Page 12 - Good News July 2015 paper
P. 12

V
                  Vervolg van p. 11ervolg van p. 11  slagoffers  is  jonger  as  24  jaar  en   George  Papandreou,  die  Griekse   bereik:
          Die  groot  beweegrede  agter  die   sommige is slegs 6 jaar oud!          Eerste  Minister,  en  Silvio  Berlus-  “En  hierdie  evangelie  van  die
          eindtydse  veldtog  teen  die  Here                                        coni, die Italiaanse Eerste Minister,   koninkryk  sal  verkondig  word  in
          Jesus se Godheid is ‘n proses van             19. WÊRELDWYE                onderskeidelik op 11 en 12 Novem-    die hele wêreld tot 'n getuienis vir
          dekonstruksie  waarin  Hy  van  Sy          EKONOMIESE KRISIS              ber 2011 hul bedankings ingedien     al die nasies; en dan sal die einde
          Bybelse  identiteit  en  Goddelike   Wie  sou  ooit  kon  dink  dat  die   en hul poste ontruim het!            kom” (Matteus 24:14 OV).
          attribute  gestroop  word  in  ‘n    magtigste land ter wêreld, die VSA,   Ons  weet  dat  die  onbeheerbare    Die Christelike geloof het wêreld-
          poging  om  iemand  anders  in  Sy   nou amper bakhand moet staan by       skuld ook besig is om ander lande    wyd  toegeneem.  Protestantse
          plek as “Jesus” of “die Christus”    die Europese Unie en veral China      soos Spanje, Portugal en Ierland op   Sendingagentskappe  en  Onder-
          te aanvaar. Die Jode is lankal reeds   om  hom  te  help  sodat  hy  sy    hul knieë te dwing. Die tyd sal leer   steuningsbasisse  het  vermenig-
          teen  hierdie  soort  misleiding     triljoene  dollar  se  skuld  kan     watter  lande  die  wêreldwye  vuldig.  Die  uitbreiding  van  Evan-
          gewaarsku toe die Here Jesus vir     “bekostig”?  Sy  uitspattige  uit-    ekonomiese  insinking  sal  kan      gelistiese  Denominasies  het  van
          hulle gesê het:                      gawes en korrupte hooggeplaastes      trotseer, indien wel.                84,5  miljoen  sedert  1960  tot  420
          “Ek het gekom in die Naam van My     in  veral  die  Bankwese  kom  hom    Wanneer  ons  kennis  neem  van  al   miljoen  in  die  jaar  2000  gegroei.
          Vader, en julle neem My nie aan nie.   duur te staan en dit bring nog meer   die  negatiewe  faktore,  gebeur-  Gedurende hierdie selfde tydperk
          As  ‘n  ander  een  in  sy  eie  naam   werkloosheid  en  bankrotskappe    tenisse  en  handelinge,  asook  die   het die Pinksterbeweging, wat aan
          kom,  hóm  sal  julle  aanneem”      mee.  In  2008  het  die  grootste    selfsugtige  menslike  ingesteld-    die  begin  van  die  20ste  eeu
          (Johannes 5:43 OV).                  finansiële omwenteling die wêreld-    hede wat gelei het tot die verrotting   ontstaan het, ongekende groei van
          Miljoene  misleides  onder  nie-     ekonomie  in  sy  grootste  krisis  in   en  vernietiging  van  byvoorbeeld   11  miljoen  (1960)  tot  116  miljoen
          Joodse nasies sal dieselfde doen.    dekades gedompel.                     die  Babiloniese,  Egiptiese,  (2000) bereik en die Charismatiese
          Hulle sal ook ‘n verbond met die     Op  3  September  2011  waarsku       Romeinse  en  Griekse  antieke       Beweging  se  ledetal  het  ook
          valse  Messias sluit: “En hy sal een   Robert Zoellick, president van die   beskawings,  besef  ons  dat  toegeneem van 181 miljoen (1990)
          week  lank  met  baie  ‘n  sterk     Wêreldbank,  dat  die  wêreld-        dekadensie,  korrupsie,  mags-       tot 345 miljoen (2000).
          verbond  sluit...”  (Daniël  9:27(a)   ekonomie  op  die  punt  van  ineen-  beheptheid en morele en sedelike   Deur  middel  van  die  TV,  radio,
          NV).  Hulle  sal  verwonderd  agter   storting  staan  as  gevolg  van     verval  ook  die  huidige  wêreld-   films,  literatuur,  kerkplanting,
          die groot misleier van Satan aan-    massiewe  skuld,  stadige  ekono-     beskawings  opknaag  en  skielik     kassette,  CD’s,  DVD’s  en  op
          gaan en hom aanbid (Openbaring       miese  groei  en  swak  beleggers-    inmekaar sal laat sak!               persoonlike  vlak,  word  die  bood-
          13:4-8),  aangesien  hy  ‘n  nuwe    vertroue  wêreldwyd.  Hy  het                                              skap  van  verlossing  deur  Jesus
          samelewingsorde  kom  instel         bygevoeg dat die finansiële krisis      20. WÊRELDEVANGELISASIE            Christus  daagliks  aan  miljoene
          waarin  almal  “gelukkig”  is  en  in   waarin  sommige  lande  van  die   Ten  spyte  van  al  die  negatiewe   mense  oorgedra  soos  nog  nooit
          “vrede” kan leef!                    Europese  Unie  gedompel  is  dinge waaroor ons in bogenoemde              vantevore gebeur het nie!
                                               verdere terugslae vir die Monetêre    19 punte berig het, is daar ook die   - Uittreksel uit: 5 Voor Middernag?,
                 18. SLAWEHANDEL               Unie inhou. Om alles te kroon, het    positiewe. Meer as ooit vantevore    Japie en Huegene Venter, Rainbow
          Hoewel die meeste mense glo dat      hy  daarop  gewys  dat  besluite      word  vandag  pogings  aangewend     Publishers, 2011. Indien u ‘n kopie
          slawehandel in die “verre verlede”   rakende  die  ekonomie  wat  in       om die totale wêreldbevolking met    wil  bekom,  sien  onderstaande
          plaasgevind  het,  is  dit  ontnug-  Europa,  asook  in  die  VSA  en  in   die Evangelie van Jesus Christus te   advertensie vir verdere inligting.
          terend  en  ontstellend  om  in  die   China  geneem  word,  die  hele
          nuusmedia  te  verneem  dat  dit  ‘n   wêreld beïnvloed, aangesien dit so
          verskynsel is wat met rasse skrede   is  dat  alle  lande  se  ekonomieë
          toeneem en dat daar vandag méér      huidig  aan  mekaar  verbind  is  en
          slawe dwarsoor die hele wêreld is    mekaar beïnvloed.
          as  in  enige  ander  tyd  in  die   In  Sake24,  Beeld,  14  September
          geskiedenis.  Daar  is  tans  onge-  2011,  word  dr.  Angela  Merkel,
          veer  27  miljoen  volwassenes  en     kanselier van Duitsland aangehaal:
          13 miljoen kinders wêreldwyd wat     “Die topprioriteit is om onbeheerde
          as  slawe  deur  hul  eienaars  mis-  insolvensie  te  keer  omdat  dit  nie
          bruik  word.  Ongeveer  75%  -  80%   net  Griekeland  sal  tref  nie.  Die
          van  die  slawe  word  gebruik  vir   gevaar dat dit ander lande sal tref,
          seksuele doeleindes terwyl ander     is baie groot. My standpunt is baie
          baie hard moet werk, en nog ander    duidelik: Alles  moet  gedoen  word
          se  liggaamsorgane  “geoes”  en      om die Eurogebied uit ‘n politieke
          verkoop  word!  Ongeveer  30  000    oogpunt  bymekaar  te  hou  omdat
          slagoffers  wat  aan  seksuele  mis-  ons  bitter  vinnig  'n  domino-effek
          drywe  blootgestel  word,  sterf     kan kry.”
          jaarliks  as  gevolg  van  misbruik,   Angela Merkel se woorde het baie
          siektes, mishandeling en verwaar-    gou  tot  vervulling  gekom.  Die
          losing. Tagtig persent van hierdie   skuldkrisis  het  daartoe  gelei  dat
   7   8   9   10   11   12   13