Page 11 - Good News July 2015 paper
P. 11
14. DIE NUWE WÊRELDORDE godsdienstige broederskap tussen om híérdie koninkryk nou reeds te
woorde en gesigte geheim gehou Uit die puinhope van die ou orde alle mense geskep moet word vestig, en voer ook strategiese
en verseël moes word “tot die tyd wat in die proses is om heeltemal sodat dit as die grondslag vir ander geestelike oorlogvoering om Satan
van die einde toe!” afgebreek te word, verrys daar ‘n vorms van eenheid kan dien. Die van alle mag wat hy op aarde het, te
Ons weet almal dat ‘n kennis- nuwe wêreldorde van inter- intergeloofsbeweging is uit hierdie ontneem.
ontploffing op álle gebiede (ook op nasionale eenheid of globalisme. gedagte gebore. Hulle uitgangs- Hulle aanvaar glad nie die feit dat
die terrein van die geestelike) die Dit het die volgende belangrike punt is dat alle gelowe dieselfde ons nou vreemdelinge en
afgelope aantal jare plaasgevind implikasies: God aanbid, en dus veel by mekaar bywoners in ‘n wêreld is wat in die
het en steeds toeneem en dat ons ■ Nasionalisme word deur inter- kan leer oor hoe om God beter te mag van die Bose lê nie:
onsself al hoe meer op ‘n super- nasionalisme vervang. Dit word as verstaan en te dien. “Ons weet dat ons uit God is en die
snelweg van inligtinginsameling outyds, eng en verdelend beskou ■ Kosmiese eenheid die einddoel. hele wêreld in die mag van die Bose
bevind! om jou aan “uitgediende” volks- In verskeie Nuwe Era-groepe word lê” (1 Johannes 5:19 OV).
grense of grense van nasionale die idee gehuldig dat kosmiese Hulle kan ook nie die duidelike
13. POSTMODERNISME eenheid gebonde te ag. Die mens eenheid die einddoel van die Nuwe uitsprake aanvaar dat Christene in
Sedert die laaste dekade van die moet vir homself breër horisonne Wêreldorde is. Volgens hulle is die hierdie aardse bedeling vervolg sal
vorige eeu het postmodernisme as skep. Nasionale identiteit moet rede vir die mens se groeps- word nie.
‘n filosofie en leefwyse vinnig deur ‘n groter streeksidentiteit gebondenheid en eng denkpatroon “As die wêreld julle haat, onthou:
inslag in baie wêrelddele gekry. vervang word. Almal in Europa die feit dat hy nog nie by die groter Hy het My voor julle gehaat. As julle
Nuwe kulturele gebruike vorm nou moet hulself Europeërs noem, kosmiese werklikheid ingeskakel is aan die wêreld behoort het, sou die
skering en inslag van ons heden- eerder as Engelse, Franse, Duit- nie. Hulle leer mense om deur wêreld julle as sy eiendom lief-
daagse lewe. sers, ens. Hulle moet al hoe meer transendentale meditasie en ander gehad het. Omdat julle egter nie aan
Individue bepaal hul eie lewenstyl magte aan die Europese regering vorms van kontemplasie ‘n nuwe die wêreld behoort nie, maar Ek
wat nie noodwendig met die Bybel, oordra en verkieslik ook net van ‘n spiritualiteit te ontwikkel wat multi- julle uit die wêreld uitgekies het,
met sosiaal erkende standaarde, of Europese geldeenheid en ‘n Euro- godsdienstig en misties is. Dit werk daarom haat die wêreld julle”
met familie-tradisies ooreenstem pese paspoort gebruik maak. glo gevoelens van eenheid en (Johannes 15:18-19 NV).
nie. ‘n Sleutelbegrip waarvan ons Sodoende moet grense tussen vrede tussen alle mense in die “Almal wat in Christus Jesus
kennis moet neem, is “dekon- lande geleidelik verdwyn soos wat hand. toegewy aan God wil lewe, sal ook
struksie.” Dit beteken dat ou hulle in ‘n superstaat opgaan. ■ Kultuur moet eklekties (‘n uitkies vervolg word” (2 Timoteus 3:12
samelewingsordes afgebreek word Op dieselfde manier moet daar ook van die beste uit verskillende style, NV).
omdat dit nie meer vir die post- Afrika-eenheid, Amerikaanse een- denkrigtings, idees, en opvattings) “Geliefdes, moenie verbaas wees
moderne mens aanvaarbaar is nie. heid, Asiatiese eenheid en Midde- bepaal word. Kulturele verskei- oor die vuurproef waaraan julle
Elke mens word nou volkome vry Oosterse eenheid geskep word. Die denheid in die wêreld word onderwerp word nie. Dit is nie iets
verklaar om sy of haar eie lewens- einddoelwit is dat al die streke in ‘n aanvaar, maar dit moet nie eng vreemds wat met julle gebeur nie.
wyse te bepaal. wêreldstaat opgaan waarin alle beoefen word nie. Daar word eerder Wees liewer bly hoe meer julle in
Hierdie nuwe denkpatroon lei lande en kontinente polities ver- ‘n geleidelike samevloeiing van die lyding van Christus deel, want
gewoonlik op godsdienstige vlak enig word om onder die beheer van kulture voorgestaan. Westerlinge dan sal julle ook oorloop van
tot ‘n baie liberale vorm van die ‘n enkele regering te staan. word bv. aangemoedig om hulle vreugde by Sy wederkoms in
Christendom waarin alles net om Niemand moet die mag of reg hê om materialisme, koue, logiese denke heerlikheid” (1 Petrus 4:12-13 NV).
die mens en sy sekulêre belange op plaaslike vlak van die wêreld- en besige lewenswyse deur middel Die “koninkryk-nou”-aanhangers
gaan. Baie mense verkies om regering se beginsels en doel- van Oosterse meditasie aan te vul. glo dat die wêreld as gevolg van hul
agnosties te wees en nie regtig in stellings af te wyk nie. Dit word ter wille van ontspanning eie geloof en menslike pogings ‘n
iets bonatuurliks te glo nie. Ander ■ Die wêreldekonomie moet en ‘n nuwe selfbewussyn gedoen. beter plek sal word totdat hierdie
verval weer in intergeloofsdenke sentraal beheer word. Om dit te kan In postmoderne denke is dit mode koninkryk ten volle geopenbaar is.
waarin hulle gebruike uit ver- doen, moet daar eers ‘n wêreld- om volgens eie smaak jou kapitalis- Hulle aanvaar nie Bybelse profe-
skillende godsdienste met mekaar regering met uitvoerende magte tiese leefwyse met aspekte van sieë wat sê dat die wêreld al hoe
vermeng. Sulke mense probeer wees. Ter wille van meer doel- Boeddhisme, Hindoeïsme, Afrika- slegter gaan word en op die open-
selfs om die Oosterse en Afrika- treffende beheer moet daar ook 'n spiritisme of ander tradisies te baring van die Antichris as “die
gelowe met die Bybel te versoen op kontantlose stelsel van geldoor- vermeng. mens van sonde” afstuur nie:
grond van ‘n aanname dat almal plasing wees wat sentraal beheer “Laat niemand julle op enige
dieselfde God aanbid. word. Só ‘n stelsel kan gebruik 15. SWAK EN manier mislei nie, want eers moet
Daar word ook gedurig aanvalle word om alle finansiële transaksies ARROGANTE LEIERSKAP die afval kom en die mens van
geloods op Christen-byeenkomste én bewegings van ekonomies Talle wêreldleiers se leierskap word sonde geopenbaar word, die seun
of selfs net vergaderings. In Oos- aktiewe persone te monitor. Die gekenmerk deur korrupsie en van die verderf, die teëstander wat
Sussex, Engeland, is die Stadsraad vryhede van mense sal hierdeur onbevoegde besluitneming. Hulle hom verhef bo al wat God genoem
van Crowborough asook die aansienlik beperk word. Die is arrogant en selfgenoegsaam en word of voorwerp van aanbidding
Gemeenteraad van Mayfield op 30 rekenaartegnologie vir só ‘n stelsel dink nie eens daaraan om die is, sodat hy in die tempel van God
September 2011 sterk aangespreek is reeds ontwikkel. Woord van God in ag te neem as God sal sit en voorgee dat hy
en gewaarsku dat daar nie voor of ■ Grense tussen verskillende wanneer hulle oor belangrike sake God is” (2 Thessalonisense 2:3-4
tydens raadsvergaderings gebid gelowe moet versag word. Daar besin, samesprekings voer, of OV).
mag word nie, aangesien dit nie- word redelik algemeen deur voor- belangrike besluite moet neem nie.
gelowiges of ander godsdiens- standers van ‘n nuwe wêreldorde Omdat sonde en ongeregtigheid 17. ‘N ANDER TEOLOGIE
groepe aanstoot mag gee. geredeneer dat daar ‘’n mistiese, tans in die wêreld seëvier, doen Daar is vandag baie teoloë wat
baie leiers ook net wat hulle wil. verskeie Bybelse aansprake/feite
Geen ander mens of politieke ontken. Die Skeppingsverhaal in
opponent kan hulle iets leer nie en Genesis word ontken. Die ingebore
mettertyd ontaard hulle en word sondigheid van die mens word
tiranne wat dink hulle is onaantas- verwerp. Die Goddelike inspirasie
baar. Natuurlik het hierdie houding van die Bybel word betwis. Die
en optrede van leiers ‘n geweldige Bybel is nie meer “God se Woord”
uitwerking op die lewens van die nie, maar “Woorde oor God”. Die
onderskeie bevolkingsgroepe wat maagdelike geboorte en Godheid
hulle veronderstel is om te “dien”. van Jesus Christus word afgewys.
Hy was ‘n blote mens en geweten-
16. DIE KONINKRYK- lose sondaars stel Hom in gods-
NOU-TEOLOGIE lasterlike Hollywood-films soos
Misleide gelowiges het nie ‘n sterk Jesus Christ Superstar, The Last
ingesteldheid op die hiernamaalse Temptation of Christ en Jesus of
lewe en die openbaring van Montreal as ‘n tipiese sondaar voor.
Christus se Koninkryk tydens Sy Maar volgens sommige ander kan
Wederkoms nie. Hulle wil eerder Hy miskien ‘n groot profeet wees
hier en nou ‘n koninkryk hê waarin wat dalk ‘n rol as universele
hulle al die seëninge van rykdom, Messias van alle gelowe kan speel.
heerskappy oor die mensdom, Sy opstanding uit die dood, die
vrede op aarde en probleemvryheid hemelvaart, en Sy Wederkoms
op alle terreine kan geniet. Hulle word egter sterk betwyfel.
hou transformasie-byeenkomste Vervolg op p. 12Vervolg op p. 12