Page 5 - Good News July 2015 paper
P. 5
Gaan ons almal hemel toe? Lees duisternis geroep het tot sy julle moet baie bly wees wanneer begeertes wat gedurig binne-in
onderstaande Skrifgedeeltes en wonderbare lig.” allerlei beproewings oor julle julle woed nie?
besluit dan self. My Bybel waar- 'n Uitverkore volk is mense wat kom… Moenie kwaadpraat nie: Moenie
sku my dat ek moet waak en bid! deur God gekies is om Sy kinders Arm en ryk in die gemeente: Die van mekaar kwaad praat nie,
Ook waarsku die Skrif my om te wees. Hy beveel óns om heilig gelowige wat 'n arme is, moet broers.
heilig te lewe! te wees, want Hý is heilig! hom daarin verheug dat God hom Afhanklikheid van God: Kom nou
Wanneer ons geheiligde kinders aansien gee, en die een wat ryk is, julle wat sê: Vandag of môre sal
HEILIGMAKING OF HEILIGHEID van God is, KAN ons oor die dat hy 'n arme is voor God… ons na dié en dié stad gaan en 'n
JESUS IS GEKRUISIG sodat ons sonde heers! Dan lyk ons anders Versoeking en verleiding: Geluk- jaar lank daar bly; ons sal sake
gered kan word. Ons moet weder- en tree ons anders op as kig is die mens wat in versoeking doen en geld maak. Julle wat nie
gebore word en dan soos heilige, ongelowiges want die Heilige standvastig bly. eers weet hoe julle lewe môre sal
bloedgewaste kinders van God Gees woon binne-in ons en werk Hoor en doen: My liewe broers, dit wees nie!
lewe! deur ons! moet julle in gedagte hou: elke Waarskuwing aan rykes: Julle
Dit baat ons niks as ons sê ons is Die Woord leer ons in 1 Petrus mens moet maar te gewillig wees rykdom sal tot niet gaan en julle
gered en nou sit ons en wag om 1:15-16 die volgende: “Maar soos om te luister, nie te gou om te klere sal deur motte opgevreet
hemel toe te gaan nie. Nee, ons Hy wat julle geroep het heilig is, praat nie en nie te gou kwaad word, jul goud en silwer sal
het by Jesus 'n opdrag gekry: moet julle ook in jul hele lewens- word nie. verroes.
“Gaan dan heen, maak dissipels wandel heilig word, omdat daar Moenie volgens die uiterlike Volharding: Wag dan geduldig,
van al die nasies, en doop hulle in geskrywe is: Wees heilig, want Ek oordeel nie: My broers, julle wat broers, totdat die Here kom.
die Naam van die Vader en die is heilig.” (Lees ook Levitikus glo in ons Jesus Christus, die Moenie sweer nie: My broers, dit
Seun en die Heilige Gees; en leer 11:44-45.) Here van die heerlikheid, moet is belangrik dat julle nie moet
hulle om alles te onderhou wat Ek mense nie volgens hulle uiterlike sweer nie, nie by die hemel nie,
julle beveel het” (Matt. 28:19). In Hebreërs 12:14 staan ook beoordeel nie. nie by die aarde nie en ook nie met
Kan ons ander mense sonder 'n geskrywe: “Jaag die vrede na met Glo en doen: Wat help dit, my enige ander eed nie.
heilige lewenswandel gaan leer almal, en die heiligmaking waar- broers, as iemand beweer dat hy Hierdie is 'n paar eenvoudige
hoe om God te dien? Hulle kyk na sonder niemand die Here sal sien glo, maar sy dade bevestig dit dinge waarteen die Bybel ons
ons lewens! (We must walk the nie!” nie? Kan so 'n geloof 'n mens red? waarsku. Ons moet ook die vrug
talk). Ons kan onsself heiliges noem as Beheersing van die tong: Alles van die Gees dra, nl. liefde,
Kom ons kyk na die begrip ons gelowiges is, maar dan moet wat loop, vlieg, kruip of swem, vreugde, vrede, geduld, vriende-
“heiligheid”. Om heilig te wees, ons geestelik aanhou groei wat elke soort dier word en is al deur likheid, goedhartigheid, getrou-
beteken “Mense wat aan God dan heiligmaking genoem word. die mens getem, maar geen mens heid, nederigheid en selfbe-
behoort of mense wat vir God Hoe meer ons ons verhouding kan die tong tem nie. Dit is 'n heersing (Galasiërs 5:22-23). Dit
afgesonder is”. met die Here versterk en verinnig, rustelose kwaad, vol dodelike gif is maar net 'n paar Skrifgedeeltes
In 1 Petrus 2:9 sê Petrus vir ons: hoe vinniger vind heiligmaking (skinder) (Jakobus 3:7). en raad wat ek u kan verskaf. Laat
“Maar julle is 'n uitverkore geslag, plaas. Waarskuwing teen wêreldliefde ons kennis neem daarvan, daarna
'n koninklike priesterdom, 'n My Bybel, die 1979-druk, het sulke en hoogmoed: Waar kom die luister en volgens die Skrif lewe
heilige volk, 'n volk as eiendom interessante opskrifte. Kom ons stryd vandaan, waar kom die en dan sal ons die ewige lewe
verkry, om te verkondig die kyk na die boek Jakobus. rusies onder julle vandaan? Kom beërwe!
deugde van Hom wat julle uit die Geloof en wysheid: My broers, dit nie van julle selfsugtige LENIE CROUS - 072 757 4646.