Page 10 - Good News July 2016 paper
P. 10

et die skouspel van die see    gebruik  het  om  Homself  te  afgeskeep  is.  Hy  is  beskryf  as         Jesus, die Leidsman en Voleinder
                u  al  ooit  in  vervoering  of   openbaar en waardeur Hy Jesus      iemand  wat  "vol  van  die  Heilige   van die geloof…" (vers 2b).
          Hverwondering gebring? Of            Christus as Verlosser na die hele     Gees is en wysheid het…" (Hand.
          die hemelruim: die wit vloot wolke   wêreld sou stuur!                     6:3).                                Van elke mens wat ooit geleef het
          -  skoon,  sag,  rustig,  óf  die                                                                               of  wat  nóg  sal  leef,  word  'n
          stormjaers  wat  deur  die  winde    SAMUEL    is  gebore  in  antwoord    Hy  het  sy  taak  met  getrouheid   skildery  gemaak  waarna  gekyk
          voortgedryf  word  -  onheilspel-    op  'n  moeder  se  hartstogtelike    verrig  en  het  bekend  geword  as   kan  word  en  uit  wie  se  lewens-
          lend?                                gebede. Sy naam beteken welis-        iemand "aan wie God baie genade      portret ons die goeie of die slegte
                                               waar "van God afgebid".               en  krag  gegee  het"  en  hy  "het   kan neem.
          Hoeveel  kunsgalerye,  museums,                                            groot  wonders  en  tekens  onder
          of  monumente  beeld  gebeure,       Omdat  hy  van  kleins  af  gewillig   die volk gedoen" (vers 8).          Hoe sal ander mense ons skilder
          tydperke,  die  sterrehemel,  was  om  in  klein  takies  'n                                                    of  uitbeeld?  Hoe  sal  ons  self -
          mense, diere of die natuur uit?      toegewyde dienskneg van God te        Hy was ook 'n baie goeie spreker     portret  lyk?  Want  deur  ons
                                               wees, is hy deur God geroep om        en voor die Joodse Raad het hy       woorde en dade skilder ons eintlik
          In die Sistynse Kapél in die Vati-   o.a.  priester,  profeet,  raadgewer   uitgewys  hoe  die  Messiaanse      'n  skildery  van  onsself!  Watter
          kaanstad,  Rome,  staan  jy  vas-    en rigter van Israel te wees.         profesieë in Jesus vervul is. Met    invloed laat óns lewens na?  Goeie

          genael  voor  Michelangelo  se                                             hierdie  woorde  het  hy  sy  eie    invloed  of  slegte  invloed, want
          asemrowende uitbeelding van die      SAMUEL      se  lewe  word  só  doodsvonnis  uitgespreek.  Lede            slegte lewens en slegte dade het
          Skepping en baie ander Bybelse       geskilder:  "Samuel  het  groot-      van  die  Raad  het  op  hom  OOK hulle         invloed.
          verhale,  asook  die  uiteindelike   geword. Die Here was by hom en        afgestorm,  hom  buite  die  stad
          Verdoemenis  wat  vir  sommige       het nie een van Samuel se woorde      uitgesleep en gestenig.              Daar word vertel dat 'n sterwende
          wag!                                 onvervul  gelaat  nie.  Die  hele                                          man,  wie  se  lewe  andere  baie
                                               Israel  van  noord  tot  suid  het    In  sy  sterwensoomblikke  het  hy   geskaad het, uitgeroep het: "Ver-
          In die Voortrekkermonument kan       gemerk  dat  Samuel  betroubaar       gebid en gevra dat God hulle sal     samel my   invloed en begrawe dit
                                                                                     vergewe!
          ons meeleef met die verhale van      was  as  profeet  van  die  Here"              In  sy  kort  lewe  het  hy   saam met my in die graf!" Die man
          lief en leed van ons voorouers wat   (1 Sam. 3:19-20).                     baie  gou  soos  Jesus  geword,      het  hierdie  wêreld  verlaat,  maar
          deur die fresco's uitgebeeld word.                                         want hy het eers sy lewe gelééf  vir   sy   invloed het agtergebly en die
                                               DANIËL   se hele lewe demonstreer     die Evangelie van Jesus Christus     GIF daarvan ook om vir geslagte
          Maar  wat  is  skouspelagtiger  as   'n persoon wat in woord en daad       en  toe  gesterf  daarvoor! As  ons   lank  in  die  lewens  van  ander  te
          die  menslike  siel,  die  grenslose   nie afgewyk het van sy beginsels    na  Stefanus   se  skildery  kyk,  is   werk en uit te woed.
          gees  met  al  sy  verskillende  nie. Hy het met wysheid God se            óns bereid om regtig vir Christus
         fasette en kompleksiteit? En die      Woord op sy eie lewe van toepas-      te lééf  en ook om vir Hom te sterf?  Kom  ons  besin  ernstig  oor  die
         volle som van hierdie menswees        sing gemaak.                                                               invloed  wat  vanuit  ONS  lewens
         het  'n  blywende  effek  wat  ons                                          Met  bogenoemde  voorbeelde  in      uitgaan. Laat ons waak oor elke
         INVLOED     noem.  Dit  is  iets  wat   Hy  was  nie  net  'n  hoorder  nie,   gedagte  kan  ons  ook  weer  met   woord, gedagte en optrede. Net in
         ALTYD    van  ons  lewens  uitgaan,   maar ook 'n dader daarvan! Beide      nuwe oë na die geloofshelde van      dié mate wat ons met die Gees van
         soos die lig van 'n lamp, die hitte   sy fisiese en geestelike dieet het    Heb. 11 kyk. Hul lewenskilderye is   God  vervul  is  en  die  liefde  van
         van  'n  vlam,  of  die  reuk  van  'n   'n  baie  belangrike  deel  gevorm   "'n groot wolk van getuies" (Heb.   Christus  in  ons  gestalte  gevind
         blom…                                 van sy intieme verhouding met sy      12:1)  vir  elkeen  van  ons  nog    het, sal ons  invloed heilsaam en
                                               God.                                  vandag.                              tot seën vir ons medemens wees.
         Om  te  lewe,  is  om  invloed   op
         ander  se  lewens  te  hê,  òf  ten   Sy  volhardende,  volgehoue  Deur  na  hulle  opregte  en  toe-            Mag die geur van ons lewens en
         goede òf ten kwade. Ander mense       gebedslewe is vir elke mens wat       gewyde  lewenswandel  te  kyk,       die  invloed wat van óns uitgaan,
         let  op  ons  lewenswyse  en  hulle   na  sy  afbeelding  kyk,  kosbare     word  ons  aangemoedig  om  die      welriekend wees en diegene wat
         dade of optrede word deur ons s'n     inspirasie. Ten spyte van verdruk-    goeie  stryd  te  stry  en  moet  ons   deur ons lewens aangeraak word,
         getemper of gewysig.                  king en vervolging het hy getrou      ook "elke las aflê en die sonde wat   besiel om die volkomenheid van
                                               aan God gebly!                        ons  so  maklik  omring,  en  met    menswees na te jaag…
         Elke  GOEIE      lewe  oefen  'n                                            volharding die wedloop loop wat
         tweevoudige  invloed  uit:  direkte   JEREMIA    se  geweldige  uithou-     voor ons lê, die oog gevestig op     © Huegene Venter, 074 254 2319.
         uitvloeisels wat tot seën vir ander   vermoë ten spyte van antagonis-
         mense  is,  asook  die  stille  tiese en apatiese toehoorders laat
         inspraak  waardeur  ander  beter      ons  verwonderd  toekyk  hoe  sy
         gemaak  of  besiel  kan  word  om     lewe  afgeskilder  word.  Hy  moes
         soortgelyke goeie dinge te doen.      leer om met al sy menslike krag en
                                               vermoëns aan God en aan God se
         Selfs  die  dood  beëindig  nie  liefde vas te klou.
         invloed   nie. Dit duur voort. Dink
         maar aan bekende Bybelfigure en       Met  sy  hele  wese  het  hy  die      "Daarom, broers, moet julle julle des te meer daarvoor beywer om
         geloofshelde  wat  deur  hulle  waarheid  verkondig  terwyl  hy              deur  julle  lewe  te  bewys  dat  God  julle  geroep  en  verkies  het"
         lewensinvloed  vandag  nog  vir       soms geïgnoreer is en dikwels in       (2 Petrus 1:10).
         ons tot inspirasie dien.              lewensgevaar verkeer het en baie
                                               erg vervolg is. Sy waarskuwings        Om deur God geroep te wees, is wonderlik. So noem ons onsself
         ABRAHAM      moes  kies  om  te  bly   is in die wind geslaan en hy het      Christene. Sonder God se genade sou ons dit nie kon wees nie.
         waar  hy  was  óf  om  sy  gesin  te   met bittere trane aanskou hoedat      Kan mense dit sien? Ervaar hulle in jou lewe dat die genade van God
         neem  en  weg  te  trek  na  'n  koning  na  koning  die  volk  van          regtig 'n verskil gemaak het? Ervaar hulle wat nie glo nie dat jy God
         onbekende  bestemming  om  God verlei het agter ander afgode                 se liefde en omgee uitstraal? Dis moeilike vrae, nie waar nie?
         sodoende  aan  God  se  Stem  aan.                                           Om 'n Christen te wees, is nie iets wat ons net moet weet nie. Die
         gehoorsaam te wees.                                                          toets of die genade van God ons lewe oorgeneem het, lê uiteindelik in
                                               Hoewel hy menige keer moed wou         die uitleef van daardie genade teenoor alle mense.
         Hy  moes  kies  tussen  sy  opgee,  het  hy  ten  spyte  van  sy             Om jouself 'n Christen te noem, is een ding. Om 'n Christen genoem
         bestaande  sekuriteit  of  'n  on-    volk se wederstrewigheid, getrou       te word deur diegene wat jou dophou, is 'n heel ander storie.
         sekere toekoms. Sy gehoorsaam-        aan God gebly tot die einde toe.
         heid aan God se opdrag het die                                               Gebed: Here, ek bely voor U dat ek nie altyd 'n goeie advertensie vir U
         geskiedenis  van  die  hele  wêreld   STEFANUS    is deur die apostels as    is nie. Vergewe my daarvoor en maak my deur U Gees 'n lewende
         beïnvloed  en tot vandag toe deel     diaken gekies wat moes help met        advertensie van U liefde teenoor elke mens wat vandag my pad kruis.
         die mensdom nog in die seën van       die daaglikse versorging van die
         die ontstaan van die volk wat God     Griekssprekende  weduwees  wat         Uit: Pitkos vir die Pad, Annes Nel, CUM, 2004.
   5   6   7   8   9   10   11   12   13