Page 10 - Good News April 2006 paper
P. 10

HUIS HEBRON VIR HAWELOSES



                        Gretha le Roux                  innige  dank  aan  elkeen  wat  ons  bystaan
                (018) 290 1802 of 082 607 7198          met raad, gebede, kos, vleis, groente, klere,
          Met ‘n hart vol dankbaarheid wil ek getuig    meubels,  skoonmaakgoed  en  bou-
          van  die  Here  se  goedheid.  Vandat  die    materiaal.  Baie  dankie  aan  verskeie
          eerste twee hawelose manne in die winter      selgroepe wat Hebron kom besoek het en
          van 2001 ingeneem is en die bouwerk begin     hulle  kom  bederf  het  met  ‘n  lekker
          het,  het  die  Here  in  al  ons  behoeftes   eetdingetjie.
          voorsien. Ons het nooit nodig gehad om vir    Ons is baie dankbaar vir ‘n staalraamwerk,
          geld  te  bedel  nie,  omdat  dit  die  Here  se   dak  en  vensters  vir  ‘n  stoor  wat  voltooi
          projek is. Die bouwerk aan Hebron het twee    moet  word  geskenk  deur  WP  Barnard.
          jaar en drie maande geneem en die oomblik     Verder ook vir ‘n ruim bedrag van Mariëtte
          toe dit klaar was, het die Here huisouers     Meyer t.o.v. die byna voltooide woonstel vir
          voorsien.  September  2003  is  die  droom    die sendeling-egpaar wat alreeds in twee
          uiteindelik verwesenlik en kon ons mense      kamers ingetrek het. Hulle sal as geestelike
          begin huisves.                                mentors vir die inwoners dien.
          Die  getalle  wissel  gedurig,  maar  daar  is   Ons is op soek na ‘n leë skuur, gebou, of   BEHOEFTES:  Mansklere  (Klein/Medium),  veral
          meestal 30-40 inwoners. Manne is ver in die   vervalle  huis  wat  ons  wil  omskep  in  ‘n   denimbroeke en werkstekkies. ‘n Tweerigtingradio,
          meerderheid, maar daar is ook vroue en ‘n     oornag-“shelter”  vir  die  verslaafde  hangkaste,  stofsuier,  dompelpomp  en  video-
          paar kinders wat nog nie skoolpligtig is nie.   boemelaars wat nie kans sien vir Hebron      masjien, bakstene en sink om stoor te voltooi. Verf
          In ruil vir gratis verblyf, kos, en klere, moet   nie. Die plek moet binne loopafstand van   en kos is altyd uiters welkom. Baie dankie. Die Here
          die  inwoners  sekere  werk  verrig.  Ons     die middedorp wees.                            seën u. Gretha le Roux (018) 290 1802 of 082 607 7198

                   MADAGASKAR
                   MADAGASKAR
                  Vervolg van p. 7
                  Vervolg van p. 7
          van  'n  gemeentetjie  in  die
          omgewing.
          Voorvaderaanbidding  is  volop
          en  hulle  is  onverdraagsaam
          teenoor  Christene.
          Tydens een van ons besoeke het
          twee  mans  inwoners  van  die
          dorpie,  waar  die  span  sou
          tuisgaan,  gewaarsku  dat  hulle                         Mike Burnard                        bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat
          moes sorg dat die span nie daar  'n Kollega wat dikwels na Sjina reis, het onlangs 'n  hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en
          kom nie, want die twee mans sou  ervaring gedeel wat 'n diepgaande invloed op my  tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede
          sorg  dat  die  span  nie  weer  lewe gehad het. Een van sy "gunsteling" huiskerke  vir julle!”
          daarvandaan  sou  vertrek  nie.  in Beijing het 'n tradisie wat waarskynlik deur baie  Nadat Hy dit gesê het, wys Hy Sy hande en Sy sy vir
          Nodeloos om te sê, die span was  ander  gelowiges  in  hierdie  land  beoefen  word.  hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here
          daar,  niks  het  gebeur  behalwe  Wanneer  gelowiges  vir  hulle  Sondagdiens  by-          sien. “Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos
          dat  die  Jesus-film  gewys  is  en  mekaar kom, begin hulle altyd die erediens deur  die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.”
         baie mense, ook van omliggende  mekaar 'n eenvoudige vraag te vra: "Wat was jou  Dit  is  baie  insiggewend  hoe  Jesus  Homself
         dorpies,  die  Evangelie  gehoor  WONDE  ter  wille  van  Jesus  hierdie  afgelope  identifiseer - nie soos ek of jy dit sou doen nie. Hy
         het nie. Die vyand wou verhoed  week?”                                                        stel Homself nie voor deur na Sy gesig te wys of
         dat die Woord versprei, maar die  Ek wonder dikwels wat ons antwoord sou wees as  selfs  Sy  stem  te  beklemtoon  nie.  Hy  wys  hulle
         Here  was  getrou  en  baie  het  ons ons dienste met dieselfde vraag sou begin.  bloot  Sy  wonde.  Hy  wys  Sy  spykerdeurboorde
         gehoor.  Aan God alleen die eer!      Het  my  geloof  my  die  afgelope  week  enigiets  hande  en  maak  Sy  kleed  oop  om  Sy  swaard-
         Die  mense  van  Madagaskar  is  gekos? Per slot van sake, volgens die Skrif, sal 'n  deurboorde sy vir hulle te wys. Sy kruismerke het
         baie gasvry en niemand besoek  ware Kerk altyd 'n vervolgde Kerk wees. Elkeen  Sy  kenmerke  geword  en  daarmee  'n  nuwe  stel
         hulle  sonder  dat  daar  saam  wat 'n goddelike lewe in Christus Jesus wil lei, SAL  reëls en riglyne daargestel vir almal wat dit waag
         koffie  gedrink  word  of  selfs  vervolg word (2 Tim. 3).                                    om Hom te volg. Sy wonde is nou sy ID-boek. Die
         saam  geëet  word  nie.  Self  het  Daar is nie iets soos 'n nie-vervolgde gelowige nie.  dissipels herken Jesus aan Sy wonde en hulle is
         hulle  nie  veel  kos  nie,  maar  is  Elke ware gelowige moet op een of ander manier  bly!
         bereid om hulle laaste bietjie kos  kan vertel wat sy geloof hom gekos het. Die teken  Vir ons as 'n moderne Kerk is dit uiters belangrik.
         vir besoekers te gee.                 van ware Christenskap word aan wonde, en nie  Ons sal die opgestane Here altyd aan Sy wonde
         Die meeste van die kinders het  aan welvaart nie, gemeet. 'n Getroue Kerk word nie  herken. Ons sal altyd 'n ware gelowige en 'n ware
         chronies verkoue; as gevolg van  herken deur die grootte of prag van die Kerk nie,  Kerk herken aan die offer wat gebring word en nie
         wanvoeding  het  hulle  geen  maar deur sy profetiese stem in die samelewing en  deur die seën wat verkry word nie. Ons sal altyd
         weerstand  nie.  Malaria  en  sy relevansie in 'n gebroke wêreld.                             herlewing herken deur die wonde van diegene wat
         gastroënteritis  eis  heelwat  Ek het gedink aan Paulus wat oor sy wonde vir  voorgegaan het en nie deur die gemak van diegene
         lewens,  veral  onder  babas,  Jesus kon getuig. ln Gal 6: l 7sê hy: "...want ek dra  wat gevolg het nie. Ons sal die bestaan van ons
         omdat mediese sorg veral op die  al klaar die littekens van Jesus aan my liggaam."            Here net deur ons offers bewys, nooit deur ons
         platteland onvoldoende is, maar  In  2  Kor.11:23-24  vertel  hy  meer  van  sy  letsels:  oorvloed nie.
         ook omdat die meeste mense nie  "...ek is meer dikwels geslaan, ek was dikwels in  In  baie  lande  in  die  wêreld  sal  die  enigste
         mediese  dienste  kan  bekostig  doodsgevaar.  Vyf  maal  het  ek  van  die  Jode  die  identifikasie van 'n ware gelowige vandag aan sy
         nie.  Baie  kinders  doen  ook  gebruiklike straf van nege en dertig houe gekry,  of  haar  liggaam  merkbaar  wees.  In  Eritrea  kan
         brandwonde  op  omdat  hulle  te  drie maal het ek lyfstraf gekry, en een maal is ek  meer as 1 900 Christene die wonde wys wat hulle in
         naby aan die vuur kom wanneer  met klippe gegooi. Drie maal het ek skipbreuk gely  aanhouding,  in  die  gevangenis,  en  in  metaal-
         dit koud is.                          en een maal het ek 'n dag en 'n nag in die oop see  houers opgedoen het. In Nigerië sal talle wese en
         Die  mense  van  Madagaskar  is  deurgebring."                                                weduwees net geïdentifiseer word deur die letsels
         baie vriendelik en probeer altyd  Soos in Paulus se geval is dit ook waar dat die  van die dood en martelaarskap van hulle geliefdes.
         'n  geselsie  met  jou  aanknoop,  uiteindelike  maatstaf  van  enige  gelowige  nie  is  In lande soos Bangladesj, Sri Lanka en Indonesië,
         maar  die  taal  bly  'n  probleem  waar hy in oomblikke van gemak en gerief staan  sal gelowiges getuig van die wonde van Jesus en
         aangesien  hulle  nie  Engels  nie,  maar  waar  hy  in  tye  van  uitdaging  en  hoe  Sy  letsels  aan  hulle  liggame  vir  hulle  as
         magtig is nie.                        teenkantings staan. Die krag van wat ons glo word  Christene 'n eer is.
                                               per  slot  van  sake  net  gemeet  deur  hoeveel  ons  Die  dissipels  het  Sy  wonde  gesien  en  was  bly.
                                               bereid is om vir daardie geloof te ly.                  Hulle  was  nie  skaam  of  bedruk  of  bevrees  nie.
                                               Sommige Kerke in die Weste verwyder die kruis uit  Hulle  was  BLY!  Mag  u  ook  met  vreugde  vervul
                                               die Kerk omdat dit nie soeker-vriendelik is nie en  word wanneer u lees van 'n oorwinnende Kerk wat
                                               liggeraaktes kan aanstoot gee. Tog leer die Skrif  deur hulle liggame kan getuig dat daar hoop deur
                                               ons waardevolle lesse oor die wonde van Jesus en  die kruis is. Mag u ook bly wees en dan versigtig
                                               die wonde van die gelowige.                             luister  na  Jesus  se  woorde  nadat  Hy  Sy  wonde
                                               In  Johannes  20:19  lees  ons  'n  fassinerende  gewys het: "Soos die Vader My gestuur het,stuur
                                               inleiding. "Daardie Sondagaand was die dissipels  Ek julle ook."  [Uit: Geopende Deure, April 2006].
   5   6   7   8   9   10   11   12   13