Page 9 - Good News April 2013 paper
P. 9

k dink nie daar is 'n enkele   laat verander. Hy het begin glo dat   Sommige  mense  moet  elke  dag      Hy het vir my gesê: My genade is
                mens wat nie êrens in die      die  wette  van  gehoorsaamheid       met  hulle  teleurstellings  en  vir jou genoeg, want my krag word
          Eloop van sy lewe met teleur-        nie op hom van toepassing was         mislukkings saamleef. Dink maar      in swakheid volbring. Baie liewer
          stelling  te  doen  kry  nie.  Die   nie,  en  hom  nie  net  van  sy  volk   aan die mens wat aan 'n rolstoel   sal ek dus in my swakhede roem,
          belangrike vraag is egter nie of   jy   vervreem nie, maar ook van God.    gekluister  is,  of  elke  dag  saam   sodat die krag van Christus in my
          al  teleurstellings  ervaar  het  nie,   Die  tragiese  is  egter  dat  hy  met die een met wie hy getroud      kan woon. Daarom het ek behae in
          maar wat   jy daaruit geleer het.    homself  deur  dit  alles  steeds     was, moet werk.                      swakhede,  in  mishandelinge,  in
          Saul  en  Dawid  het  geweet  wat    oortuig  het  dat  hy  gehoorsaam     Ons glo dat die Here ons uit enige   node, in vervolginge, in benoud-
          teleurstelling, mislukking en ver-   was.  Ons  sien  dit  waar  Samuel    beproewinge  kan  verlos.  Maar      hede, om Christus wil. Want as ek
          werping is. En ondanks Dawid se      hom  konfronteer  omdat  hy  nie,     daar word nie genoeg klem gelê       swak is, dan is ek sterk” (2 Kor.
          sonde, het hy sy “kursus” in die     soos  God  beveel  het,  al  die      op die feit dat Sy genade ons ook    12:8-10).
          “skool  van  teleurstelling”  ge-    Amalekiete en al hulle besittings,    midde-in die omstandighede kan       Selfs die grootste probleme en die
          slaag.  Dieselfde  kan  ongelukkig   vernietig  het  nie.  Want  hy  versterk nie.                              mees  verpletterende  omstan-
          nie van Saul gesê word nie.          antwoord dat hy wél God se bevel      Paulus was 'n kragtige instrument    dighede  kan  in  geleenthede
          Albei  konings  het  foute  gemaak   uitgevoer het. Hierdie selfmislei-    in  God  se  Hand.  Hy  het  nie  net   omskep word. Die duiwel is slim,
          en  verkeerde  dinge  gedoen.  ding  het  uiteindelik  tot  krank-         verlore siele tot verlossing gelei   maar hy is beslis nie alwetend nie
          Waarom  sê  die  Bybel  dan  dat     sinnigheid gelei.                     nie, maar talle mense genees. En     en  hy  maak  ook  foute.  Daarom
          Dawid - en nie Saul nie - na aan     Hy was bitterlik jaloers op die jong   tog is hy nooit van die “doring in   moet  hy  dikwels  toekyk  hoe  die
          God se hart was?                     Dawid,  wat  al  hoe  meer  gewild    sy  vlees”  genees  nie.  Christene   omstandighede waardeur hy ons
          Die profeet Natan het Dawid met      geraak het onder die mense en het     spekuleer  al  eeue  lank  oor  wat   wou  vernietig,  deur  God  vir  die
          sy sonde gekonfronteer, en hy het    vir jare probeer om hom dood te       Paulus makeer het. Ons weet nie      gelowige  omskep  word  in  'n
          dit onmiddellik erken  en voor God   maak. Dawid het egter geweet dat      wat dit was nie, maar ons weet wel   geleentheid om waarlik in en deur
         bely.  Hy het met opregte berou  na   God Saul as koning laat salf het,     dat dit iets ernstigs moes gewees    Sy genade te leef.
          die Here toe gegaan en vir Hom       en  wou  daarom  niks  doen  wat      het, anders sou hy nie so vuriglik   Dit is dán wanneer die gelowige
          gesê:  “Teen  U  alleen  het  ek     hom kon benadeel nie. Dawid het       gebid  het  om  daarvan  verlos  te   ondanks al sy probleme kan sê:
         gesondig en gedoen wat verkeerd       wel later in sy lewe aan owerspel     word nie. Dit was egter nie God se   “God  is  vir  ons  'n  toevlug  en
         is in U oë” (Ps. 51:6). Daarop het    toegegee  -  maar  Saul  het  aan     wil om dit weg te neem nie, maar     sterkte; as hulp in benoudhede is
         hy gepleit dat God hom nie moes       bitterheid en haat toegegee.          dit het geensins afbreuk gedoen      Hy  in  hoë  mate  beproef”  (Ps.
         verlaat nie: “Verwerp my nie van U    Wat  ook  al  in  jou   lewe  gebeur,   aan die groot werk wat die apostel   46:2).  Die  Christen  wat  waarlik
         aangesig  nie  en  neem  U  Heilige   moenie  toelaat  dat  bitterheid  'n   vir God se Koninkryk gedoen het     oorwinning  behaal  het,  ken  die
         Gees nie van my weg nie. Gee my       houvas op jou kry nie. Daar is min    nie. Ons sien, inteendeel, dat die   Here God ook op hierdie vlak. Hy
         weer die vreugde van U heil, en       dinge wat 'n mens so finaal kan       “doring  in  sy  vlees”  uiteindelik   weet dat Hy Sy kinders nie net uit
         ondersteun my deur 'n gewillige       vernietig  as  bitterheid.   En  neem   die simbool van 'n baie belangrike   hulle  probleme  verlos  nie,  maar
         gees” (Ps. 51:13, 14).                jou voor om jou sonde - wat dit       beginsel in sy lewe en bediening     dat Hy hulle ook in  hulle probleme
         Saul het ook as jongman op God        ook al mag wees - met berou voor      geword het.                          versterk en bystaan!
         vertrou, maar sy posisie en suk-      God  te  bely  en  die  pad  enduit   “Hieroor het ek die Here drie maal   Uit: Die uitweg as ideale misluk,
         ses  het  hom  stadig  maar  seker    saam met Hom te loop.                 gebid, dat hy van my sou wyk. En     David Shibley, VGU, 1994.
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13