Page 8 - Good News April 2013 paper
P. 8

Bob  Weber  het  hierdie  mooi     kan  spring  of  hardloop  nie.
                                                  verhaal vertel:                    Hoekom wil jy so 'n hulpelose
                                                                                     hondjie hê?”
                                                  Hy het by 'n boer tuisgegaan en    Die seun het 'n rukkie geaarsel,
                                                  terwyl  hulle  op  die  voorstoep   toe sy een broekspyp opgetrek
                                                  gesit  het,  het  'n  seun  die  en 'n been ontbloot wat met 'n
                                                  koerant  afgelewer.  Hy  het  die   leerstut toegemaak was. Hy het
                                                  boer  se  kennisgewingbord  geantwoord:  “Oom,  daardie
                                                  gesien  en  gevra  hoeveel  die    hondjie het iemand nodig wat
                                                  hondjies  kos  wat  die  boer      haar sal verstaan en sal liefhê
                                                  adverteer. Die prys was R250.      en haar sal help!”
                                                  Die  seun  was  teleurgesteld.     Daar  is  'n  kreupel,  hartseer
                                                  Tog  het  hy  gevra  om  die  wêreld  daarbuite  wat  iemand
                                                  hondjies te sien.                  nodig  het.  Daar  is  gebroke
                                                  Die boer het gefluit en die hond   enkelinge  wat  iemand  nodig
                                                  met  haar  kleintjies  het  aan-   het  wat  hulle  sal  verstaan,
                                                  gedraf  gekom.  Daar  was  die     liefhê en help tot in die Konin-
                                                  oulikste  vier  hondjies.  Agter   kryk van God!
                                                  hulle  het  nog  enetjie  aange-   Uit: Geen Groter Liefde, Robert
                                                  kom,  stadig,  met  sy  een  Strand, VG-Uitgewers, 1996.
                                                  beentjie slepend. “Wat makeer
                                                  die hondjie, oom?” het die seun
                                                  gevra.
                                                  “Die  hondjie  is  kreupel.  Die
                                                  X-straalfoto  het  getoon  dat
                                                  daar  fout  met  die  heupgewrig
                                                  is.  Daardie  been  sal  nooit
                                                  regkom nie.”
                                                  Tot  die  verbasing  van  albei
                                                  mans,  het  die  seun  sy  fiets
                                                  neergesit, R5 uitgehaal en aan
                                                  die boer oorhandig. “Asseblief,
                                                  oom. Ek sal elke week R5 betaal
                                                  totdat ek die R250 afbetaal het.
                                                  Regtig oom.”
                                                  Die boer het gewonder: “Maar
                                                  seun, daardie hondjie sal nooit
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13