Page 4 - Good News November 20007 paper
P. 4
Barend, Klerksdorp sonder dat ek dit besef het. is God se liefde nie! Ek het Hom en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle
26 083 279 2041 Iemand vir wie ek finansieel my geliefdes gefaal, maar Hy het 'n toekoms gee, 'n verwagting!"
jaar gelede het ek sosiaal
Elke mens het 'n keuse tussen
my aanhou help.
gehelp het, was aandadig aan
drankies begin neem wat gelei- grootskaalse diefstal en bedrog Gedurende 2004 kon ek vervroeg- Jesus en die wêreld. Lukas 9:25
delik gelei het tot algehele by een van my besighede. de pensioen neem en my by die verklaar ook: "Wat help dit 'n
verslawing. Uiteraard was ek woedend en wou kus vestig en wegvlug van slegte mens as hy die hele wêreld as
Soos die meeste alkoholiste, wou glad nie meer kerk toe gaan nie, herinneringe. Na 'n jaar het ek wins verkry, maar homself verloor
ek nie erken dat ek 'n probleem want hoe kon God dít aan my besef hoeveel ek my familie en of te gronde gaan?"
het nie totdat God op 2 Sept. 2007 doen? (Natuurlik was dit nie God vriende mis en het terug getrek na "['n mens] kan nie God én
my oë oopgemaak het. Ek vertrou nie, maar mense). Drank het toe hulle. My kinders was versigtig- Mammon dien nie" (Luk. 16:13).
dat andere wat is waar ek was tot my kruk geword. optimisties met betrekking tot my Ons moet leer om op God te
2 Sept. (alle eer aan GOD), en Nie lank daarna nie, verloor ek drankgewoontes en my voor- vertrou. Hebreërs 13:5 leer ons:
mense op pad daarheen, iets sal beide besighede en sit met hope malige vrou was en is so goed vir "Hou julle lewe vry van geld-
leer uit my ervaring. skuld. Ek luister nog nie na God my. Ons is nou goeie vriende. gierigheid; wees tevrede met wat
Soos baie jongmense, het ek ook se Stem nie en drink net al hoe God het gedurig vir my voorsien julle het. God self het gesê: 'Ek sal
selfsugtige begeertes gekoester meer. Hierdie vername mens wou en my beskerm. Gedurende 2006 jou nooit verlaat nie, jou nooit in
na aansien en finansiële voor- nie 'n bespotting word nie. Om het 3 mans gepoog om my te die steek laat nie.'"
spoed. God het, ten spyte van my myself verleentheid te spaar, ver- beroof. My hemelse Vader het my Ps. 25:12 belowe: "As iemand die
onbetrokkenheid en swak bywo- koop ek die strandhuis om my krag gegee om hulle buite aksie te Here dien, leer Hy hom watter pad
ning van kerkdienste, goeie sake- skuld te delg. stel en ek was ongedeerd. Tog hy moet kies."
geleenthede aan my gebied. Ek Steeds luister ek nie na God nie en kon ek net nie ophou drink nie. Uit vernietigende persoonlike
het gedink dat ek uit eie krag en drink my sorge weg. My selfbeeld Gedurende 2007 het ek my heup ervaring het ek die gevaar van
vermoëns vorder en baie vermag. kwyn en my selfvertroue ver- gebreek. Dit het gelei tot 'n heup- drank beleef: "Wie plesier voorop
Het selfs gespog hoe ek vorder! dwyn. My enigste vertroosting vervanging. Kort daarna het ek stel, word arm; wie lief is vir wyn
Ek wou baie graag vir my pa 'n vind ek in drank! my enkel gebreek terwyl ek onder en lekker kos, word nie ryk nie"
nuwe werksplek gaan wys omdat Al my aandag was net op myself die invloed van drank was. Nog 'n (Spr. 21:17).
ek so trots was oor my prestasie. gevestig, want EK het mos nou operasie het gevolg met 'n Ook Spr. 23:20-21 waarsku: "Moet
Hy was egter gekant teen die skuif seergekry. Selfs my gesin skuif ek dreigende amputasie van my jou nie ophou met suiplappe en
en wou nie saamgaan nie. Dit was op die agtergrond en onttrek my voet. vrate nie, want die suiplap en die
nie omdat hy hardvogtig was nie, van alle mense. Vir die eerste keer in baie jare het vraat word arm; dronkenskap laat
maar hy het terminale kanker Laat 1996 kry ek en ander senior ek besef dat ek God se hulp en jou in vodde loop."
gehad en het geweldige pyn personeellede kennis dat ons leiding, maar ook Sy tereg- Spr. 31:6-7 beskryf eintlik my
verduur. Ek het dit egter nie op afgelê word. Ook hierdie sorge wysings, nie werklik gesien, lewe: "Gee drank aan dié wat
daardie stadium geweet nie. spoel ek met drank weg. Probeer gehoor of verstaan het in my besig is om onder te gaan, laat dié
God het my ook geseën met 'n enige ander betrekking kry, maar miserabele lewe nie. wat swaar ly, drink; as so 'n mens
pragtige vrou en 3 kinders. Vanaf alle aansoeke was onsuksesvol. Op 2 Sept. 2007, gedurende die drink, vergeet hy van sy armoede
1981 het ek 'n senior pos beklee in Die getroue God beskik vir my in nag, was ek deurdrenk van pyn en en dink hy nie meer aan sy
'n multi-miljoen rand organisasie 1997 'n pos. Ek kon nou gerieflik, koors. My lewe het voor my moeilikheid nie".
en is gedurende 1986 bevorder tot maar nie in luuksheid nie, lewe. verbygeflits en ek het God se Die Boek Romeine het my skerp
die Uitvoerende Bestuur. Nou was ek 'n verbitterde mens en seëninge en vermaninge waar- aangespreek: "Dié wat hulle deur
Ek het baie aansien geniet, nuut- haal al my frustrasies uit op my geneem; dat Hy altyd by my hulle sondige natuur laat beheers,
blink voertuie besit en net in die vrou. Ek blameer haar vir al my betrokke was. Ten einde laaste kan nie die wil van God doen nie"
beste hotelle tuisgegaan. Uit die mislukkings en drink meer as ooit het ek my tot Hom gewend, om (Rom. 8:8).
aard van my pos, moes ek baie tevore. vergifnis gevra en 'n belofte "Nee, julle moet lewe soos
funksies bywoon. Dit is waar my Middel 2000 kon sy dit nie meer gemaak dat ek nooit weer 'n volgelinge van die Here Jesus
sosiale drinkery momentum hanteer nie en verlaat my. Ek was druppel drank oor my lippe sal Christus en nie voortdurend
gekry het. verpletter en wou selfmoord neem nie. Ek het gesmeek dat Hy daarop uit wees om julle sondige
Steeds het grootheidswaan oor pleeg, maar telkemale as ek die my voet sal spaar. begeertes te bevredig nie" (Rom.
alles wat EK vermag het, 'n groot wapen se sneller wou trek, het my Ek het ook vir Jesus gesê dat ek 13:14).
rol in my lewe gespeel. Ek het hand lam geraak. so 'n slegte mens is dat ek nie Sy In Efésiërs 5:18 verklaar die
immers geskakel met direkteure Buiten meubels en 'n motor het ek liefde en genade waardig is nie. Woord duidelik wat God van ons
van groot besighede, banke, al my aardse besittings verloor, Maar Hy het my herinner aan verwag: "Moet julle nie aan drank
ministers en het selfs op TV asook die liefde van my lewe: my Markus 2:17 “Die wat gesond is te buite gaan nie; daarmee gaan
verskyn. Orals waar ek gegaan vrou. Ook my kinders wou hulle het nie 'n dokter nodig nie, maar losbandigheid gepaard. Nee, laat
het, het deure vir my oopgegaan. nie assosieer met 'n dronklap nie. die wat siek is. Ek het nie gekom die Gees julle vervul".
WOW!! Hoogmoed en eiewaan My vervreemde vrou het besef dat om mense te roep wat op die regte Hierby sluit 1 Tess. 4:7 aan: "God
tesame met my drankkapasiteit ek besig was om my dood te drink pad is nie, maar sondaars.” Toe het ons nie geroep om onsedelik
het nie plek gehad vir my Skepper en het gereël dat ek in 'n kliniek het ek my voorgeneem om nooit te lewe nie, maar om heilig te
nie - EK het mos sélf alles vermag! opgeneem word. Ek was so onder weer God se tempel te besoedel lewe".
Ek skaf nog 2 nuwe voorspoedige die invloed dat ek nie eens bewus met drank en onsedelikheid nie Ook: "Laat ons dan nie slaap soos
besighede aan, ook 'n plasie en 'n was daarvan nie, maar nadat die (1 Kor. 3:16,17). God is só getrou! die ander nie, maar laat ons
strandhuis. Alles sonder om God verdowing uitgewerk het, het ek Hy het my dranklus weggeneem wakker bly en nugter wees"
te raadpleeg. myself uit die plek ontslaan. en my voet herstel daagliks. (1 Tess. 5:6).
My skoonma nooi ons gedurende Op 24 Des. 2001 kom afgevaar- God het aan my die volgende God se Woord is vol beloftes:
1992 na 'n klein Pinksterkerkie. Ek digdes van die nuwe werkgewer Skrifgedeeltes gegee en my so "Laat jou lewe aan die Here oor en
wou eers nie gaan nie, want dit en sê dat ek afgelê is en dat ek baie geleer daardeur. Dit sal u as vertrou op Hom; Hy sal sorg" (Ps.
sou inmeng met my drinktyd, dadelik my kantoor moet ontruim. leser baie baat om ook kennis te 37:5), en: "Hy sal sy engele
maar sê toe maar vir myself dat Die pakket wat ek ontvang het, het neem van hierdie gedeeltes. opdrag gee om jou te beskerm
daar nog genoeg drinktyd sou my in staat gestel om akkommo- God sal 'n mens nooit dwing om waar jy ook al gaan" (Ps. 91:11).
wees na die diens. dasie vir 'n paar maande te iets te doen nie. Hy het vir ons Is dit nie wonderlik dat God soveel
Ek was so aangeraak deur die bekom. Wat sou egter na die paar verstand gegee en ons kan self vir ons omgee nie! Hy sê voorts:
atmosfeer in die kerk en die maande gebeur? Die inname van besluit of ons Hom wil dien en die "Die Here jou God is by jou, Hy,
Woord van die Here dat ek na drank het egter alle bekommernis ewige lewe beërwe, en of ons die die krygsman wat red. Hy is vol
afloop van die diens nie 'n woord laat verdwyn. My swaer en suster begeerlikhede van die wêreld wil vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede
kon uitkry nie. het vir my huurgeld voorgeskiet najaag wat lei tot die verderf: in sy liefde. Hy jubel en juig oor
Later daardie jaar is ek weder- vir 'n tydperk terwyl my ander "...'Niemand besit enige bevoegd- jou" (Sef. 3:17).
gebore, maar het nog teen broers vir hierdie eens so ryk man heid om iets te doen as dit nie uit Alle eer aan God wat my vry-
dieselfde tempo aanhou drink. geld gegee het vir lewensmiddele. die hemel aan hom gegee is nie.'" gemaak het van die drank en
God het met my begin praat, maar Toe ek op die kruin van sukses (Joh. 3:27). ander sondige gewoontes. Vir die
ek kon nog nie Sy Stem duidelik was, het ek met 'n hoogmoedige In Jer. 29:11 bevestig God Sy eerste keer in my lewe ondervind
hoor of verstaan wat Hy probeer hart op hulle neergesien en nou liefde: "Ek weet wat Ek vir julle ek nou ware vrede en vreugde.
sê nie. Hy het my tereggewys het hulle vir my gesorg. Hoe groot beplan, sê die Here: voorspoed en Halleluja!