Page 9 - Good News November 20007 paper
P. 9
Sending in Malawi
oewel die Chewa-volk in Malawi redelik hierdie doel het hy kosbare literatuur, asook
geëvangeliseer is, is daar 'n volk in goeie Evangeliese DVD's in die Yao-taal vertaal.
HMalawi wat amper nie die voorreg het om Die enkele sendelinge wat onder die Yao's
in hul eie taal die Goeie Nuus te hoor nie. Dit is werk, het nou vir die eerste keer praktiese
die Yao-volk. hulpmiddels wat hulle in die Yao-taal kan
Jare gelede het die Yao-volk die Chewas as gebruik! Hierdie jongman het werklik ons
slawe verkoop. In daardie stadium was die Yao- gebeds- en finansiële ondersteuning nodig.
volk die dominante leiers in Malawi. Vandag is Ons droom en werk saam met ander sendelinge
die situasie omgekeer. In die proses het die in dié gebied om binnekort inheemse leiers
Chewa- en Yao-volk 'n natuurlike verwydering onder die Yao-volk op te rig wat hul eie mense
beleef. Vandag is die Yao-volk nog grotendeels kan evangeliseer in hul eie taal en kultuur. Ons
onbereik met die Christelike Evangelie. Die het u gebede en finansiële ondersteuning baie
primêre godsdiens onder hierdie volk is Islam. nodig. Die Yao's het u hulp nodig! As die Here
Die teenwoordigheid van evangeliese Chris- dit op u hart lê om hierdie volk te help, kontak
tene onder die Yao's is slegs 3.4%. Vandag is ons gerus! (Weens blootstellingsredes wil ons
daar 1.14 miljoen Yao's in Malawi en 2.25 nie die naam van hierdie sendeling hier vermeld
miljoen in ander lande. nie).
Daar is min tot byna geen inheemse pogings U is welkom om ons te kontak en uself aan ons
om hierdie spesifieke volk te evangeliseer nie. bekend te stel, waarna u betrokke kan raak by
Die Nuwe Testament is gelukkig reeds in Yao hierdie bediening. Ons sien daarna uit om van u
beskikbaar. Hoewel daar 'n organisasie is wat te hoor! Rig u navrae aan ons Sendingkantoor:
besig is om die Bybel in Yao te vertaal, is die 018 294 9600 (voormiddae op weeksdae).
proses nog baie ver van voltooi. Dit mag nog
jare neem. Die armoede en geestelike nood
onder die Yao's is baie groot. Hier en daar is
sendelinge besig om die Evangelie in klein
“villages” te plant.
Intussen het 'n jongman (ongetroud) homself
onder die Yao's gaan vestig. Hy leef op 'n
eenvoudige wyse tussen die Yao's en is baie
geliefd onder hulle. Hy is reeds na 'n paar jaar
vertroud met hulle taal en kultuur. Elke dag help
hy die mense in sy omgewing met basiese
behoeftes soos drinkwater en mediese nood.
Boonop kuier en leef hy in die gemeenskap en
bied hy ook Bybelstudie binne enkele sel-
groepies op 'n weeklikse basis aan.
Sy visie is om ondersteunend te werk vir almal Tipiese mieliestoor langs
wat die Evangelie onder die Yao's wil uitdra. Vir die huis van 'n Yao
26 Beautiful One-liners Tot EER van God
1. Give God what's right - not what's left. anneer die Wederkoms aanbreek, en die kinders van God voor Sy troon kniel en Hom
2. Man's way leads to a hopeless end - God's aanbid, sal sendingwerk ook tot 'n einde kom. Waarom? Want sendingwerk is nie die
way leads to an endless hope. Weinddoel van die kerk nie. Dit is nou in hierdie tyd waarin ons leef egter uiters
3. A lot of kneeling will keep you in good noodsaaklik. Jesus het ons beveel: “Gaan heen en maak dissipels van alle nasies” (Mt. 28:19).
standing. Waarom? Omdat alles gaan oor die EER en aanbidding van God. Daarom, sê Jesus, breek die
4. He who kneels before God can stand before Wederkoms eers aan wanneer al die nasies die geleentheid gehad het om die Evangelie te
anyone. hoor (Mt. 24:14). Almal sal nie tot redding kom nie, maar alle bevolkingsgroepe kry
5. In the sentence of life, the devil may be a
geleentheid om te hoor! Uit alle volke sal God vir Hom mense bymekaarmaak wat Hom liefhet
comma - but never let him be the period. en aanbid. Dit gaan dus deurgaans oor Sy EER. (Openbaring 19:4,7).
6. Don't put a question mark where God puts a Die aanbidding en verheerliking van God is dus die einddoel van die Kerk. Waar mense se
period. ywer en passie om God te aanbid kwyn, word die ywer vir sendingwerk ook dikwels flou. Waar
7. Are you wrinkled with burdens? Come to the die vlam van aanbidding en bewondering van God hoog brand, daar skyn die lig van die
church for a face-lift. Evangelie deur sendingwerk ook tot in die uithoeke van die donkerste plekke op aarde!
8. When praying, don't give God instructions - 'n Tweede belangrike aspek van sendingwerk is: God moet sentraal staan in die lewe en
just report for duty. aktiwiteite van die Kerk. God moet ook sentraal staan in ons persoonlike lewe. Daar mag vir
9. Don't wait for six strong men to take you to my niks wees wat meer kosbaar is as GOD Self nie! Hoe kan mense wat geen bewondering vir
church. God se heerlikheid het nie, uitgestuur word en aan ander gaan vertel wat 'n wonderlike God
10. We don't change God's message - His ons aanbid? Slegs ons liefde en passie vir God sal ons beweeg om na ongeredde mense in
message changes us. verafgeleë lande te gaan met die Evangelie. Dis nie ons liefde vir die stukkende, onbekende,
11. This church is prayer-conditioned. verlore mense wat ons dryf nie. Dit ook, ja. Maar dit is by uitstek ons liefde en bewondering vir
12. When God ordains, He sustains. God en ons dankbaarheid oor Sy genade, wat ons inspireer om opgewonde aan ander te gaan
13. WARNING: Exposure to the Son may prevent vertel.
burning.
God word in ons verheerlik wanneer ons ons in Hom verlustig (Ps.37:4), wanneer ons hunker
14. Plan ahead - It wasn't raining when Noah built om na aan Hom te leef, wanneer ons begeer om in Sy teenwoordigheid te wees, wanneer Sy
the ark. "koinonia" (fellowship) vir ons kosbaar is.
15. Most people want to serve God, but only in an Maar wanneer ons die Evangelie uitdra om onsself groot te maak (vir eie eer getalle najaag of
advisory position. groter strukture najaag), trek ons mense se aandag af van God se EER en heerlikheid. Liefde is
16. Suffering from truth decay? Brush up on your om mense te help om by die Bron van ewigdurende vreugde, die grootste Beloning, die
Bible. kosbaarste vriendskap, die oorweldigendste aanbidding te kom! Liefde is om mense te help
17. Exercise daily - walk with the Lord. om by God Self uit te kom!
18. Never give the devil a ride - he will always Dit was Jesus se ywer vir die EER van God, wat ons inspireer om wêreld-evangelisasie te
want to drive. doen! Dit was Sy dienskneggestalte en Sy genadige hart wat ons oproep om alles prys te gee
19. Nothing else ruins the truth like stretching it. vir die wonderlike God wat ons aanbid. Bykomend tot al hierdie dinge, vul die Gees ons ook
20. Compassion is difficult to give away because
met medelye vir verlore mense en maak Hy ons nederig om 'self' prys te gee en te gaan uitdeel
it keeps coming back. wat ons verniet en uit genade ontvang het!
21. He who angers you, controls you. Dis normaalweg moeilik om 'n diepe liefde vir onbekende, vreemde, en verlore mense te kry.
22. Worry is the darkroom in which negatives can Dit is egter nie onmoontlik nie, maar sal min gebeur. Ons het eerder diegene wat ons na aan die
develop. hart lê, lief. Wat ons meestal inspireer om die eerste tree te gee om die Evangelie uit te dra, is
23. Give Satan an inch and he'll be a ruler. ons ontsaglike liefde teenoor God en ons dankbaarheid vir ons eie verlossing wat ons tot
24. Be ye fishers of men - you catch them and aanbidding voor God se troon bring! (Ds. Willem Louw)
He'll clean them.
25. God doesn't call the qualified, He qualifies the
called.
26. Read the Bible - It will scare the hell out of
you.
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom