Page 5 - Good News June 2018 paper
P. 5

et  na  die  laaste  wêreld-  kleindogter  is.  “Ja,”  sê  die  ou   Ten spyte van sy hartseer en pyn    en godsdiens nie…
                 oorlog  het  'n  prediker  in   man.  Sy  is  gewond  in  dieselfde   oor  al  die  geliefdes  wat  gesterf   Ons praat nie eers met die Here
          Ndie stilte van sy kerk gesit        bomaanval  wat  haar  moeder  en      het...                               nie…
          en met God gepraat.                  vader se lewens geëis het. Sy is      Ten spyte van die gesukkel om 'n     Wat  nog  om  dankie  sê  vir  die
                                               verlam en bly nou by hom. Sy vrou     dogtertjie  wat  verlam  is,  te  ver-  seëninge wat ons wel het…
          Dit was doodstil en skielik het die   het  'n  hartaanval  gekry  na  die   sorg...
          agterdeure  oopgegaan  en  'n  nuus  van  hulle  seun  en  skoon-          Wou hy net vir die Here sê hy is nie   Kom ons leer vandag uit hierdie
          ouerige man het ingestap met 'n      dogter  se  dood  en  sy  het  ook    kwaad  oor  sy  omstandighede        ou man se voorbeeld, en sê vir die
          dogtertjie van so twee jaar op sy    gesterf.                              nie...                               Here,  ondanks  jou  omstandig-
          arm. By die voorste banke van die                                          En wou hy hê die Here moet weet      hede,  dat  jy  Hom  nog  steeds
          kerk  gekom,  het  hy  haar  op  die   Met  trane  wat  oor  sy  wange     dat hy Hom nog baie liefhet.         liefhet en dat jy glo in Sy woord en
          grond  neergesit.  Die  predikant    afloop,  het  hy  die  tingerige  lyfie                                    Sy beloftes!
          het  toe  agtergekom  dat  die  teen  hom  vasgedruk  en  vir  die         Waar laat dit jou en my? As ons      “Verbly julle altyd in die Here; ek
          dogtertjie verlam is.                prediker gesê sy is al wat hy nog     omstandighede net effens moeilik     herhaal: Verbly julle!” (Filippense
                                               oor het van sy hele gesin.            raak,  dan  wil  ons  nie  meer  kerk   4:4 ).
          Die prediker het doodstil bly sit                                          toe gaan nie…                        “En wat julle ook al doen in woord
          en gesien hoe die man voor die       Die prediker het aan die knop in sy   Ons  wil  nie  meer  die  Here  dien   of in daad, doen alles in die Naam
          kansel neerkniel en saggies bid.     keel gesluk en toe vir die ou man     nie....                              van die Here Jesus en dank God
          Na  'n  paar  minute  het  die  man   gevra  wat  hy  daardie  oggend  in   Ons twyfel aan Sy liefde....        die  Vader  deur  Hom”  (Kolos-
          opgestaan, die dungewaste kom-       die kerk kom doen het. Die ou man     Ons  twyfel  aan  Sy  wonder-        sense 3:17).
          bersie  weer  om  die  dogtertjie    antwoord met 'n sagte, bewerige       werkende krag…                       -  Aangestuur  deur  Past.  Danny
          gedraai en gereed gemaak om uit      stem...  “Ek  het  net  vir  die  Here   Ons wil niks weet van bid en lees   Strydom, 079 407 1979.
          te stap.                             kom sê ek is nie kwaad vir Hom
                                               nie,  en  dat  ek  Hom  nog  steeds
          Die prediker het nadergestap en      baie liefhet.”
          die man met die hand gegroet en
          homself voorgestel. Wat vir hom      Buite  het  hy  die  dogtertjie  in  'n
          so opvallend was, was dat hoewel     stukkende  waentjie  gelaai  en
          die ou man se klere vol gate was     mank-mank die straat afgestap.
          en die dogtertjie se kleertjies ook
          verwaarloos was, dit silwerskoon     Ten spyte van sy haglike omstan-
          was.                                 dighede...
                                               Ten  spyte  van  sy  ooglopende
          Hy vra toe die ouer man of dit sy    armoede...
   1   2   3   4   5   6   7   8   9