Page 5 - Good News April 2006 paper
P. 5

ien jaar gelede het God met     het  aan  ons  R5  000  geskenk  vir   dorpe  versprei  word  (ongeveer    waardeer  as  u  vir  ons  bid  en/of
               ons  gesin  gepraat  en  die    verdere programmatuur.                140 000 lesers).                     finansieel  ondersteun.  Ons  glo
          Topdrag gegee om ‘n Chris-           Gedurende  April  1998  het  die      Aan  al  ons  adverteerders  ons     dat  u  ook  ervaar  dat  dit  net  die
          telike koerant te publiseer. Hy het   eerste  beskeie  uitgawe  van  hartlike  dank  dat  u  dit  help  Here is wat ons kan staande hou
          die  aanhaling,  “One  drop  of  ink   GOEIE NUUS / GOOD NEWS die          moontlik  maak  dat  die  GOEIE      in  hierdie  donkerwordende
          makes  thousands,  perhaps  lig  gesien.  Dit  het  ons  voltydse          NUUS  /  GOOD  NEWS  gratis  aan     wêreld  en  dat  dit  dringend-
          millions,  think”,  gebruik  en  ons   strewe en bediening geword om       ons lesers versprei kan word.        noodsaaklik  is  dat  Sy  Woord  al
          laat besef dat die geskrewe woord    die  Blye  Boodskap  van  Jesus       Omdat  ons  oplaag,  druk-  en  meer en meer mense bereik. Saai,
          mense  bereik  en  in  huise  kom    Christus uit te dra.                  verspreidingskoste egter gedurig     en  samel  saam  met  ons  ‘n  ryke
          waar predikante nie altyd kan kom    10 000 eksemplare is maandeliks       vermeerder  en  die  advertensies    oes in vir God se Koninkryk. Ons
          nie. Verder is die geskrewe woord    gratis van huis tot huis in Potchef-  gewoonlik  nie  genoegsaam  bankbesonderhede is soos volg:
          ook nie vlietend van aard soos die   stroom  versprei  (1998).  Hierna     fondse genereer nie, wil ons van              Rekeningnaam:
          gesproke woord nie, en kan dit by    volg:                                 hierdie geleentheid gebruik maak               Media-Sending
          herhaling  gelees  en  bepeins  1999 - Klerksdorp                          om  vir  ons  blymoedige  gewers                   Bank:
          word. Ons was uitgebrand en het      2000 - Stilfontein en Hartbees-       wat aan God se Stem gehoorsaam            Nedbank, Potchefstroom
          nie oor die nodige fondse beskik                fontein                    is en ons getrou ondersteun, van               Rekeningtipe:
          om soiets te doen nie.               2001 - Orkney                         harte dankie te sê. Ons weet Hy                    Spaar
          Twee jaar later, op 7 Maart 1998,    2004 - Parys                          sal julle bo die maat seën.                  Rekeningnommer:
          het  ‘n  weldoener  die  stem  van   2005 - Ottosdal, Tosca en             Ons  sal  baie  graag  die  Here  se            271 341 2463
         God gehoorsaam en aan ons die                    Ventersdorp                Woord steeds verder en verder wil                 Takkode:
         nodige  rekenaartoerusting  ten       2006 - Molopo                         versprei.  Indien  u  as  leser  ook               171 338
         bedrae  van  byna  R12  000  Die oplaag het gestyg tot 35 000               graag  hierdie  bediening  wil  Baie dankie vir u ondersteuning.
         geskenk. Nog twee ander persone       wat  maandeliks  in  genoemde  ondersteun,  sal  ons  dit  so  baie        Mag die Here u ryklik seën!




















          Ons hartlike dank aan die instansies  inskryf, maar elke inskrywingsvorm
          wat die volgende pryse borg:                  (of kopie daarvan) moet vergesel
          1) ‘n Kaggel (sien foto) ter waarde           word van ‘n tjek / posorder ter
          van R3 500 van PICNIKOR.                      waarde van R20 (uitgemaak aan
          2) ‘n Weekpak (6 kg vleis) t.w.v.             Media-Sending).
          R169 van MR MEAT MR BILTONG.                      Die eerste 4 korrekte inskrywings
          3)  Enige behandeling (produkte               wat op die sluitingsdag oopgemaak
          uitgesluit) t.w.v. R120 van CUTTING           word, sal die wenners wees.
          EDGE.                                             Die beslissing van die
          4)  Dieselfde as punt 3.                      beoordelaars is finaal en geen
                                                        korrespondensie sal hieroor gevoer
                           REËLS:                       word nie.
             Hierdie kompetisie is oop vir enige      Sluitingsdatum: 26 Junie 2006.
          leser  of  adverteerder  van  GOEIE      Wenners sal in die Juliemaand-
          NUUS / GOOD NEWS.                             uitgawe van GOEIE NUUS / GOOD
              U mag soveel keer as wat u wil,           NEWS aangekondig word.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10