Page 2 - Good News June 2009 paper
P. 2

y  het  die  mooiste,  fynste   soos sy asemhaal, die roering van    nie bestaan nie.
                vingertjies gehad. Haar ma     die wimpertjies, die skaars waar-     Die  stilte  na  my  uitbarsting  was
          Sse  hande,  het  ek  etlike         neembare asempie deur die half-       skoon,  soos  die  nuwe  sneeu.
          minute na haar geboorte al gesê,     oop mondjie…                          Behalwe  vir  my  eie  snikke  was
          terwyl ek nog na asem gesnak het     Maar dié oggend was daar niks.        daar niks te hoor nie. Net, op die
          oor  die  wonder  van  haar  daar-   Sý was nie daar nie. Net die leë      wind,  so  sag  dat  niemand
          wees. Haar ma se hande. Ek kon       lyfie.  Die  bleekblou  skynsel  om   behalwe ek dit sou kon hoor nie,
          my verkyk! Vyf volmaakte vinger-     haar  mond.  Die  weerlose,  oop      ’n  Pa-stem  wat  troos:  “Ek
          tjies  aan  elke  handjie.  Die  handjie,  palmpie  weggedraai,  verstaan, Seun. Ek huil saam met
          naeltjies  so  perfek  gevorm,  so   ondertoe. Doodstil.                   jou.  Ek  weet  hoe  lief  jy  vir  haar
          piep,  piep  klein.  Die  vuisie  wat   Doodstil.  Vir  sekondes,  minute,   was.  Ek  het  jou  nog  oneindig
          knie en knie terwyl sy drink, die    ure…! God, vir hoe lank het ek net    liewer…” En later, toe ek bedaar
          vingertjies wat sag om my groot      daar gestáán…? Doodstil, en toe,      het: “Ek het haar vir julle gestuur.
          vinger  vou  en  verbasend  sterk    ek onthou vaagweg, die kreet uit      Met ’n opdrag, ’n taak: Sy moes
          vasvat  en  hóú.  Die  oop  handjie,   my bors wat skeur soos lap, my      julle harte na My toe draai… Ek het
          pienk  palmpie  boontoe,  so  vrou  se  skrik,  die  dokter  se            haar weer kom haal. Sy is nou by
          weerloos wanneer sy slaap.           magtelose  meelewing…  En  die        My. Ek wil só graag vir jou ook ’n
          So  het  ek  haar  gekry,  vroeg  die   sneeu wat kraak onder my voete     Pa wees…”
         oggend.  Ek  kon  maar  net  nie      soos ek loop en loop en loop. Veld    Ek het al op die paadjie van my
         gewoond raak aan die wonder van       in. Loop net. Loop! Weg. Weg van      eie, woedende spore teruggestap
         haar  nie  -  was  smôrens  heelwat   die weerlose, willose handjies en     huis  toe.  Vroeër  het  ek  die
         vroeër as gewoonlik wakker, ten       die weergalmende pyn! Weg! Weg        toegesneeude veld ingestorm, ’n
         spyte van die onderbroke nagte.       van  die  woede.  Weg  van  die       verontregte  ateïs.  Nou  het  ek
         Dan  het  ek  so  sag  as  moontlik   woede. Weg van die wóéde…             daaruit gestap, ’n vergeefde seun.
         opgestaan  om  nie  die  nuwe  Maar  ek  kry  dit  nie  reg  nie.  Die      Pasgebore,  leeggehuil,  stilge-
         moeder  te  steur  nie,  wiegie  toe   woede jaag my, hap honger aan        troos. Eerste treë, huis toe. Want
         gesluip en net daar gaan staan. O,    my hakke, brul binne-in my soos       vir ons is ’n Kind gebore…
         om net na haar te kyk en te kyk       ’n  gevange  dier.  Tot  dit  onkeer-  [Uit: Dis weer Daai Kat!, Annalise
         terwyl ’n nuwe dag breek! As ek       baar  by  my  mond  uitbars:  “Ek     Wiid, Annie’s Song, 2003].
         ooit so gek sal wees om in ’n God     haat jou, ek haat jou, ek háát jou!
         te glo, sal dit wees oor die wonder   Jy wat kastig as God, die Vader,       EERLIKHEID is van altyd af ’n skaars kommoditeit. Reeds in
         van ’n nuwe mensie en oor niks        bekend  wil  wees.  Hoe  durf  jy      die tyd van die Griekse filosoof Diogenes was daar so min
         anders nie, het ek dikwels gedink.    jouself ’n Vader noem as jy so iets    eerlike mense dat hy in ’n simboliese gebaar helder oordag
         En dan vir myself gelag - geswore     toelaat? Ek haat jou! Hoor jy my?      met  ’n  lantern  rondgeloop  het.  In  sy  ander  hand  was  ’n
         ateïs, jou kind maak jou kop vol      EK  HAAT  JOU!!!!!”,  skree  ek  op    plakkaat met die woorde: “Ek soek één eerlike mens”.
         watte! Die deining van die borsie     iemand wat ek nog altyd geglo het      “Maar as iemand regverdig is en reg en geregtigheid doen... in
                                                                                      My  insettinge  wandel  en  My  verordeninge  onderhou  om
                                                                                      EERLIK te handel - hy is regverdig, hy sal sekerlik lewe, spreek
                                                                                      die Here HERE” (Eseg. 18:5,9).


                                 astor Jannie Le Roux is now 88 years old, but he
                                 has  introduced  just  over  2  700  people  to  the
                          PGospel from his home in the recent past.
          Every evening he makes between 15 and 20 telephone calls to people
          he has selected from the Telephone Directory. He feels that the Lord
          guides him as he scans the Directory letting his finger do the selecting.
          He then calls and talks to whoever answers, pointing out to them that
          God loves them and that Jesus will soon return in glory. Pastor Jannie
          says that many of the people are abrupt and even abusive, but others
          are very receptive and thankful.
          One businessman asked him how he knew that he needed a “wake-up-
          call.” Pastor Jannie responded that he knew Somebody who knows
          him, namely Jesus. The business-
          man was convinced that he needed
          to set his life in order, because that
          very morning he had gone to look
          for his business partner who was
          late for work - and found him dead
          in his bed. And then the phone call
          from Pastor Jannie!
          [EdgarG, YES!, Nov. 2008].
   1   2   3   4   5   6   7