  God,     gewilligheid  om  hartgrondige  word  ons  bruikbare  instrumente
                    deurgrond  my  hart,  selfondersoek te doen.                     in Sy Hand en verrig ons werk tot
             Dondersoek my, sien tog           Om God te versoek om my hart te       Sy  eer.  Dan  is  ons  nie  vir  die
             my onrus raak. Kyk of ek nie op   ken en my gedagtes te toets, kan      toekoms bevrees nie, maar lê ons
             die verkeerde pad is nie en lei   ’n  herskeppende  ervaring  wees.     ons  swak  hand  in  Sy  almagtige
             my op die beproefde pad!          Dit  stroop  ’n  mens  van  alle  Hand  en  stap  doelgerig  die
             (Ps. 139:23-24).                  egoïsme,  oppervlakkigheid  en  onbekende toekoms tegemoet.
                                               skynheiligheid.
             Dit is weer die tyd van die jaar   Jy sien jouself soos wat God jou     Heilige  Vader,  maak  my  gewillig
             wanneer ons voorraadopname        sien  en  die  prentjie  is  nie  altyd   om my onder die toetsing van die
             moet  neem  en  selfondersoek     mooi  nie.  Dit  is  wel  veroot-     Heilige Gees te plaas en vorm my
             moet doen. Dit pas ons om in      moedigend,  maar  tegelykertyd        tot U diens.
             hierdie dae weer bogenoemde       ook bevrydend.
             gebed saam met Dawid te bid.      Toetsing en evaluering in ’n mens     Selfondersoek beteken nooit om
             Sommige  gebede  stel  geen       se  geestelike  lewe  is  dringend    iets prys te gee nie, want iets wat
             eise aan die bidder nie. Dit is   noodsaaklik.  Dit  is  die  voor-     jy opgee, is ’n verlies. Die Here vra
             maar ’n salfie vir die gewete.    waarde tot diens: indien ons God      van ons slegs om dinge van die
             Om sinvol te bid sodat dit ook    se  toets  nie  kan  deurstaan  nie,   wêreld prys te gee in ruil vir dinge
             vir  die  Heilige  Gees  aan-     kan Hy ons nie in Sy diens gebruik    wat baie beter is.
             neemlik  is,  moet  ’n  gebed     nie.                                  - Fulton J. Sheen
             volkome  eerlik  wees  en  Eers  wanneer  die  Heilige  Gees            [Elke Môre Nuut, Solly Ozrovech,
             gepaard  gaan  met  ’n  opregte   ons  tot  selfondersoek  dwing,       CUM, 1999].







           Hy is die Lig van die wêreld, maar Hy moes in die donker aan die kruis
           hang.
           Hy is die Lewe, maar Hy moes Homself aan die dood oorgee.
           Hy is die Seun van God, maar Hy moes soos ’n misdadiger sterf.
           Hyself het geen enkele sonde gehad nie, maar Hy is sonde gemaak ter
           wille van ons.
           Hy kon sê dat almal wat moeg is na Hom toe moet kom om rus te vind.
           Maar  vir  Hom  was  daar  geen  rus  nie  totdat  Hy  gesê  het:  “Dit  is
           volbring!”
           Hy is die Beeld van die onsienlike God, maar mense het Hom beledig
           en op Hom gespoeg.
           Al die volheid van God woon in Hom, maar Hy het die gestalte van ’n
           dienskneg aangeneem.
           Hy het gesê dat enigeen wat dors het na Hom toe kan kom en drink,
           maar aan die kruis moes Hy Self uitroep: “Ek het dors!”
           Vir  ons  lyk  hierdie  dinge  onbegryplik,  maar  tog  is  Hy  vir  ons  die
           “Wysheid van God”. God se uiterste wysheid is uitgedruk in Jesus
           Christus wat ons Verlosser geword het!
           - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9