Page 5 - Good News August 2013 paper
P. 5

ie komiese verhaaltjie word   Hulle  is  “onordelik”  as  hulle  nie   So bly ons in pas met die Hom. Dít is   spreek die Here, die HERE van die
                 vertel  van  'n  ma  wat  die   doen  wat  hy  hulle  geleer  het  nie   die waarborg vir 'n geseënde lewe   leërskare” (Jer 2:19).
          Dmilit?re  parade  bywoon            (vers 6), omdat hyself hom ook nie    op aarde.                            Keer VANDAG NOG terug na Hom.
          waarby haar seun betrokke is. Toe    “onordelik” onder hulle gedra het     Is jou lewe in pas met God? Of lei jy   Bely  jou  verkeerde  hartsgesind-
          die peleton verbymarsjeer, merk sy   nie (vs. 8). Diegene wat nie wil werk   'n  ongelukkige  lewe  omdat  jy  nie   heid, en kom in pas met God! Hy sál
          op: “Kyk, almal is uit pas! Net my   nie,  word  ook  as  “onordelik”      geluister  het  na  die  Stem  van  die   jou  vergewe  en  jou  'n  geseënde
          Jannie is in pas!” Nodeloos om te    beskryf (vs. 11).                     Heilige Gees in jou binneste nie? Jy   lewe gee.
          s?, sy was blind vir die foute van   Wat  word  bedoel  met  die  woord    het dáárom jou eie kop gevolg en     Die Woord sê: Daarom, rig die slap
          haar  eie  seun,  en  in  werklikheid   ataktos of “onordelik”? Dit kan die   jouself met baie smarte deurboor.   hande en die verlamde knieë weer
          was sy saam met hom uit pas.         betekenismoontlikhede  inhou  van     Daarom sê die Woord vir ons: “Jou    op; en maak reguit paaie vir julle
          In  die  Bybel  was  Paulus  ook     buite orde wees, nie op jou pos te    eie boosheid sal jou tugtig, en jou   voete, sodat wat kreupel is, nie uit
          bekommerd  oor  die  mense  van      wees nie, of om, in militêre sin, uit   afkerighede sal jou straf; weet dan   lit  raak  nie,  maar  liewer  gesond
                                               pas  te  wees.  So  was  sommige
          Thessalonika  wat  uit  pas  was.  In                                      en sien dat dit verkeerd en bitter is   gemaak word  (Heb. 12:12-13).
          2 Thess. 3 skryf Paulus oor die feit   mense in Thessalonika uit pas deur   dat jy die HERE jou God verlaat het,   MAG  U  VREDE  VIND  BY  EN  IN
          dat daar mense is wat nie wil werk   nie  te  wil  werk  nie,  maar  bemoei-  en dat My vrees nie by jou is nie,   HOM! - © Dr. JJ Venter
          nie. Diesulkes moet dan ook nie eet   siek te wees.
          nie!  (vs.  10).  Daarteenoor  het   Die  Heilige  Gees  is  ons  Pas-
          Paulus  self  die  voorbeeld  gestel   aangeër.  Om  in  pas  met  Hom  te
          deur met sy eie hande te werk (vs.   wees,  beteken  om  jou  lewe  aan
          7,8),  alhoewel  dit  sy  reg  was  om   Hom oor te gee. Sodoende word dit
          van die gemeente onderhoud te eis    moontlik om 'n Geesbeheerde lewe
          -  'n  reg  waarvan  hy  nie  gebruik   te lei in algehele onderworpenheid
          gemaak het nie (vs. 9).              aan  Hom,  met  'n  fyn  ingestelde
          Hy  gebruik  meer  as  eenmaal  die   gehoor op Sy bevele.  Wanneer Hy
          woord  “onordelik”  (Grieks  =       sê “links”, gaan ons links. Wanneer
          ataktōs),  om  die  gemeente  in     Hy  sê  “regs”,  gaan  ons  regs.
          Thessalonika op hulle fout te wys.   Wanneer Hy sê “staan”, staan ons.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9