Page 4 - Good News April 2013 paper
P. 4

Vervolg van p. 2             gegee  aan  die  gedagte  dat  Fariseër;  wat  ywer  betref,  ‘n  Christus as wins te verkry” (Fil.
          en  'n  groot  bewondering  vir  sy   godsdiens  “opium  vir  die  vervolger van die gemeente; wat              3:7-8).
          vader gekoester het. Die belang-     massas”  is.  Sy  veronderstelling    die geregtigheid in die wet betref,   Paulus het hom dus losgemaak
          rikste  in  hulle  lewe  was  hul    was  dat  alles  ingevolge  ekono-    onberispelik”  (Fil.  3:4-6).  Wat  'n   van  die verlede, en dit is wat elke
          godsdiens.  Die  vader  was  'n      miese  terme  verklaar  kon  word.    getuigskrif!  Maar  die  volgende    kind  van  God  ook  behoort  te
          ywerige  kerkganger  en  hy  het     Miljoene  mense  het  gelewe  en      verse bring die regte perspektief:   doen. Verder het hy ook tot die
          dieselfde van sy kinders verwag.     gesterwe  en  baie  sal  nog  lewe    “Maar wat vir my wins was, dit het   gevolgtrekking  gekom  dat  selfs
          Toe die seun 'n tiener was, het die   onder die stelsel wat hierdie man,   ek om Christus wil skade geag. Ja    alle prestasies in die lewe maar
          familie na 'n ander dorp in Duits-   wat nie wou afstand doen van sy       waarlik, ek ag ook alles skade om    vaal  is  in  vergelyking  met  ‘n
          land verhuis. In hierdie dorp was    verwonding  nie,  ontwerp  het.  U    die uitnemendheid van die kennis     verhouding met Jesus Christus,
          geen  sinagoge  nie  en  die  het  seker  sy  naam  geraai  -  Karl        van Christus Jesus, my Here, ter     ons Saligmaker!
          gemeenskap se leiers het almal       Marx.                                 wille van Wie ek alles prysgegee     Uit:  Geen  Groter  Liefde,  Robert
          die  Lutherse  Kerk  besoek.  Die    Sal dit baie vergesog wees om te      het  en  as  drek  beskou,  om  Strand, VG Uitgewers, 1996.
          vader het aangekondig dat hulle      sê  dat  Kommunistiese  onder-
          by die Lutherse Kerk gaan aan-       drukking  tot  stand  gekom  het
          sluit  en  hul  Joodse  tradisies    omdat een man geweier het om te
          prysgee.  Die  tienerseun  was  vergewe  en  te  vergeet?  Ek  dink
          verward  en  seergemaak.  Sy  nie so nie.
          teleurstelling  het  tot  woede  Paulus  het  geskryf:  “(Die  liefde)
          gegroei en in bitterheid verander.   hou nie boek van die kwaad nie”
          Dit het hom vir die res van sy lewe   (NV)  en  “is  nie  bly  oor  die
          bygebly.                             ongeregtigheid  nie”  (1  Kor.
          Om  in  staat  te  wees  om  te      13:5,6). As ons waarlik liefhet, sal
          vergeet, verg meer as 'n natuur-     ons  ophou  om  al  die  seermaak-
          like reaksie. Dit verg 'n bonatuur-  dinge op te skryf.
          like aksie.                          Om  te  vergeet,  is  om  buite
          Toe hy oud genoeg was, het hy        rekening  te  laat,  om  op  te  hou
          Duitsland verlaat en na Engeland     onthou en nie eers verder daaraan
          verhuis  waar  hy  gaan  studeer     aandag  te  skenk  nie.  Kom  ons
          het. Hy het baie tyd in die Britse   luister  weer  na  Paulus:  “...  As
          Museum  deurgebring  en  sy  iemand anders meen dat hy op die
          geformuleerde  gedagtes  in  'n      vlees kan vertrou, ek nog meer: ek
          boek gepubliseer. In hierdie boek    is besny op die agste dag, uit die
          het hy 'n denkrigting geskep wat     geslag van Israel, uit die stam van
          die  moderne  wêreld  ingrypend      Benjamin,  'n  Hebreër  uit  die
          sou  verander.  Hy  het  geboorte    Hebreërs;  wat  die  wet  betref,  'n
   1   2   3   4   5   6   7   8   9