Page 1 - Good News September 2010 paper
P. 1

"Ek ken jou werke, dat jy nie koud is nie en ook nie    blind en naak is nie. Ek raai jou aan   behalwe  die  allerbe-
          warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou,       om van My te koop goud wat deur      langrikste:  daaglik-
          omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit   vuur  gelouter  is,  sodat  jy  ryk  kan   se,   ware  en  heilige
          My Mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk en het verryk      word;  en  wit  klere,  dat  jy  jou  kan   opoffering  van  ons-
          geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat   aantrek  en  die  skande  van  jou   self  in  aanbidding
          dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en     naaktheid  nie  openbaar  word  nie;   van God die Vader en
                                                                  en salf om jou oë te salf, sodat jy   ons  Here  Jesus
                                                                  kan  sien.  Almal  wat  Ek  liefhet,   Christus .
                                                                  bestraf  en  tugtig  Ek.  Wees  dan   Ons ís wel besig om
                                                                  ywerig en bekeer jou. Kyk, Ek staan   vorentoe te beweeg.
                                                                  by die deur en Ek klop. As iemand    Ons  bou  wonderlike
                                                                  My Stem hoor en die deur oopmaak,    kerke  en  het  groot
                                                                  sal Ek ingaan na hom toe en saam     gemeentes.  Ons
                                                                  met  hom  maaltyd  hou,  en  hy  met   spog  met  hoë  stan-
                                                                  My. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee   daarde en het baie te
                                                                  om saam met My te sit op My troon,   sê  oor  herlewing.
                                                                  soos  Ek  ook  oorwin  het  en  saam
                                                                  met My Vader op Sy troon gaan sit                        Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
                                                                  het. Wie 'n oor het, laat hom hoor
                                                                  wat  die  Gees  aan  die  gemeentes
                                                                  sê" (Openbaring 3:15-22).
                                                                  Christelike  kerke  het  nou  hierdie
                                                                  gevaarlike tydperk bereik wat lank
                                                                  gelede reeds beskryf is. Dit is 'n tyd
                                                                  waarin  ons  onsself  op  die  skouer
                                                                  klop, gelukwens en die blye refrein
                                                                  saamsing: "Ons is ryk, ons het oor-
                                                                  vloed, en ons het niks nodig nie!"
                                                                  Dit is sekerlik waar dat daar vandag
                                                                  byna niks in ons kerke kortkom nie -
   1   2   3   4   5   6