Page 6 - Good News July 2016 paper
P. 6

P     ietertjie lê met halftoe oë. Hy slaap    Mamma in die kombuis besig is, en toe vat
                nie... soos sy ma dink nie...
                                                         hy koers in die rigting van die motorhawe.
                                                         Mamma sal dink hy is na Kobus toe.

          Nee, elke woord wat sy van Dawid en Goliat     In die straat tel hy drie klippies op. Hy kan
          vertel  het,  hoor  hy.  Die  woorde  val  soos   nie so goed mik en skiet soos Dawid nie...
          klippies,  ploems-ploems,  in  sy  hart  om    hy  het  nog  net  een  mossie  omgeklits...
          daar gebêre te word.                           maar ... maar hy is 'n man!

          Nadat sy klaar vertel het, soen Mamma hom      By die motorhawe loer hy in. Grootben lê
          saggies en loop op haar tone deur toe. Sy      onder 'n motor. Hoe gaan hy hom in die
          ruk  soos  sy  skrik  toe  'n  helder,  op-en-  hande kry? Hy sit solank 'n klippie reg in sy
          wakker  stemmetjie  van  die  bed  af  vra:    kettie.
          "Mamma, wat is 'n slingervel?"
                                                         Geduldig wag Pietertjie totdat Grootben al
          "'n  Slingervel?  Dis  'n  kettie...  jy  het  mos   steunend  onder  die  motor  uitsukkel  en
          een,"  sê  Mamma  en  skakel  die  lig  af.    stram  orentkom.  Hy  staan  tydsaam  sy
          "Lekker slaap, Pietertjie."                    hande aan 'n ou lap en afvee.

          'n Kettie! Pietertjie sit regop in die bed. Dan   Nou! Pietertjie gee 'n tree nader en sê: "Ek
          het hy die regte wapen, nes Dawid s'n. Een     kom na jou in die Naam van die Here! Die
          vir een haal hy nou die woorde uit sy hart.    stryd behoort aan die Here." Grootben kyk
          Hy onthou alles wat Mamma vertel het.          op en luister verbaas.

          Goliat het gesê: "Gee my 'n man, dat ons       Noukeurig mik die seuntjie en trek los. Die
          saam  kan  veg!"  En  Dawid  het  gesê:  "Ek   klippie  tref  Grootben  teen  sy  skouer  en
          kom na jou toe in die Naam van die Here!"      haastig sit Pietertjie weer 'n klippie in sy
          En later; "want die stryd behoort aan die      kettie.
          Here."                                                                                       te sê nie, maar Pietertjie is nou die ene grootman.
                                                         Grootben is egter vinniger. Met twee treë is
          Pietertjie sak terug teen die kussings en hy   hy by Pietertjie en neem die kettie uit sy    "Mamma  moet  asseblief  vir  oom  Grootben  nog
          sien  Grootben  Pieterse  soos  hy  hom        hande. "Hoekom wil jy my skiet?" vra hy       meer van die Here vertel, want hy weet NIKS van
          daardie middag laat gesien het - Grootben,     ernstig.                                      Hom nie."
          die  werktuigkundige.  Hy  was  op  die
          hotelstoep,  voor  die  kroeg...  daar  waar   "Oom, Oom het gistermiddag gesê: 'Gee         Grootben het intussen sy trane weggesluk en vertel
          Mamma  sê  'n  mens  mag  nie  gaan  nie.      my 'n man wat my kan... kan... oor... oortuig   aan die verbaasde tannie Bets hoe dit gebeur het
          Grootben was baie kwaad, hy het sy arms        dat  dit  goed  is  om  kerk  toe  te  gaan.'   dat hy in die middel van die dag op een van haar
          rondgeswaai  en  vloeke  het  oor  sy  lippe   Onthou, Oom?"                                 stoepstoele sit.
          gebars.
                                                         Verbysterd knik Grootben sy kop. "En jy       Hy sluit af met: "Ek het eindelik 'n MAN op ons dorp
          "Vloeke!" het hy geskree. "Julle sit Sondae    het gedink jy is die man?"                    ontmoet, iemand wat dit gewaag het om my teë te
          die kerkbanke vol en weeksdae leef julle vir                                                 staan. Die ander is almal bang vir my. Kan u my
          julleself!" Toe het Pietertjie gesien hoedat   "Ja, Oom. Sien, Oom, ek is nie bang om vir    miskien meer vertel van die Here van hierdie man?"
          hy sy vuis voor een van die dorp se diakens    Oom te sê dat die Here Oom liefhet en Oom
          swaai. "                                       graag in die kerk wil sien nie. Ons gaan      Vir die tweede keer stomgeslaan, kon tannie Bets
                                                         elke Sondag daarheen om vir Hom te bid        net beduie dat hulle alleen studeerkamer toe moes
          Jy het nie 'n vinger verroer om vir Kotie te   om ons sondes te vergewe... om Hom te         gaan, waar sy die Bybel geneem en vir Grootben die
          help toe haar man weggeloop het nie, en        eer... en ..." Pietertjie weet nie meer wat om   Weg van Saligheid verduidelik het.
          julle..."wys hy sommer in die bondel, "julle   te sê nie.
          is almal agteraf, julle skinder van mekaar                                                   Onder  'n  stortvloed  van  trane  het  Grootben  sy
          en bedrieg mekaar! Skynheilige spul...! "Hy    Grootben  antwoord  niks  nie  en  toe  die   sondes  bely  en  die  Here  as  sy  Verlosser  aange-
          het so 'n lang spoeg gespoeg.                  seun  opkyk  in  sy  gesig,  sien  hy  tot  sy   neem. Dit was 'n nuwe man, met 'n stralende gesig,
                                                         ontsteltenis dat die man se lippe bewe en     wat 'n rukkie later na sy werk teruggestap het. En sy
          Stil-stil  het  elkeen  verdwyn  en  toe  het   trane begin langs sy wange afrol.            plek in die kerk was ook nooit leeg nie!
          Grootben vir oulaas geskree: "Gee my 'n
          man!"                                          Nou weet Pietertjie nie wat om te doen nie!   [Uit:  Ontmoet  ons  Maats,  Effie  de  Vos,  Fonteine
                                                         Sy mamma sal weet! Hy neem Grootben           Publikasies, 1981].
          Pietertjie dink diep. Hy is 'n man, al is hy   aan die hand en sê: "Kom, Oom."
          maar net ses jaar oud. Vandag het Pappa so                                                     Liefde dwing ons om die Evangelie te deel, en die
          gesê toe hy sy toon so-o-o seer gestamp        So  hand-aan-hand  stap  die  twee  by  die     Evangelie  wat  ons  met  ander  deel,  is  die
          het en nie gehuil het nie.                     tuinhekkie  in.  Tannie  Bets  hou  hulle       Evangelie  van  Liefde.  Dit  kom  na  vore  in  ons
                                                         verbaas  dop.  Die  dorp  se  baasbakleier
          Klaasvakie begin nou oorneem en terwyl         word deur haar seuntjie die stoep opgelei       woorde en dade waardeur ons die liefde, genade
          Pietertjie  wegdommel,  prewel  hy  nog        terwyl hy uitroep: "Mamma, kom help!"           en vryspraak van Jesus Christus uitdruk. Kom óns
          eenmaal: "Gee my 'n man..."                                                                    deel vandag die Evangelie van Liefde, omdat ons
                                                         Sonder woorde kom sy uit en beduie dat
          Die  volgende  more  wag  hy  net  totdat      Grootben moet sit. Sy weet nog nie wat om       hierdie Liefde ontvang het.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11