Page 4 - Good News July 2015 paper
P. 4

oos 'n voël wegvlieg, so sal   Evangelie na hulle toe gebring?
                Efraim  se  mag  verdwyn:
         Sdaar  sal  geen  geboortes,          Daar  is  in  ons  land  honderde
         geen  swangerskappe  en  geen         kinders  wat  nie  eens  weet  wie
         bevrugtings meer wees nie.            hulle pa is nie en dus sonder die
         En as hulle die kinders wat hulle     liefde  en  gesag  van  'n  vader
         reeds het, probeer grootmaak, sal     grootword.  Hoe  kan  hulle  dan
         Ek  hulle  heeltemal  kinderloos      respek  toon  aan  God  as  hulle
         maak, daar sal geen kind oorbly       Vader?
         nie. Daar wag vir hulle ook ellende
         wanneer Ek hulle verlaat.             Gebed:  Allerhoogste  God,
         Efraim  is  dodelik  getref.  Sy  vandag  kom  pleit  ek  vir  die
         wortels het verdroog, hy kan nie      kinders van Afrika - in besonder
         meer enige vrugte dra nie. Ook al     dié van Suid-Afrika. Vir elke stad,   Maar  hoe  kan  Ek  jou  prysgee,    ons].  God  toon  Sy  uitsonderlike
         bring Efraim kinders in die wêreld,   dorp en klein groepie mense wat       Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar,    selfbeheersing!  So  kan  ons  ook
         sal Ek die kinders laat sterf vir wie   saamwoon, dat U uself só kragtig    Israel? Hoe kan Ek jou vernietig     uit Sy voorbeeld sien dat ons nie
         hulle so lief is.                     aan hulle sal openbaar, dat hulle     soos Adma,  met  jou  maak  soos     uit woede moet skel, seermaak of
         My God het hulle verwerp omdat        bo enige twyfel sal weet dat dit net   met Sebojim?   Ek kan dit nie oor   wraak  neem  nie,  maar  met
         hulle nie na Hom geluister het nie:   U  alleen  is,  God  Almagtig,  wat   my hart kry nie. My liefde brand te   selfbeheersing  die  liefde  moet
         hulle sal swerwelinge word onder      uitspraak  kan  gee  oor  lewe  en    sterk.                               toelaat om ons optrede te beheer.
         die nasies.                           dood en dat elke kind wat gebore      Ek  sal  my  gloeiende  toorn
         (Hosea 9:11-12, 16-17).               word, vir U kosbaar is.               bedwing, Ek sal nie so ver gaan en   Gebed: Dankie, wonderlike Vader
                                                                                     Efraim uitwis nie, want Ek is God,   God, vir hierdie voorbeeld wat U
         Die  wêreldwye  aanslag  op  Maar Efraim het geweier om hom                 nie 'n mens nie. Ek is die Heilige   aan my stel. Dankie vir al die kere
         kinders  is  'n  kommerwekkende       te bekeer.                            wat by jou is, Ek sal nie met woede   wat U my help om nie uit woede
         verskynsel.  Klein  dogtertjies  Daarom sal sy stede deur oorlog            ingryp nie.                          [wat  dikwels  geregverdig  kan
         word  verkrag;  kinders  word  verwoes  word  en  sy  waarsêers             Hulle sal die Here volg!             word]  op  te  tree  nie,  maar  met
         weggevoer  uit  talle  lande  en  as   uitgeroei word. Hulle sal deur die   (Hosea 11:5b- 10a).                  selfbeheersing logies te kan dink
         slawe  gebruik.  Klein  seuntjies     oorlog verteer word oor die raad                                           en  dan  met  liefde  te  kom  intree
         word  vermoor  en  dele  van  hul     wat hulle gegee het.                  In  verse  8-9  kom  God  se  terwyl  ek  probeer  verstaan  hoe
         liggame word as moetie gebruik.       Omdat my volk My verlaat het,   sal   wonderlike  voorbeeld  wat  ons      die ander persoon oor ‘n bepaalde
         Dit  gebeur  veral  in  Afrika  waar   party van hulle opgehang word en     moet navolg, na vore. Hy sê dat Hy   saak  voel.  Só  word  die  situasie
         God nie waarlik gedien word nie,      die  ander  sal  die  slawejuk  moet   nie  uit  Sy  toorn  sal  optree  nie,   dan ontlont.
         maar wel die voorvadergeeste!         dra,  'n  juk  wat  nie  afgegooi  sal   maar  met  liefde  sal  uitreik  na
         Het sendelinge dan tevergeefs die     word nie!                             Efraim  en  Israel  [en  so  ook  na   WILMA  -  082 956 3831
   1   2   3   4   5   6   7   8   9