Page 2 - Good News August 2013 paper
P. 2

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  Matteüs  10:29  en  31  wat  in  die   die  hulp  van  genl.  Jan  Smuts,
                   V
          stukkende wêreld.                    nuwe Afrikaanse vertaling lui: “Is    destydse  premier,  op  die  keersy
                                               twee  mossies  nie  vir  ‘n  sent  te   van  die  kwartpennie  (stuiwer)
          Vandag,  ‘n  hele   paar  jaar  later,   koop nie? En tog sal nie een van   verskyn  om  elke  Suid-Afrikaner
          skud ek my beursie uit. Ek sit  n 1c   hulle op die grond val sonder die   aan sy of haar waarde in die oë
                                       ‘
          neer  vir  my  vriendin  met  bors-  wil van julle Vader nie. Moet dan     van die Skepper te herinner. In dié
          kanker, nog  n 1c vir huwelike wat   nie bang wees nie. Julle is meer      ontwerp van Kruger Gray het die
                      ‘
          wankel ‘                             werd as baie mossies.”                twee  mossies  vir  mekaar  gekyk.
                 ,  n 1c vir iemand na aan
          my hart se werksomstandighede,       Die  kampvroue  het  ‘n  belofte      Dit het Suid-Afrika, sover bekend,
          vir enkelouers en weduwees, en       gemaak  dat,  indien  Suid-Afrika     die  enigste  land  ter  wêreld
          ek besef die  mossie-boodskap   ”    ooit  ‘n  oortjie,  kwartpennie,  gemaak  wat  ‘n  Bybelvers  op  ‘n
                       “
          is  dalk  net  een  versie  in  ‘n  dik   stuiwer of sent uitreik, hulle sou   munt uitbeeld.
          Bybel,  maar  dit  spreek  van  ‘n   probeer  om  die  mossies  as  hul
          almagtige,  liefdevolle  God  wat    simbool  van  hoop  en  geloof  In  1961,  ná  desimalisering,  het
          ons vertroosting en hulp belowe!     daarop te laat uitbeeld.              dieselfde  ontwerp  op  die  nuwe
                                                                                     halfsent  verskyn.  In  1965  het  ‘n
                                                                                     nuwe  1c  verskyn  waarop  twee
          Gebed:                               Ná  die  aanbreek  van  Vrede  op
          Here, dankie dat daar altyd hoop     31 Mei 1902, het die kampvroue na     mossies,  die  een  skuins  bokant
          is!  Dankie  vir  bakens  langs  die   hul plase teruggestap. ‘n Sekere    die ander, op ‘n takkie sit en van
          pad wat ons help om geduldig te      mev.  Marais  van  die  plaas  Vlak-  mekaar  af  wegkyk.  Dié  ontwerp
          wees terwyl ons op U wag om ons      fontein, tussen pres. M.T. Steyn se   van Tommy Sasseen is gegrond
          omstandighede  te  verander.  plaas  Onze  Rust,  suid  van  op  ‘n  skildery  van  Dick  Findlay.
          Amen.                                Bloemfontein  en  Reddersburg,        Dieselfde ontwerp is ook gebruik
          (Geskryf  deur  Rosa  Duvenhage      het  op  die  agterstoep  van  Onze   op halfsente wat ná 1970 gemunt
          wat dit uit ‘n nuusbrief van Anna    Rust  aangegaan  waar  sop  en        is.
          Eksteen geneem het.)                 brood  vir  die  terugkerendes
          Bronne:                              gereed gestaan het.                   Met die koms van ‘n nuwe munt-
         https://www.facebook.com/Die                                                reeks in 1991 het die mossies op
         ChristenVrou/posts/36007598742        Sy het mev. Tibbie Steyn gevra om     die  nuwe  1c  weer  vir  mekaar
         8448                                  dié  Bybelversies  op  die  land  se   gekyk.  Dit  was  ‘n  ontwerp  van
          Admin@friKos, 3 Julie 2013           nederigste  muntstuk  te  laat  uit-  William  Lumley  wat  op  die  oor-
                                               beeld  uit  dank  aan  die  Skepper   spronklike 1923-ontwerp gegrond
           INTERESSANTHEIDSHALWE:              wat  hulle  die  oorlog  laat  oorleef   is. Selfs nadat ‘n nuwe politieke
          Die  mossies  op  ons  nederigste    het en om die mans wat geveg het,     bedeling in 1994 tot stand gekom
          muntstuk het sy oorsprong in die     aan hul waarde te herinner.           het,  het  die  mossies  op  ons
         Anglo-Boereoorlog  gehad.  Die                                              nederige 1c-stuk gepryk.
         vroue  in  elke  konsentrasiekamp     Mev.  Steyn  het  die  saak  opge-
         het  ‘n  “oorlewingstema”  uit  die   neem. Ná ‘n stryd van jare het in     http://blogs.litnet.co.za/avega/20
         Bybel  gehad.  Bethulie  s’n  was     1923  twee  gewone  mossies  met      11/10/19/more-is-d-dag/










                                                                           hen DL Moody was conducting evangelistic
                                                                           meetings  across  America,  he  frequently
                                                                  Wfaced hecklers who were in rather violent
                                                                  disagreement with his tenets.
                                                                  In a final service of one campaign, an usher handed
                                                                  the  famed  evangelist  a  note  as  he  entered  the
                                                                  auditorium. Supposing it to be an announcement,
                                                                  Moody quieted the large audience and prepared to
                                                                  read the notice. He opened it to find a single word:
                                                                  “Fool!”. But the colourful preacher was equal to the
                                                                  occasion. Said he, “This is most unusual. I have just
                                                                  been handed a message which consists of but one
                                                                  word - the word ‘fool’. I repeat, this is most unusual. I
                                                                  have often heard of those who have written letters
                                                                  and forgotten to sign their names,
                                                                  but this is the first time I have ever
                                                                  heard of anyone who signed his
                                                                  name  and  forgot  to  write  the
                                                                  letter!”
                                                                  And,  taking  advantage  of  the
                                                                  situation,  Moody  promptly
                                                                  changed his sermon to the text:
                                                                  “The fool hath said in his heart,
                                                                  ‘There is no God.’”
                                                                  - Moody Monthly
   1   2   3   4   5   6   7