Page 2 - Good News July 2016 paper
P. 2
n die Saligsprekinge lees ons En dit is waar ons as gelowige swakheid volbring" (2 Kor. 12:9).
hierdie woorde van Jesus: kinders van God moet kom - Daarop antwoord Paulus: "Baie
I"Salig is die sagmoediges, geheel en al aan God oorgegee. liewer sal ek dus in my swakhede
want hulle sal die aarde beërwe" Ons eie wil / "ek" moet aan Sy wil roem, sodat die krag van Christus
(Matt. 5:5). onderwerp word, sodat Hý ons in my kan woon. Daarom het ek
kan gebruik soos Hý wil. Somtyds behae in swakhede, in mishande-
Die algemene begrip van gebeur dit spontaan wanneer ons linge, in node, in vervolginge, in
"sagmoediges" is dat so 'n onsself aan Hom oorgee, sodat benoudhede, om Christus wil.
persoon nie vir homself kan veg Hy algehele beheer oor ons mag Want as ek swak is, dan is ek
nie. Hy is 'n byna ruggraatlose hê. Maar somtyds kom daar sterk" (2 Kor. 12:9-10).
mens wat hom aan alles en almal storms in ons lewens of ons gaan
sal onderwerp om sodoende net deur 'n krisis waaroor ons geen Het jy al die krag van God ontdek
die vrede te kan bewaar. Maar die beheer het nie. Dit is dán dat ons in jou eie menslike swakheid?
Griekse begrip van "sagmoe- voor Hom neerbuig, ons eie Dan sal jy ook weet wat dit
diges" is praus, en dit hou onvermoë voor Hom bely. Ons vra beteken om op Sý krag staat te
heeltemal 'n ander betekenis in. Hom dan dat Hy sal ingryp in die maak. Dit moet die leefstyl van
Veral wanneer Jesus van Homself omstandighede waarin ons ons- elke gelowige word om op God te
sê: "Neem my juk op julle en leer self bevind. Dit is dán wanneer vertrou vir elke probleem in sy
van My, want Ek is sagmoedig ons ons afhanklikheid van Hom lewe.
(praus) en nederig van hart, en besef en bid: "Here, as U my nie
julle sal rus vind vir julle siele..." nóú help nie, gaan ek ten gronde! Jesus sê immers: "Kom na My
(Matt. 11:29). Ek gaan 'n insinking kry, ek kan toe, almal wat vermoeid en belas
nie hierdie probleem te bowe kom is, en Ek sal julle rus gee. Neem
Dink vir 'n wyle aan 'n wilde perd nie!" En nou het die gelowige my juk op julle en leer van My,
wat getem moet word. Daar praus geword - heeltemal van want Ek is sagmoedig en nederig
bestaan vandag verskillende Hom afhanklik. Dan het ons op die van hart, en julle sal rus vind vir
maniere om 'n perd te tem. Soms plek gekom dat nie meer ek nie, julle siele; want my juk is sag en
het mense geweld as metode maar God my probleem sal oplos. my las is lig." (Matt. 11:28-30).
gebruik. Vandag probeer mense Mag ons dan altyd in daardie plek Die Amplified Bible sluit mooi
eerder om die perd se liefde en van afhanklikheid bly! hierby aan:
vertroue te wen, hom geleidelik "Roll your works upon the Lord
"mak te maak" en op dié manier Jesus het gesê: "Geseënd is dié [commit and trust them wholly to
"in te breek". wat weet hoe afhanklik hulle van Him; He will cause your thoughts
God is, want aan hulle behoort die to become agreeable to His will,
Die hoofgedagte is om die perd se koninkryk van die hemel" (Matt. and] so shall your plans be esta-
wil heeltemal aan die ruiter se wil 5:3). blished and succeed" (Proverbs
te onderwerp en hom sodoende 16:3).
met al sy krag wat nou tot die Die afhanklike kind van God is
ruiter se beskikking gekom het, soos 'n perd wat goed getem is. Kom, gee vandag jou hele lewe
bruikbaar te maak. Nou het hy 'n Dit is dán dat God vir jou sê soos aan Jesus oor! Waag dit om God
praus perd geword! 'n Bruikbare vir Paulus: "My genade is vir jou te vertrou!
instrument vir die mens. genoeg, want my krag word in © Dr. J J Venter
E vangelical events in Latin freedom to show our faith, and pastors have been working in
America are among the living with joy because of Christ's remote areas and in slums, gaining
largest on the planet.
work of salvation for us and in us,” influence that the Government
Take Brazil's annual 'March for one of the leaders said. does not have.
Jesus' in Sao Paulo, which
gathered an estimated 350 000 Evangelical Christians have Brazil's President, Michel Temer,
Christians this year. “This is a grown into an increasingly power- is a Christian who has been
celebration for having the ful political force in Brazil. Many enjoying support from Evange-
lical groups. In exchange, he took
two Evangelical pastors to his
cabinet - one for trade, the other
for labour.
Source: Gospel Herald, Joel News
International 999, 28 June 2016