Page 6 - Good News June 2009 paper
P. 6
anaf 18-19 September 2009 word ? van u gemeente by hierdie Konferensie te daar daagliks manne en vroue wat ontdek dat
groot Sendingkonferensie met die registreer. Verlede jaar se MMM hulle met die gawes wat God reeds vir hulle gegee
Vtema: “Die Gemeente as Gestuur- Konferensie het tot gevolg gehad dat het, 'n reuse verskil kan maak. Daarom is dit nie
de” in Potchefstroom aangebied. Die verskeie gemeentes in die streek vir die vreemd dat die Kerk kragtig groei daar waar
Konferensie word vanjaar vir die vierde eerste keer aktief begin deelneem het in Christene opnuut hulself aan God se
agtereenvolgende jaar in Potchefstroom die uitstuur van sendelinge! Daarmee Sendingopdrag verbind nie!”
gehuisves en staan onder leiding van saam het dit gelei tot 'n golf van In Indië is daar byvoorbeeld 3 000 bekeerlinge
MMM (Missionêre Mobiliserings- Sendingmobilisering. Vyf soortgelyke per dag uit Hindoeïsme. In Bihar in die noorde
momentum), ? interkerklike Beweging. Konferensies word vanjaar regoor Suid- van Indië is daar reeds 50 000 Christene wat by
Die Beweging sluit verteenwoordigers Afrika aangebied. ’n gemeente met 5 000 huiskerke inskakel.
van al die hoofstroomkerke in, sowel as Richard Verreyne, (Leier van World In Suid-Amerika, Afrika, Indië en Suid-Korea is
verskeie ander kleiner kerkverbande. Die Thrust), is ? bekende Sending- die Christendom besig om kragtig te groei en
“venue” van hierdie Konferensie roteer mobiliseerder. Hy hanteer vanjaar gereed te maak vir die uitstuur van ’n nuwe golf
elke jaar. Vanjaar sal die Konferensie by praktiese onderwerpe wat ? groot impak sendelinge.
die fasiliteite van die NG Gemeente, in elke gemeente teweeg kan bring. Hy Hierdie komende Konferensie is ’n dringende
Potchefstroom-Noord, Dwarsstraat 21, sal ook gemeentes wat sukkel om aan die oproep om weer God se groot Sendingopdrag
aangebied word. gang te kom met Sendingwerk, van ernstig op te neem. Ons pleit by elkeen wat hierdie
Kom beleef die Sendingpassie van die kosbare raad voorsien. Een van sy temas artikel lees om hierdie Konferensiedatum aan te
Kerk saam met bekende sprekers van is: “Vestig ? missionele visie in die teken en ernstig te bid vir ongekende seën op
regoor die land. Peter Tarantal (Voor- gemeente”. Hy moedig predikante en elkeen wat hierdie Konferensie bywoon.
malige leier van Operasie Mobilisasie en pastore aan met die tema: “Bemagtig jou Die Konferensie sal op gepaste wyse afsluit
tans leier van die Wêreld Evangelisasie leiers in die plaaslike gemeente!” wanneer Richard Verreyne alle Konferensie-
Netwerk van Suid-Afrika), sal praat oor Johan Carstens (Market Place Minis- gangers uitstuur met die tema: “Gaan maak 'n
die tema: “Onderskei tussen verskillende tries), praat oor die sleutelbeginsel wat verskil (Missio Dei)!”
sendingmodelle”. elke gemeente moet snap, “Elke Ons wil u aanmoedig om vroegtydig u plek te
Hoewel die Sendingopdrag van Jesus gelowige is ? sendeling!” Hy deel ook sy bespreek: As u gemeente nie iemand stuur nie,
nog steeds onveranderd die opdrag van kundigheid rondom ? effektiewe kom dan self en bring nog iemand met dieselfde
die Kerk is, het die Sendingmetodes oor Sendingbenadering wat bekend staan as passie saam. U is ook welkom om iemand te borg
die jare aangepas en ontwikkel. Dit is “Die markplein-strategie.” deur ? donasie aan ons te stuur.
strategies belangrik om die beste Die Konferensie sal verskeie praktiese
Sendingmetodiek vir die bevolkings- sessies aanbied waar toerusting- U het ? keuse van drie pakkette:
groep waar u werksaam is, te kies. In materiaal bekendgestel sal word. Daar Pakket A: Akkommodasie, etes, verversings en
Lagos, Nigerië is ’n gemeente wat 838 sal ook vanjaar verskillende gemeentes lesings ingesluit: R200 p.p.
sendelinge na 10 lande uitgestuur het. wees wat hul getuienisse kom deel Pakket B: Lesings, etes en verversings ingesluit
Dink net hoe belangrik is dit dat daardie rondom die waagmoed om met vir die hele Konferensie: R150 p.p.
sendelinge effektief gebruik word. In Sendingwerk te begin, en die seëninge Pakket C: Lesings en verversings vir die naweek:
Seoel bv., het Yonggi Cho 780 000 en wat daaruit voortgevloei het vir die R50 p.p.
Chung-Suk Kim 85 000 lidmate in hul gemeente en Sendingakker. Besprekings kan gedoen word by MMM Kantoor:
gemeentes. Gemeentes kan vandag net Ds. Willem Louw, hoof-organiseerder van Tel.: 018 294 6900 (vm.) Faks: 018 294 3900 of
nie meer bekostig om vas te val in die Konferensie sê: “Daar is in hierdie E-pos: mmm@ngkmiederpark.co.za
metodes wat oneffektief geraak het vir dae 'n honger en dors by duisende Stuur ? e-pos na MMM en vra ? inskrywingsvorm.
die tyd waarin ons leef nie. Ons wil elke gelowiges om weer 'n kragtige verskil vir U sal die nodige vorms ontvang. Voltooi dit en
gemeente van elke kerkverband God te maak. Duisende mans het vanjaar stuur weer terug. Die volledige program en
dringend uitnooi om vanjaar spesiale na Angus Buchan opgetrek en hul inskrywingsvorm is ook op die web beskikbaar by
moeite te doen om verteenwoordigers opnuut aan God verbind. Sedertdien is www.ngk.miederpark.co.za
HEERLIKE
GEESTELIKE KAMPE!
kakel onderstaande nommers en
bespreek u plek by een van ons
Sinterkerklike geestelike kampe!
Hierdie kampe is reeds deur duisende
bygewoon wat getuig dat dit ’n lewens-
veranderende ervaring is.
Wees wys en investeer vandag in ’n
beter lewe vir jou en jou gesin. (Persone
wat bewys kan lewer dat hulle lid van die
Suid-Afrikaanse Polisiediens is, betaal
geen kampgeld nie!)
Koste: Kampfooi R250 plus R50
brandstofheffing.
Volgende Mannekamp:Volgende Mannekamp:
Datum: 19 - 21 Junie 2009.
Kontak Gerald by 082 546 9799 vir
volledige besonderhede.
Volgende Vrouekamp:Volgende Vrouekamp:
Datum: 20 - 22 Augustus 2009.
Kontak Louise by 082 415 0489 vir
volledige besonderhede.
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom