Page 8 - Good News June 2018 paper
P. 8

ebruarie 1975 vertel 'n skrywer wat homself 'n  "Hy kyk na sy vrou, talm en toe sê                                   anoutstretchedhand.files.wordpress.com
                Evangeliedienaar  noem,  die  storie  van  Jake  hy:  'Toe  maar,  Dok,  gaan  jou
          FWoods. In sy eie woorde skryf hy: "Ek het een  gang.' Ek het vir hom uit Lukas 15
          aand  in  'n  sneeustorm,  hoog  op  in  die  Rook-     gelees  oor  die  herder  wat  agter
          gebergtes  van  Tennessee,  verdwaal.  Verkluim  en  die  een  verlore  skaap  aangaan
          reeds bewusteloos, dra my perd my na 'n vreemde         totdat hy dit vind. Ook die verhaal
          huis toe. Toe ek weer bykom, hoor ek die geknetter  oor die verlore seun en die pa se
          van 'n vuur naby my voete. 'n Bebaarde man buig  blydskap toe die seun terugkom.
          oor my en vloek omdat hy nie my mond kan oopkry  Ek kom agter Jake het omgedraai
          om bietjie brandewyn in my mond te gooi nie.            en kyk my met groot oë aan. Voor
                                                                  my moed my begewe, val ek op
          "Ek herwin my bewussyn en herken hom as Jake  my knieë en begin bid.
          Woods, die berugte woestaard van die omgewing
          wat gedreig het om enige prediker wat sy drumpel  "Dit val my toe by dat gebrek aan
          oorskry, te verniel.                                    gasvryheid  onder  die  berg-
                                                                  bewoners  as  'n  groot  euwel  toe. 'Dok,' kom dit van hom af, 'Het jy nog een van
          "Niemand kon egter beter versorg gewees het as ek  beskou word. Ek bid, en dit is asof       daardie  Boeke  van  jou?  My  pa  het  vir  ons  van
          nie. Hy en sy vrou het my met teerheid behandel, kos  ek die Here wil aangryp en nader-      daardie seun en sy pa gelees. Ek sal iemand kry om
          gegee  en  toe  neem  hy  my  in  sy  bed  en  hou  my  trek: 'Here, ek het gisteraand byna   dit vir my te lees.' Ek gee hom my Bybel en toe ek
          heelnag teen sy warm lyf vas om warm te bly.            dood hier aangekom. Hierdie man      wegdraai om te ry, sê hy sy 'ou vrou' sal na my kom
                                                                  en sy liewe vrou het my ingeneem     luister as ek weer in die skool kerkhou.
          "Ek wou die volgende dag verder gaan, maar in my  en terugverpleeg lewe toe en hulle
          hart het ek geweet dat niemand behalwe ek, al ooit  wil niks daarvoor neem nie. Maar         "Gewoonlik is daar net 'n handjievol mense vir die
          so 'n goeie geleentheid gehad het om met die skrik-     vandat  hulle  hierdie  huis  het,   kerkdiens, maar toe ek na 'n ruk weer daar 'n diens
          wekkende Jake Woods oor sy verhouding met die  moet  Jesus  Christus  met  gaan hou, was daar 'n groot opkoms. Jake was ook
          Here te praat nie.                                      gewonde  hande  en  'n  doring-      daar.  Hy  het  my  kom  groet.  'Dok,  ek  het  hulle
                                                                  kroon voor die deur staan en klop    gebring,'  sê  hy  toe  hy  my  hand  druk.  Ek  los  my
          "Ek wou hom as blyk van dank 'n paar geldnote gee,  en hulle wil nie oopmaak nie. Help       voorbereide preek en gryp Lukas 19:10 as teks: 'Die
          maar  hy  het  dit  geweier.  'Dok,'  sê  hy,  'as  jy  vandag  vir  Jake  Woods  om  sy     Seun van die Mens het immers gekom om te soek en
          gisteraand as prediker na my huis toe gekom het,  deur vir Jesus oop te maak.'               te red wat verlore is.'
          het ek jou in die koue uitgesmyt. Twintig jaar gelede,
          toe die Almagtige ons enigste kindjie weggeneem  "Toe ek opstaan, sit Jakes op die           "Toe ek my preek wil afsluit, spring Jake op. 'Kom,
          het,  het  ek  gesweer  ek  sal  nooit  een  van  Sy  vloer met sy oë op die deur gerig.     mense, kom,' roep hy. 'Wat Dok gepreek het, is waar.
          diensknegte  oor  my  drumpel  toelaat  nie.  Ek  het  Hy kyk só stip dat ek ook deur toe    Ek het daardie Man self gesien toe Dok in my huis
          woord gehou tot gisteraand - maar toe jou perd jou  kyk,  maar  ek  sien  niks  behalwe      gebid het. Hy het voor die deur gestaan. In Sy hande
          hier aanbring, kon ek jou nie wegjaag nie.'             die  wit  sneeu  nie.  Skielik  sê   wat Hy na my toe uitgestrek het, was gate. Ek het
                                                                  Jakes: 'Kom in,' asof hy iemand      gesê Hy moet inkom. Hy het ingekom. Ek was van
          "Weer kom die aandrang in my hart om met hom te  innooi. Hy draai na my toe. 'Hy het         toe af nog nooit weer dieselfde mens nie.' 'n Diepe
          praat.  Met  bewende  stem  sê  ek  vir  hom:  'Mnr.  ingekom,' sê hy. Ek is te verward      bewoëndheid het oor die gehoor gekom en mense
          Woods, sal jy my toelaat om uit hierdie Boek van my  om daarop kommentaar te lewer.          het  spontaan  gekniel  en  begin  bid.  Daardie
          vir jou te lees, en met my Vriend in jou huis te praat                                       Sondagoggend het talle tot bekering gekom."
          voor ek weggaan?'                                       "Hy stap saam met my na my perd      - Oorgeneem
   3   4   5   6   7   8   9