Page 11 - Good News November 20007 paper
P. 11

ONDER DIE VLOEK,






                             OF VRYGESPREEK?




                    T Marx, Parys              ek oor God en Sy wil? Hoeveel  “maar net sondaars is en ons-
          (056) 811 5288 of 072 687 4897       van  die  gesindheid  van  die  self nie kan help nie”.
          Almal wat uit die werke van die  wêreld  is  daar  nie  in  ons  Die  gees  van  die  wêreld  leef
          Wet  is,  is  onder  die  vloek!  benadering tot God nie? In dít  baie keer selfs ook in die hart
          (Galasiërs  3:10,11).  Geen  wat  ons  vir  God  doen,  of  nie  van  die  Christen.  In  die  Ou
          middeweg  nie.  Of  'n  kind  van  doen nie? Is ons ernstig of slap  Testament  (Eségiël  22),  praat
          die Here, of 'n kind onder die  in ons diens aan God? Of sit ons  die profeet van 'n sameswering
          vloek.                               net op die draad van onbetrok-        van profete en priesters wat die
          Hier op aarde praat mense baie.  kenheid?                                  Wet van God verkrag. Die nog
          Die  stemme  rys  op  soos  die  Was dít God se houding teenoor  groter tragedie is dat die mense
          stemme  by  Babel  van  ouds.  ons  as  sondaars,  sou  Jesus  daarmee tevrede was.
          Hierdie  een  lug  hierdie  opinie  Christus nooit na die aarde toe  In  sy  boek,  God  Strengthens
          en  daardie  een  die  teenoor-      gekom het nie. Dan sou God in  Ezekiel,  bl.  166,  skryf  Derek
          gestelde.  Die  Woord  van  God  die  hemel  gesit  en  net  beveel  Thomas  die  volgende:  “Chris-
          word  vertrap  of  geïgnoreer.  het  -  soveel  hel  toe  en  soveel  tians  need  to  have  a  mindset
          Mense dink dat hulle met God  hemel toe! Maar nee, God het Sy  that  is  ruthlessly  opposed  to
          kan  speel,  maar  tot  hul  groot  enigste Seun gestuur om in die  sin. The Christian's heart is the
          ontnugtering sal hulle eendag  plek van elke sondaar te sterwe.  battleground  for  the  conflict
          uitvind  dat  GOD  die  laaste  Watter reg het predikers om die  between  the  flesh,  the  old
          woord  oor  hulle  lewens  gaan  Woord van God af te water en dit  corrupt  nature,  and  the  spirit,
          spreek!                              sodoende aanvaarbaar te maak  the new nature in Christ.”
          Ongelukkig is hierdie wêrelds-       vir sondaars?                         God het die wêreld bekyk en na  bres  kan  staan  vir  die  land,
          gesindheid,  hierdie  wêreld-        Die wêreld waarin ons lewe, is  'n man gesoek om in die bres te  sodat  Ek  dit  nie  sou  verwoes
          beskouing, diep gewortel in die  besig om geestelik te vergaan.  tree tussen die woede van God  nie,  maar  Ek  het  niemand
          psige van die mens. Ongeluk-         Al  redding  wat  daar  is,  is  die  en die oordeel wat die sondaar  gevind nie” (Eseg. 22:30).
          kig  óók  in  die  Christenmens.  VOLLE  Evangelie  van  God!  verdien, en God het dit nie gekry  Dank  die  Vader,  JESUS  het
          Ons  neem  die  mens  meer  Sonde  is  nie  sommer  net  “'n  nie.  “En  Ek  het  onder  hulle  'n  gekom! Die VRAAG is: WAAR
          ernstig op as vir God.               klein  ou  misstappie”  wat  ver-     man  gesoek  wat  'n  muur  kan  STAAN  U  EN  EK?  BINNE  of
          As Christen, hoe ernstig is u en  skoonbaar  is  nie,  omdat  ons  bou en voor My aangesig in die  BUITE CHRISTUS?
   6   7   8   9   10   11   12   13