Page 4 - Good News November 2012 paper
P. 4
Reën
Anoniem van Ottosdal skryf:
Gedurende September 2012 vra
ek die Here om, as dit Sy wil is,
aan my bekend te maak of dit ‘n
goeie of droë seisoen sal wees.
Op 6 Oktober in die vroeë Kom ons verootmoedig onsself
oggendure is ek wakker. Ek sien (soos Hiskía in 2 Konings 19) en
myself halfpad teen ‘n koppie bid dat die Here in Sy genade tog
staan. Ek kyk na die horison en genoegsame reën vir ons droë
sien langerige, spierwit, droë land sal stuur, en ook “geestelike
gras. Regs af ondertoe sien ek ‘n reën” tot verkwikking van Sy
paar groen doringstruike. kinders!