Page 2 - Good News July 2015 paper
P. 2
ie donkies is weg! Die pa met dinge in die Laagte dat ons dat hy oor die hele volk gaan
stuur sy seun om hulle nie by die Hoogte uitkom om regeer en sorg dra vir hulle!
Dte gaan soek. In die tyd God se Stem te hoor nie... Dan
waarin Saul geleef het, was die gryp Hy in en bring ons na die God werk vandag nog steeds
besit van donkies baie belang- Hoogte toe. Alléén met Hom, op soortgelyke wyse met Sy
rik. Hierdie diere is gebruik as terwyl alles rondom ons diensknegte. Ons word ver-
vervoermiddel, as pakdiere om vergete raak. En terwyl ons hoog van donkie-oppassers
vrag te vervoer en as trekdiere. besig is om met Hom te tot volk-oppassers. Ons word van die valleie, uit jou krisisse.
Soms net om op te ry. verkeer, sal ons vind dat Hy na die Hoogte geneem. 'n Nuwe Kom na die Hoogte toe. Dáár
sommer ook die probleme wat dimensie breek aan. Dit wat vir sal jy perspektief verkry en
Toe die donkies wegraak, was ons in die Laagte ondervind ons smart, pyn en lyding uitvind: Nie dít wat vir die mens
dit vir hierdie gesin 'n ramp. Dit het, opgelos het. veroorsaak het, dryf ons na die belangrik is, is altyd vir God
was amper soos wanneer ons Hoogte toe en bring vreugde ewe belangrik nie.
dringend iewers moet heen- Samuel was God se spreek- en vervulling!
gaan en die motor is stukkend! buis in daardie dae en het vir In die lig van die panoramiese
Saul gesê: "En wat die esels Vind jý ook vervulling in wat jy kaleidoskoop op die Hoogte
Saul en sy dienaar het oral betref wat jy vandag al drie dae doen? Of het jy nog nie jou hoor en sien ons beter wan-
gesoek en niks gevind nie. Na gelede vermis het - bekommer lewensroeping gevind nie? neer ons met God ontmoet.
wie toe kon hulle gaan? Die jou daar nie oor nie, want hulle Dalk het jy ook soos Saul nog Ons kry Sy perspektief. Op die
dienaar antwoord: "Maar kyk, is gevind. Maar aan wie nie die “donkies” waarna jy so Hoogte sal jy hoor, soos
in hierdie stad is 'n man van behoort al wat begeerlik is in naarstiglik soek, gevind nie. Samuel vir Saul gesê het:
God, en die man is geëerd: Israel? Is dit nie aan jou en jou Wat is jou lewensdoel op "Beveel die dienaar dat hy voor
alles wat hy spreek, kom seker- hele familie nie?" (1 Sam. 9:20). aarde? Laat jou desperaatheid ons uit verder gaan... maar
lik uit; laat ons nou daarheen toe om jou na die Hoogte (na staan jy eers stil, dat ek jou die
gaan; miskien kan hy ons inlig In die Laagte moes Saul God) te bring. woord van God kan laat hoor."
oor die tog wat ons onderneem donkies soek. Op die Hoogte (1 Sam. 9:27).
het (1 Samuel 9:6). het hy die geheim ontdek om te Ons "Hoogte" beteken "Kom 'n
hoor hoe God met 'n mens bietjie eenkant met God. Soek Gaan nou na die Hoogte. Staan
God gebruik egter dié ver- praat. En toe God met hom God in afsondering in jou stil sodat jy lewensperspektief
leentheid om met Saul te praat, kom hy in 'n nuwe binnekamer." Dan sal jy Sy kan kry. Gee jou lewe oor aan
ontmoet. Hy moet na Rama toe dimensie van wandel met God Stem hoor, want die Skepper God en Hy sal jou verhoog van
waar Samuel is - na die Hoogte. en werk vir Hom. Saul hoef nou van die heelal is ook die 'n donkie-oppasser tot 'n volk-
nie meer oor donkies besorgd Skepper van jou lewensdoel op oppasser!
Soms is ons vandag só besig te wees nie; Samuel lig hom in aarde. Kom uit die donkerte © Dr. JJ Venter