Page 12 - Good News April 2006 paper
P. 12

Verlede maand se “Speel Saam en Wen” het
          groot reaksie  ontlok! Baie  dankie aan  al ons
          maats wat jul pragtige, kleurvolle prentjies vir
          ons ingestuur het! Ons wens ons kan vir elkeen
          die eerste prys gee, maar ongelukkig is dit nie
          moontlik nie.
          Baie geluk aan ons wenners (foto’s langsaan).
          Baie  dankie aan  Elaine Labuschagne van  EL
          ROI Bybelsentrum, Klerksdorp, wat die pryse
          geborg het.
          Soos  julle  uit  die  onderstaande  grafiek  kan
          sien,  het  Potchefstroom-maats  verreweg  die
          meeste inskrywings ingestuur. Met ‘n volgende                  Elaine Labuschagne
          wedstryd vertrou ons dat die ander dorpe se                van EL ROI Bybelsentrum by
          maats in groot getalle sal deelneem!                           Portia Pretorius (bo),
                                                                       van Totius Akademie, en
                                                                        Lynn Rampete (onder),
                                                                     van Saints Christian School
   7   8   9   10   11   12   13