Page 11 - Good News July 2016 paper
P. 11
Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11 julle kinders kom toemaak en hartseer wees en sal ek kan huil, As hoofseun van die skool het hy
Hendrik? Is jy ongelukkig hier by nagsoen, het sy vir my dieselfde en miskien beter voel. 'n A-gemiddeld in die eind-
ons?" gedoen. Niemand het my in my eksamen behaal.
hele lewe toegemaak of nag- "Maar vanaand toe die tannie my
Driftig skud hy sy kop. "Verlang jy gesoen nie! Ek weet nie wat liefde soen, het dit hier binne gebreek. Vandag leef hy as 'n nuttige
huis toe? Is dit jou pa se dood?" is nie, maar ek dink dit sit in Oom Ek kan nie sonder liefde aangaan burger van sy land en kerk; hy het
Telkens skud die trotse kop en en Tannie se hande." nie, Oom. Ek is jammer dat ek so 'n pragtige en gelukkige gesin-
telkens blink die trane. Aanvank- onbeskof en ongehoorsaam was. netjie van sy eie. Elke keer as ek
lik kon hy nie praat nie, maar "En die model-Jaguar?" het ek Sal julle my vergewe en my help?" van Hendrik hoor, onthou ek: Daar
uiteindelik kom die verduideliking gewaag om te vra. "Oom, toe ek is liefde in 'n mens se vinger-
deur die snikke heen: "Dis nie pa hoor my pa is dood, het ek niks Hendrik het radikaal verander, en punte!
nie, dis Oom en Tannie. Oom vat gevoel nie. Hy het my nie liefge- 'n gerespekteerde en geliefde
altyd aan my hare as Oom had nie. Daar was by my geen seun in die Kinderhuis, en die Uit: Stille Vertroue: 40 Oomblikke
verbystap en Oom tik my in my hartseer of droefheid oor sy dood skool geword. Hy het nie net liefde Wat My Lewe Verander Het, Solly
ribbes. Daar was liefde in Oom se nie. Toe dink ek dat as ek my ontdek nie, hy het ook die Bron Ozrovech, Carpe Diem Boeke
vingerpunte. Elke aand as Tannie motortjie flenters breek, sal ek ontdek - Jesus Christus. (2007).
Die klingende nikkel onbereikbare...
word die klinkende simbaal
van die onsubstansiële. Maar wanneer die kadense
‘n Vlietende hersenskim tussen sekondes
van vals beloftes, gevul word met lewenskragtige
onversadigbare verslawing tevrede-dankbaarheid
wat altyd méér eis, is die vrede tasbaar,
die oomblikke van saamwees- die landskap diep-skoon,
genot verloën. en die rus 'n
Dié stoflike oorskot en ooraanbod onafweegbare
is 'n skreiende, nypende sielewins!
sielstekort
wat lewe blus op pad na die © C Venter